Well, we all knew this was coming, but not when…with a government like our government, anyone, even someone with a low IQ, could expect it. You don’t have to be a bright spark to ‘read between the lines’.
London – South Africa is flawed and set to “blow up” within the next 15 years with more serious consequences than Libya, says Toscafund, one of the UK’s most high-profile hedge funds.
It tips commodity-rich Russia and Australia to benefit.
Chief economist and partner Savvas Savouri, who has been researching South Africa’s economy, cites emigration of professional workers and what he sees as a “lack of centralised leadership” when it comes to dealing with problems such as the Aids epidemic.
“It’s socially, politically and demographically flawed. It will malfunction within 15 years. It will go the way of MENA (the Middle East and North Africa) but the blow-up will be much more serious,” Savouri told Reuters in an interview this week.
“Professional whites and blacks are leaving in hordes – the human capital is decaying,” he said.
Savouri’s comments come as Libyan ruler Muammar Gaddafi struggles to contain a two-week-old popular uprising in the world’s 12th-largest oil exporter, which has helped push brent crude above $115 a barrel.
The unrest across North Africa and the Middle East has also seen the ousting of Egyptian leader Hosni Mubarak and Tunisian leader Zine al-Abidine Ben Ali, as well as protests in Bahrain and Saudi Arabia.
Savouri said a “malfunction” in South Africa, which is the world’s biggest producer of platinum and a major producer of palladium alongside Russia, would push commodity prices higher, benefiting rival commodity-rich countries.
“Clearly Russia and Australia will win out. The surge in commodity prices will benefit them,” he said.
Savouri, who is known for being outspoken in his predictions, said in January that the financial services industry was practically “lawless”.
Link/Source
http://www.fin24.com/Economy/Hedge-fund-warns-of-SA-blow-up-20110304
Ek het die volgende waarheid geleer in die engelse klas:
“You can fool some of the people all the time.
You can fool all the people some of the time.
BUT YOU CANNOT FOOL ALL THE PEOPLE ALL THE TIME.”
Waar ons nou is weet ek nie maar die laaste sin is vinnig op pad!
“Promises, promises, promises”, die regte egte kommunisme.
Om straat-,dorps-en plekname te verander is magsvertoon maar sit nie kos op die tafel.
It is common in towns in S.A. to see overflows of the sewerage systems.Especially where pumps have been neglected and this poo runs even through houses.
A stupid exercise like the removal of refuse on a weekly basis is difficult to adhere to because of aging and broken down equipment.Potholes are common on our roads.In the old days you got caught for drunken driving when you go zig zag.Now you get caught when driving straight because then you are drunk and driving through these holes.
MAINTENANCE and PLANNING in Africa is a complete ZERO.
Were there any changes in Town names like Queenstown,Grahamstown,Port Elizabeth etc.after the Anglo Boer War? The “Boere” were busy feeding the nation(white,black,coloured,etc.) and not picking their noses.Have you ever seen “Boere” on strike,burning tyres,overturning rubbish bins,looting shops,putting fire to any thing of value.
YES,TIME IS RUNNING OUT AND THERE WILL BE ONLY LOOSERS.
hi Peet, VERY GOOD!! WELL-SAID!! Thank you! This is true.
Ek hoop, vir ons geliefdes in SA se part, dat dit net dalk nie heeltemal so sleg sal wees nie, maar ongelukkig dink ek my hoop sal beskaam.
hi Desia, Ja, ons kan net duim vashou dat dit nie so erg sal wees nie, ons hele familie is nog daar en al wat jy nou kan doen vir SA is om te BID. Met al die moorde en dinge wat plaasvind, Malema wat die ‘ander’ aanhits om te TEEL ens. weet ek nog minder. Wys jou watse IK hy het.
Ek sien lankal die skrif teen die muur Nikita. Toe die boere nog kon, wou hulle nie. Noudat hulle wil, kan hulle nie meer nie.
Ongelukkig gaan daar op die ou end net bejaarde en arm blankes in SA agterbly. Want diegene wat lig sien WIL nie meer hier wees nie. Kan mens hul kwalik neem?
Ek is ongelooflik jammer oor wat met jou swaer gebeur het. Woorde is onvoldoende, maar my bitterheid teenoor die moedswillige stilte van die “saint” wat weredlwyd so aangehang word, ken geen perke nie. JUIS oor SY stilswye…en so baie van ons boere is nogsteeds te blind en is nogsteeds dankbaar oor die kammakastige vredevolle oorname.
