• Home
  • About
  • Afrikaanse gedigte poems
  • Chess and the benefits
  • Links
  • Poems – gedigte – own
  • SA History
  • South African Recipes

Chessalee

Everything/Anything and…Chess…"Despite the documented evidence by chess historian HJR Murray, I've always thought that chess was invented by a goddess"–George Koltanowski: from the foreword to:"Women in chess, players of the Modern Age"

Feeds:
Posts
Comments
« Anand is the World Chess Champion – again!
Reflection »

French Knitting-Tolletjie Brei

30/10/2008 by Nikita

Do you know what French Knitting is? Do you know the “how” of French Knitting! Well, a couple of English people in London didn’t know about it…and one or two said they know about it, but have never done it and would love to do it. Here’s two of my pics where I started it only to show them… we used to do that in our school in SA with the Grade 3 children. Whenever they were finished with their work and had nothing else to finish, they could get their French Knitting from the chair bags (for non-Saffas reading here…a chair bag slips over the back of the chair and the school children put all sorts of stuff in there, e.g. pens, diaries, colouring pencils etc. but some of them would even put their sandwiches in there and forget about it…and then it goes rotten! hehe..I used to let them check their chair bags on Fridays). They loved the French Knitting and even the boys were keen to doing it…for some it was a bit tricky but once they started to get the hang of it..it was easy peasy. I’ve found a site and copied the info here for you to know what it’s about and how you can start your own. A few years ago we bought some kit – like what you see on 4th image, but it didn’t last long. I prefer the good old fashion way of French Kitting! Has your child got fine motor problems…let him/her do some French Knitting!

Tolletjie breiwerk is baie goed vir kleintjies om te doen, dit het ook sy voordele in vir die kind wat so bietjie fynmotoriese-koördinasie-probleme het. Soms kry jy die kind wat fyn-motoriese probleme ondervind wat ook hiermee probleme ondervind, maar sodra hulle dit baasgeraak het, kom daardie probleme ook sommer gou uitgestryk, daarom glo ek dat dit ‘n goeie terapeutiese manier is vir kinders met fynmotoriese probleme om hulle daarin te help. Kinders wat fynmotoriese probleme het, het soms ook ‘n handskrifprobleem. Arbeidsterapeute skryf gewoonlik verskillende oefeninge voor en ek dink hulle kan tog ingedagte hou dat hierdie ook iets is wat ouers kan probeer, maar, nie alle ouers het die geduld/tyd om met die kind te gaan sit en tolletjie-brei te doen nie! Stel tog bietjie voor by jou kinders/kleinkinders se skool dat die onnies bietjie dit met die kinders moet doen.


Image: willowfabrics.com

Image: toyday.co.uk

“French Knitting Reels”
Equipment: Wooden cotton reels
4 x Panel pins about 1 to 2 cm long
Hammer
Poster paint and paintbrushes
Spray varnish
Wool & crochet hook
Method: Paint the wooden cotton reel with a *cool* pattern, and when the paint is dry, spray varnish the whole reel.–(you don’t have to!) Then hammer in the 4 panel pins at one end of the reel, to a depth of 3-4mm, in the shape of a square. This completes the knitting reel. Now for the knitting!

1. Make a *slip-knot* with one end of the the wool around one of the pins, push the short end down through the hole in the middle of the reel, then wind the long end of the wool once around each of the remaining pins, turning the reel as you work.
2. When you reach the first pin, turn the reel so that a *row* of wool is just above the previous loop on the pin.
3. Using the crochet hook, pick up the loop on the first pin and slide it **over** the wool just above it. Turn the reel so that the next pin is facing you.
4. Repeat the last action “indefinitely*, or until the “piece of knitting” is long enough to make an article with when sewn together..or have fun! Source:
http://mysite.mweb.co.za/residents/net02833/sewing.htm update: this site doesn’t exist anymore! – sorry!

Another GREAT video here – http://www.bbc.co.uk/blast/fashion/french_knitting/117595

image: knitforvictory.blogspot

AddThis Social Bookmark Button

51.633000 -0.550000

Share this:

  • Pinterest
  • Twitter
  • Facebook
  • Reddit
  • Email

Like this:

Like Loading...

