Feeds:
Posts
Comments

Posts Tagged ‘maan’

moon

My moon-cinquain

Moon
mysterious secretive
sliding rotating floating
Lonely in the night-sky
Satellite! [c]N 15/6/2009

Maan
misterieus geheimsinnig
glimmend sluipend kruipend
Alleen, verdwaald in die Sterre-hemel
Satelliet! [c]N15/6/2009

My eerste cinquain  en dis baie maklik as jy die reëls volg om jou eie te skryf. Eerste reël: ‘n naamwoord/onderwerp, reël 2: twee byvoeglike naamwoorde wat die naamwoord beskryf, reël 3: drie werkwoorde relatief tot die naamwoord in reël 1, reël 4: vier woorde (gevoelens) of ‘n kort sinnetjie oor jou naamwoord/onderwerp, reël 5: een woord of ‘n sinoniem wat die naamwoord opsom. Skryf en geniet jou eie!

Toka Toka moon

Painting: http://www.nzartforsale.com/3/miscellaneous2.htm

Read Full Post »