

Ek wou slegs net die kwaste, verf en papier
uitprobeer en sommer vir die lekkerte ook
net met die kleure rondspeel. Dan het ek boonop met
van my sagteware se nuwe funksies ook uitgetoets –
soos jy met die eerste ‘image’ kan sien.
Ek noem hierdie sommer ‘sleepy knight’ want
hierdie skaakstuk lyk behoorlik moeg. My inspirasie kom van ‘n
stuk wat ek gesien het deur ME Ologeanu -Ek het verander waar ek wou.

the face in this image and I changed it by
adding on till I had ‘enough’ – just another playing around with paint.
For my inspiration, I used Google images, however, I made quite a few changes – according to my taste.
Op die volgende link is daar ‘n uitdaging vir jou – ook ‘n lekker wiskundige uitdaging – maar jy moet die skuiwe van ‘n ruiter op die skaakbord ken vir die uitdaging.
https://www.mathsisfun.com/games/knights-move-2.html
On this link – you can try and move the knight on every single square in as little time as possible.