Related

Posted in French Knitting, General, hobbies, knitting, Tolletjie Breiwerk | Tagged brei, breiwerk, French Knitting, hobbies, knitting, tolletjie brei, Tolletjie Breiwerk | 42 Comments

42 Responses

  1. on 30/10/2008 at 14:55 Thea

    Jy laat my darem nou ver terug dink aan skoolvakansies toe ons as kinders getolletjie brei het vir die vale!!


    • on 06/05/2013 at 15:27 mornay

      hallo waar kan ek dalk tolletjie brei kry in gauteg


    • on 06/05/2013 at 18:30 Nikita

      Hi Mornay, Jammer, ek het geen idee waar mens tolletjies koop in enige plek in SA nie. Jy sal moet ‘n internet search doen, of winkels [wat wol/breipenne/hekelnaalde ens verkoop] vra om jou te help. Die tolletjies moet gekoop word en jy moet self die brei doen, ongelukkig. Ek het nog nie die breiwerk te koop gesien nie. Jammer, ek kan jou nie help nie, dalk bloglesers wat hier lees en weet waar om die tolletjies te koop, sal dalk kan help. Sterkte!


    • on 15/06/2013 at 17:13 Salomé

      Ek jubel om die woord ‘tolletjiebrei’ to Googeloer en so waar as paddamanel! Morney,ek hoop jy lees hier! As jy in Pretoria is kan jy by n groot wolwinkel in Pretoria-Wes, in Mitchellstraat gaan kyk, die plek se naam is Wolmart, behoort aan Indiers! Van Mitchelstraat af is dit so klein dwarsstraatjie wat na die ou skougronde gaan,amper aan die bo-punt waar DF Malanrylaan begin! En oowee, ek weet nie wat die nuwe name is nie! Jy vra vir ‘n ‘punniken’ daar is verskillende grootes!


    • on 18/06/2013 at 19:20 Nikita

      Hi Salome! Dankie vir jou welkome boodskappie hier en ek hoop Morney gaan hier kom lees. Welkom op my blog en kom groet weer as jy so voel.


  2. on 30/10/2008 at 15:02 Nikita

    hi Thea! ja, dit was darem goeie ou dae gewees! Ek onthou hoe ons dit geniet het, al die verskillende kleure! En die kinders het dit net so geniet, sommige het sommer baie gou met hul werk klaargemaak net om te kan tolletjie brei! 🙂


  3. on 08/04/2009 at 14:59 Lizelle Mayer

    Hi daar,

    Kan enige iemand vir asb. se hoe ‘n mens klaar gebreide tolletjie breiwerk aan mekaar vas werk as ‘n mat of ‘n kombers en met wat werk jy dit mee vas? Dankie!!!!


  4. on 10/04/2009 at 17:11 Nikita

    hi Lizelle, Welkom hier! Jong, ek het nog nooit dit vasgewerk vir ‘n mat nie, maar ek glo jy werk maar so aan die “kant” vas, en ek dink jy sal dit baie beslis met dieselfde kleur/kleure wol vaswerk wat jy gebruik het. Sterkte en ek hoop jy kom reg!


  5. on 09/04/2010 at 09:46 adri

    More

    As mens klaar gerei het hoe haal jy die wol van die tolletjie af


  6. on 09/04/2010 at 10:37 Nikita

    hi Adri…welkom hier…jy “eindig” dit af amper soos in gewone brei-werk en die laaste steke trek jy die wol deur die steke…jy eindig dan soos ‘n “punt”– sterkte, ek hoop dit maak sin wat ek hier vir jou se. 🙂


