Image: David Llada from X (twitter).
This is what @davidllada says on X and I support this too. Chessclubs do an awful lot to promote the game and they don’t get the recognition for what they do.
Let’s use this thread to give a shout-out to our chess clubs. They deserve our recognition. And, if you run a #chessclub, feel free to DM to share your location and contact details. I have some ideas to support you and give visibility to your work.
Ek stem, en dit is so ‘n goeie sport.
Skaak is soos om ‘n berg te klim. Jy is nie sommer net bo. Voorbereiding en kennis help beslis.
Die lewe ook so waar jy verkeerde skuiwe gaan maak.
Wiskundig- en beplanning is skaak jou oefening.
Skaak is ‘n baie goeie ‘brein’-sport. Ek het baie keer ouers gehad met kinders wat wou leer en dan het hulle gedink na ‘n eerste of tweede keer kan hulle speel! Jy is reg, Peet – dit verg baie oefening, kennis en meer oefening en kennis. Ek het baie keer -op my eie – deur Bobby Fischer en Boris Spasski se spelle gespeel om daaruit te leer. Dan ook baie videos gekyk van ‘experts’ en dit help ook om teen daardie spelers te speel wat soveel beter as jyself is want jy leer deur jou foute en by hulle. Niks kom sommer vanself in die lewe, in skaak ook – jy moet hard werk om ‘bo’ uit te kom soos daardie wereld kampioene.