
When I was at school, I got the looks from boys as chess was always just seen as a boys’ game. Luckily, time has changed, however, there are still some of the opposite sex that still think this is true and sadly even some of the Chess Grand Masters. I will not elaborate on this as I already done so a few years ago on my blog. After all the media attention, this Grandmaster denied what he said, but we know what he said is what he meant. Sometimes, when I write my own poems, I do like to weave some chess into my poems – you might find some on my blog to read and spot the random reference to chess in a random poem.
This was one of my online games from a few years ago, which I really enjoyed. If you click the link below the image, you van view the game and play through the game by using the arrows. I played black in this game. This image shows the end position.

I have watched this movie: The Queen’s Gambit and enjoyed it thoroughly. If you haven’t done so, you are missing out, even if you don’t know anything of chess, you will still enjoy it.






I also loved it
So ‘n baie goeie movie! Ek het hom amper gemis, my man het my daarop attend gemaak en toe kyk ons dit altwee.
Excellent, it kept me interested all the time
Hi Christa, Ek’s bly jy het dit ook geniet! Gaan dit goed met jou?
Baie goed dankie, ons is alweer op ‘n ding. My man werk nou in Kathu en ek en hy het gister hierheen gekom. Sal van van die ondervinding vertel.
Sjoe! Dit klink lekker! Kan nie wag om te hoor nie!!
Interessante nuwe ervaring. En ons het alweer na vlak 3 inperkings beweeg. Wat seker internasionale reis gaan verbied. Ek is so dankbaar dat die Here ons veilig huis toe gebring het.
Daar is altyd iets om voor dankbaar te wees, veral as jy om jou rondkyk en nou veral met die virus ook.
Daar is, altyd verassings. Hoe gaan dit?
Dit gaan goed onder die omstandighede, dankie! Dit was net ‘n nagmerrie om alles gereed te kry vir die aanlyn onderrig, want dit was op nr 99 dat dit aangekondig is en onmiddellik moes ons spring om alles aan te pas vir die aanlyn onderrig – het 2 dae geneem om twee weke se beplanning en aktiwiteite uit te werk en reg te he vir die skool se website sodat die ouers kon aflaai wat nodig die kinders moes kry. Ons werk nou elke week ‘n week vooruit, want dit neem die admin mense ook baie tyd om almal se werk op die website te kry. So, jy kan jou indink hoe mal dit moes gaan vir hulle ook. 🙂 Verder, dit gaan goed, ons het ‘n heerlike 45 min stap gehad hier in die village vanoggend, nie so bibberend koud nie en die sonnetjie is baie gaaf vandag. Ek hoop dit gaan goed met julle ook?
Baie goed dankie, ek hou nogal van die Noord-Kaap
Hi,
we are collecting all the games of The Queen’s Gambit on our website: https://chessgratis.com/the-queens-gambit/
For every match there is the corresponding match played in the “real” life 🙂
I hope you enjoyed
Bye
Dario
Hi Darion, Welcome to my blog. Glad to see the games, I was hoping to get it from somewhere as I myself wanted to play through it – I think I saw some on Chess dot com too. I will take time later to visit again to play through it. Thank you!
Pragtige blog, ek is so bly ons het mekaar gevind. 💞
Interesant, ons kyk nou juis The Queen’s Gambit en vind dit baie goed. Gelukkig het ek as kind ‘n bietjie skaak gespeel, so ek kan darem weet waaroor dit gaan. Die kleinseuns is baie ernstig daaroor, maar hulle is ongelukkig te jonk om dit te kyk.
O sjoe, dan kan ons skaak aanlyn speel. he-he. Ek speel op die oomblik 2 games, dis net so tussendeur die aanlyn ‘teaching’ wat ek in Zoom moet doen. Ek het baie van ‘The Queen’s gambit’ gehou, my man ook. Selfs mense wie ek ken wat nie skaak speel/ken nie, het dit gekyk.
Dankie, ek het net min tyd om te blog. Gelukkig het ons ‘n week ‘vakansie’ vanaf die 12de, dalk kan ek weer iets op die blog plaas. Dan sal ek by joune ook kom inloer en kom lees, lyk baie interessant!