  7. on 09/04/2010 at 11:13 Ronel

    Waar kan ek die tolletjies kry om te koop


  8. on 09/04/2010 at 12:13 Nikita

    hi Ronel…welkom hier op my blog. Ek is ongelukkig nie in SA om nou vir jou te kan se waar nie…die goed weet ek is nie volop te kry nie…as jy iemand het wat jou kan help…neem ‘n besemstok, boor ‘n gat deur die stok-gedeelte en saag dit in ewe lang stukkies, daar het jy “tolletjies” en kap spykertjies in. Of…houtrolletjies van garetolletjies…dis wat ons gebruik het vir die kinders in die skool…gelukkig was my man handig en het hy vir my met hout sommer ‘n klomp gemaak…maar andersins het kinders hout-garetolletjies gebruik…natuurlik moet die gare eers opgebruik wees. Sterkte! Ek hoop jy kom reg..ek weet dit was ‘n probleem om die goed in winkels te kry en as jy kry, is dit plastiek-gemors.
    Met ‘n “tolletjiebrei” search het ek op die link afgekom
    http://www.bidorbuy.co.za/item/7718411/French_Knitting_Tolletjie_Brei.html
    op of FB!
    http://www.facebook.com/group.php?gid=2309083225


  9. on 09/04/2010 at 12:54 Tweets that mention French Knitting-Tolletjie Brei « Chessalee -- Topsy.com

    […] This post was mentioned on Twitter by Wilma Miller http://bit.ly/aDc01d […]


  10. on 09/04/2010 at 17:35 Nikita


    Nog ‘n foto van ‘n Namibiese site – dis basies al wat jy nodig het..nie ‘n fency tolletjie nie


  11. on 15/08/2010 at 15:22 Francisca

    Hi
    Ek is nie seker hoe om die tolletjie brei te begin nie, asb kan jy help.


  12. on 15/08/2010 at 15:30 Nikita

    hi Francisca, Welkom hier. Dis DOODMAKLIK. Jy laat gaan die wol deur die gaatjie, ‘n entjie, laat dit so 5-10 cm uithang onder, dan draai jy die wol bo oor die spykertjies, twee keer en dan trek jy die onderste “lagie/stekie” bo-oor die boonste een en gaan dan op die manier aan. Sterkte!


  13. on 17/08/2011 at 16:57 heinrich

    kan iemand my asb se hoe tolletjie brei n mens!!!!!


  14. on 17/08/2011 at 17:30 Nikita

    hi Heinrich
    As jy mooi na die onderste skets kyk, dan sal jy sien dat die wol om die 4 spykertjies moet gaan.[sien die Engelse verduidelik daarby ook]. Dit moet 2 keer omgaan en dan neem jy jou hekelpen [of watookal jy gebruik] en trek die onderste ‘stekie’ bo-oor die boonste een. So bly jy al in die rondte gaan! Maklik ne! Sterkte.


  15. on 12/06/2012 at 21:26 Anika

    Hi daar ek is Anika ek wil graag met tolletjiebrei begin maar ek het nie n idee hoe om wat waar doen doen nie.Kan iemand my dalk se hoe ek moet begin.


    • on 12/06/2012 at 21:34 Nikita

      Click to access tolletjiebrei.pdf

      Hi Anika!
      Welkom hier op my blog.

      Hier is nog ‘n site wat dit vir jou verduidelik – buiten dit in die inskrywing. 🙂 Ek hoop dit help! Sterkte! Ek is ongelukkig ERG besig met rapporte skryf en kan nie nou nog meer detail gee nie, jammer!


  16. on 06/07/2012 at 07:28 Monique

    Hi Nikita.
    Ek is al 13 jaar oud en ek Tolletjie brei nogsteets LOVE dit ek kan brei ook ma doen dit ma Tolletjie brei meeste van di tyd, my pa het jys gister aand gevra is j ni bietjie groot vir Tb ni.. Hahahahah neeeeee my kinders en hulle kinders gaan dit ook nog doen.