Hi Lida
Welkom hier op my blog en BAIE DANKIE vir jou vriendelike boodskap. Dis so, die skrif IS teen die muur! As die uitlanders dit kan sien, hoeveel te meer moet ONS dit nie kan raaksien nie! Ek WENS SO dat daar iets kan gebeur wat ‘n oplossing is vir al ‘ons’ mense – een of ander boot waarop AL die blankes kan kom om WEG te kom uit Suid-Afrika. Ek wens ek kon iets doen om my HELE familie daar weg te kry! As ek kon, sou ek dit NOU ONMIDDELLIK gedoen het. Al wat vir ons oorbly is om te BID. God is ons ENIGSTE uitweg.- JESUS! is die antwoord. Ons moet meer met GELOOF begin bid.
Ai,Nikita,nee jong,ons kan nie padgee nie!Dink nou net as
die wittes padgee en al hul Europese goed saamvat wat
gaan agterbly?Nie ‘n kruiwa,graaf,skoene,ens.Selfs die
AK-47 sal nie meer speelgoed wees. Het hulle name EN
vanne gehad in die outyd?Ek dink name soos byv.JULIUS
sal verdwyn en so ook die lus om myne oor te neem.Dink
net daardie prentjie: kaalpoot en loop om iewers te kom,
stertriem,assegaai,geen “Lion Matches”,geen BMW,net
mekaar om dood te maak,geen wette behalwe die van
die bos,die sluste en sterkste regeer en maak die oppo-
sisie dood,SELFS NIE EERS SOKKER! Ai,Nikita,”have a
heart”.Dink net,daar gaan absoluut NIKS oorbly.Die
hele DEMOKRASIE waarmee ons spog stort in duie.
Nou het ons darem nog ‘n kans want die definisie van
‘n demokrasie is WAAR JY DIE MINDERHEID OOK ‘N KANS
GUN OM DEEL TE NEEM AAN HUL EIE ONDERGANG. En
dit is presies waarmee ons besig is.Deur die sogenaamde
GRONDWET wat (demokraties!)opgestel is het ons nog ‘n
kans.Jy weet mos,daardie “snow ball’s hope in hell”.
Wag,laat ek gou gaan kyk.Ek hoor iets in die agterplaas
en dis nou 00h40 hier by ons.Wonder wat is dit? Siestog,
seker iemand wat kos soek . . . . . .
Dit was reeds in 1995 duidelik dat die wittebrood verby (soos te verwagte) was.
hi Peet! Suid-Afrika word op die oomblik deur barbare geregeer. Ek ys om te dink wat gaan oor so 20 [en meer] jare van SA oor wees. Ons het lankal al in Pretoria nie meer na die middestad toe gegaan nie, toe al was daar nog ‘n handjievol mense wat gegaan het, na plekke waar jy moes. Nou hoor ek mense se jy kan glad nie meer soontoe gaan nie, hoe jammer!
Goed om van jou te hoor.Ek dink dit is ietwat oordrewe om
die middestad van Pta.uit te sonder.Ons was in die
onlangse verlede by die Staatsteater en die Reserwe-
bank in die middestad van Pta.Daar was geen probleme.
In 2000 het (vir die vyfde keer)die “manne”gepoog my
Toyota bakkie te wou neem.Hierdie keer in Pta.Noord.’n
Vuurwapen tesame met ‘n klomp “gadgets”het hierdie
helder oordag steeloefening laat misluk.Ek het op al my
voertuie kluise wat die koppelaar-en rempedaal toesluit.
Dis soos ons hier leef en beef.Ek het al gewonder of die
woorde “If the driver’s face is black,then this bakkie has
been stolen”nie gepas sal wees aan te bring.Maar dan is
ek oombliklik ‘n rassis.Ek dink ons moet hier in Afrika
maar oral paraat wees.Ons is nêrens veilig.Stuur asb jou
e-pos sodat ek o.a. ‘n foto kan stuur van ‘n deel van die
Middelburgkommando voor die slag van Colenso.Dis foto’s
soos hierdie wat later verlore raak.Ek het eergister ook
foto’s geneem op Trichardt van twee bome wat geplant is
in 1877 met die oorlye van ‘n engelsman wat deur ‘n
boereouderling begrawe is.Die sipresbome nou al 134
jaar oud en verskyn ook op ‘n foto toe die engelse die
Hervormde Kerk afgebrand het tydens die A.B.O.van
1899-1902.Boeregroete,Peet.
hi Peet, ek stuur my email sodra ek ‘n kansie het. Dankie solank vir die foto’s!