Jelly Beans are really – after chocolates (white milky bar from Nestle!) – my next favourite!! Today is Jelly Bean day…enjoy the card…click on the link at the bottom of this post!
Β
Please click HERE to view my card to you for a jolly jelly good time!
Wow hoe kleurvol lyk jou blog vanoggend!!
hi wipneus! ek kort net die jelly beans!! π en ek het my Waldo de los Rios cd gekry! in die 7de hemel, besig om van die snitte te halveer met ‘n programmetjie wat Kop my lank terug van vertel het, dan wil ek dit blog, sjoe! maar daardie man het GEWEET hoe om musiek te maak!!
Dankie vir die jelly bean kaartjie! Ek is ook gek na jelly beans, maar is ‘n vegetarier, so ek voel te skuldig oor die jellie mannetjies… π¦
Jou blog is so vol soos altyd, dankie vir die wonderlike musiek Nikita.
hi Eilandkind… π jammer vir die mannetjies, maar ek moet hulle eet… ongelukkig! π die musiek is een GROOT plesier en ek het nou ‘n derde een ook opgelaai, ek kon dit net nie weerstaan nie, dis sulke mooi musiek!!
Hi Nikita, Groot dankie vir kaartjie. Eilandkind hoef nie te bekommer nie… jy byt net die koppies eerste af dan hou hulle dadelik op met skree.:-)
hi Braam… lol! nou laat jy dit erger as Eilandkind klink! …hehehe
haha! vir Braam!
Nikita my internet was af en toe was dit naweek, en nou vang ek met alles op, dit gaan DAE vat!
Ek is mal oor al die inligting op jou blog.
Ek hou ook van Laurika, daai Griekse sangers soos Vicki/Nana Mouoskori/Demis Roussos.
Jy het my geinspireer om my Classic fm Smooth classics CD weer te gaan uitkrap en afstof…
hi Eilandkind… ek lag saam met jou…;)
Dankie vir jou kommentaar! Ja, Demis Roussos sing ook pragtig! Ek is bly jy kry weer jou classics uit! π ek het self ook meer na ander van my begin luister..
is this an instint chating place?????????????????????
hi Amu
I don’t think so! This is a BLOG.