    • on 09/07/2012 at 23:11 Nikita

      Hi Monique! Jy is glad nie te oud nie, hoor!! Tolletjiebreiwerk is vir ENIGE ouderdom. Se vir jou pa selfs ou tannies doen dit 🙂 Hou so aan en ek is BLY dat jou kinders/kleinkinders dit nog eendag gaan doen! Myne beslis ook!:)


  17. on 30/08/2012 at 12:42 Johan

    Hi baie dankie vir die wenk ek is n ouerige oupa 69 en ek kon nou iets maak vir my kleinkinders ons het kwaai getolletjie in my dae weereens dankie vir die wenk


    • on 30/08/2012 at 18:38 Nikita

      Hallo [Oupa] Johan! Welkom hier op my blog. Ek is bly die aanwysings was duidelik genoeg. Dis darem trotse kleinkinders wat so ‘n op-en-wakker Oupa het! Mooi so, hulle moet lekker bederf word met die tolletjie-brei en Oupa moet sommer vir hulle ook leer, sodat die ‘tradisie’ nie verlore gaan nie!


  18. on 04/09/2012 at 09:08 Elsabe Pretorius

    Nikita, BAIE dankie vir jou blog, ek is nou al 41, kon GLAD nie onthou hoe om te begin nie, nou is al my ou kindertjies, seuns en meisie onder 8jr oud, hard besig!!!! Thanks girl!


    • on 08/09/2012 at 09:12 Nikita

      Hi Elsabe! Welkom op my blog. Ek is bly ek kon jou en die kinders ook help! Laat weet ons sodra julle klaar is, dan kry ek ‘n foto van julle artikels en plaas dit hier – dit geld vir enige iemand wat hier lees! 🙂


  19. on 25/09/2012 at 09:15 Joria

    Ek soek patrone van tolletjie breiwerk op die nuwerwetse lang raam wat jou beskikbaar is.
    Groete Joria


    • on 25/09/2012 at 20:26 Nikita

      Hi Joria
      Welkom op my blog en jammer, ek kan nie help nie. Ek is nie ‘n ekspert en versamel glad nie die patrone nie. Indien enige ander blogleser wat hier lees kan help, sal ek bly wees. Groete aan jou ook, hoor!


  20. on 30/10/2012 at 07:14 Chris Botha

    So kry ek ‘n kers wens van ‘n jong seun in die weeshuis vir n tolletjie nood gedwonge is daar een gemaak van olien hout meen maar as n man wil brei moet die toerusting mos gaaf lyk


    • on 30/10/2012 at 19:23 Nikita

      Hi Chris! Welkom op my blog! Dit klink of jy sommer ‘n BAIE goeie daad verrig het en dit nogal van olienhout! Sjoe, die outjie is baie gelukkig!! Wens dit was ek!


  21. on 22/07/2014 at 12:40 Annika

    Sjoe dis lekker om te sien daar is nog mense wat tolletjiebrei! Ek het vandag my sesjarige seuntjie gemotiveer om te begin en hy wil nie ophou nie!!!


    • on 12/10/2015 at 09:22 Nikita

      hi Annika! Sjoe, ek’s bly om te sien dat jou seuntjie dit geniet het, doen hy dit nog steeds?


  22. on 10/11/2016 at 19:14 Antoinette

    Ek is 60 jaar oud en eks mal oor tolletjie brei. Dankie vir die pragtige voorbeelde wat julle gestel het hoe om te begin dis pragtig baie dankie


    • on 12/11/2016 at 09:21 Nikita

      Hi Antoinette, Dankie vir die boodskap en ek’s bly om te sien dat jy dit ook geniet.


  23. on 20/03/2017 at 10:46 Kobie Fleischmann

    wat doen n mens met al die stringe wat jy gebrei het, is daar iemand wat n paar idees het?


    • on 04/04/2017 at 14:55 Nikita

      Ooo! Daar is baie wat ‘n mens kan doen. Jy kan dit aanmekaar werk op verskillende maniere. Bv. rond – vir plek matjies, verskillende dele vir ‘n deken, vir ‘n serp – vir teemussies, ens.


    • on 21/05/2019 at 12:25 Beatrice Patrick

      Hi, ek het meters en meters gebrei en wil dit rond vaswerk, maar dit wil nie platlê nie. Dit begin soos ‘n Basotho hoed ‘n punt trek! Hoe werk mens dit vas dat dit nie gebeur nie?


