




Vrouens is vir jare uit die skaakgemeenskap uitgesluit omdat skaak net as ‘n ‘manlike’ sport gesien is. Hier is dan ook bewyse dat vroue van die vroegste tye af ook skaak gespeel het. Hierdie afbeeldings het ek van die Bodleian aanlyn biblioteek gekry.
Chess was seen as a ‘male’ sport and it’s great to know that so many females and girls are now playing this sport too.
Click HERE to view one of the images on the site of the Bodleian Library. This link will not open in a new tab.
Jou oanklaas raakgelees, ek geniet die stuk sommer baie.
Dankie! Hoop dit gaan goed met jou. x
Dit gaan goed, dankie, goed gebeur net nie heeltemal soos ons beplan nie.
Dit gaan gewoonlik so. Sterkte!