My vrou bel vanoggend ‘n kliniek in die Vrystaat en vra hul waar my dogter ‘n Basic First Aid Course kan doen. Die persoon aan die ander kant sê: “Eish, I don’t know, what is that?” Arme mense wat na daardie kliniek moet gaan. – Hierdie is geneem van ‘n Facebook-inskrywing gemaak 7 ure gelede – deur ‘n persoon met die van:Huisamen, hy is deel van die groep: Grensoorlog. Ek stem saam: EISH! Arme mense in die kliniek!
Read Annie’s frustrations – dated 11th October 2012 and 15th October 2012. She’s an American and has been living in Pretoria for the past 4 years.
Klink asof die land se doodstryd lang sal wees ….
Hi Eugene
Lang en pynigend! Verseker. Ek het weer net besef – die laaste 10 dae toe ek daar was – hoe ons pragtige land OPGEMORS word. Baie baie hartseer.
Nikita, jy wil nie weet wat ek die afgelope vyf of so dae beleef het nie – met polisie, munisipaliteit, telkom etc. (It never rains, it pours.) Dit is meer as hartseer – dit is ‘n disaster 😦
Hi BrieweUDV – ek kan net dink. Dit maak my al klaar net LAM om te dink waardeer jy moes gaan. Sterkte daar!
Pynigend, ja. Aaklig. Vreeslik, vreeslik jammer … Rusland se dood sal langer wees. Ek is bly ek sal nie lewe lang genoeg om dit te sien.
Hi Eugene, dit kan seker nie erger as SA wees nie. SA gaan sommer gou-gou een van die dae sterf, die hele proses is net so pynigend, dis die ergste!
Almal het klaar ge-‘eish’. Al wat oorbly om te se is ‘Hau’.
Hi Kyker, dis so gepas. Met Tsk tsk tsk daarby.