    • on 24/05/2019 at 21:41 Nikita

      Hi Beatrice, Ongelukkig is ek nie ‘n expert of die gebied van tolletjie-brei nie. Jammer, ek kan nie daarmee help nie. Ek het dit jare terug gedoen – ook net as ek daarvoor lus was, iets kleins = niks groots nie.


  24. on 22/06/2017 at 13:00 Hennie

    Ek kan mooi volledige tolletjies verskaf vir tolletjie brei werk. Teen R40.00 per tolletjie plus die brei naald posgeld uitgesluit. Bel of whatsapp my by 0828530187


  25. on 22/06/2017 at 13:03 Hennie

    Ek kan volledige tolletjies verskaf vir die tolletjie brei werk teen R40.00 elk plus ‘n breinaald posgeld uitgesluit. Komtak of whattsapp my by 0828530187.


  26. on 13/04/2018 at 08:07 Leonie

    Al wat ek onthou van garetolletjie, is dat die my mamma altyd naaldwerk gedoen het, en dat die gare-tolletjies van daardie tyd van hout gemaak is, en dan het ons die leë tolletjies gebruik, 4 spekertjies ingekap en gebrei en gebrei en dan uiteindelik ‘n mat gemaak daarmee……….. probeer by enige oumensie ‘n tolletjie kry, net hout anders gaan dit nie werk nie. Die aanmekaarwerk is eintlik baie maklik, gebruik net eie oordeel en draai hom in die rondte en werk hom so sig sag deur……


    • on 06/05/2018 at 12:07 Nikita

      Hi Leonie, Jy’s so reg. Die 4 spykertjies, die wol en dan die lekkerte! Ek doen dit nog steeds – as ek tyd het!



Comments are closed.

  • Follow Chessalee on WordPress.com
  • Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

    Join 289 other subscribers
  • Spoken by great men:"Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe. Give me 15 consisting of Englishmen and I will advance to the borders of Berlin. Give me two divisions of those marvellous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth." - Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied Forces during WW2.

  • "The Americans fight for a free world, the English mostly for honour, glory and medals, the French and Canadians decide too late that they have to participate. The Italians are too scared to fight, the Russians have no choice. The Germans for their Fatherland. The Boers? Those sons of Bitches fight for the hell of it." American General, George 'Guts and Glory' Patton.

  • Latest Posts

    • Concerto for two and three movements
    • War-time Chess
    • Queen Elizabeth II
    • Vroue het deur die eeue skaak gespeel
    • War Time Chess
  • Top Posts & Pages

    • Heerlike Suid-Afrikaanse Resepte
    • Alice in Wonderland's Mysterious Chess Game
    • Lekker Afrikaanse kinderstories
    • Boer War Art Poetry and History
    • Voortrekker Monument, Pretoria
    • Charlize Theron
    • Chrissiesmeer - the Lake District of South Africa
    • Buttermilk rusks - Karringmelk beskuit
    • Blue Butterflies
    • Vroue het deur die eeue skaak gespeel
  • October 2008
    M T W T F S S
     12345
    6789101112
    13141516171819
    20212223242526
    2728293031  
    « Sep   Nov »
  • Afrikaans Afrikaanse gedigte Afrikaans poems Afrikaans songs Anand Art books Carlsen Chess chess art chess games Chess Grandmasters chess movies chess news Chess South Africa chess tournaments classical music food gedigte History London Magnus Carlsen Melissa Greeff Mp3 music files music music audio files music files music videos musiek nature news poems Poetry poets Pretoria Radjabov recipes resepte skaak Skaak Suid-Afrika South Africa South African artists stories Suid-Afrika Topalov

  • Live chess ratings top 10 - men 2700chess.com for more details and full list
  • Live chess rating: Top 10 - women 2700chess.com/women for more details and full list

Create a free website or blog at WordPress.com.

WPThemes.


  • Follow Following
    • Chessalee
    • Join 289 other followers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Chessalee
    • Customize
    • Follow Following
    • Sign up
    • Log in
    • Copy shortlink
    • Report this content
    • View post in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Loading Comments...
 

    %d bloggers like this: