Click HERE to play through the game! The link will open in a new window. The game is on my blogger-site and WordPress didn’t import it when I moved my blog.
In this game…I played black…my opponent’s rating was about 350 ahead of mine! It wasn’t a tourney….he invited me and I “warned” him that I’ve previously beaten guys with higher ratings…all just in a joke!! (although it is the truth…!) and I waited so long to make that ONE important move!!….I even offered my one rook to him!! …..check out my queen move I was waiting for!….. this was really good!!
Well executed mate !!
tks!!:))
Mooi so, ek het net so vinnig deurgehardloop, wens ek kan ook tyd kry vir skaak!
Wat jou Amatomu-probleem aanbetref, jammer, ek het probeer rondsoek maar kry nie ‘n telefoonnommer nie. Dit lyk my die probleem met al hierdie tipe van sites is: daar is geen personeel om individuele bloggers by te staan nie. Ek kry net by “Report a bug” Vincent Maher (vincentm at mg.co.za), weet nie of dit is waar jy probeer kla het nie. Miskien kan jy ook http://vincentmaher.com/ probeer.
Dis werklik snaaks dat hulle jou verloor het, want dis nou een plek waar ek (touch wood) nog nie ‘n probleem gehad het nie. Maar ek weet ook jy was daar, want ek het jou daar gesien. Ek het nou gegoogle vir [chessalee amatomu] en volgens een skakel wat ek kry lyk dit jou blog_id by hulle was moontlik 1540, miskien kan dit help, as jy ooit met hulle kontak kan optel.
Ek wou bv. ook graag op blogafrikaans registreer, ek kan nie onthou hoeveel emails ek gestuur het nie, maar geen reaksie nie. Op die oomblik sit ek weer met die probleem dat mense by WordPress sê hulle sukkel om kommentaar te los by blogspot.
Sterkte met alles, jammer ek kan nie eintlik help nie.
Chris
Hi Chris…dankie vir die kommentaar oor die skaakspel…:)
Oor Amatomu…hierdie keer het Vincent terug gekom na my, hy se dis my FEED wat die probleem is, my blog is die tweede keer verwyder as gevolg daarvan!! Ek sien geen probleem met my delicious feed nie en wat hy se maak nie sin nie!! Ek gaan nou maar Amatomu op my maag skryf en van hulle vergeet! Dis nou ‘n probleem wat hy nie wil oplos nie en hy gaan blykbaar ook nie my blog terugsit nie…ek verstaan sy probleem glad nie, wat hy se maak totaal nie sin nie, al is ek ‘n leek, glo ek nie ek is so toe nie! Lekker dag vir jou en baie dankie vir jou moeite!! Ek waardeer dit, hoop ek kan weer vir jou iets doen volgende keer! Groete!
Ek moet sê ek weet nie so mooi wat ‘n delicious feed is nie. (Het al iets gesien soos del.icio.us) My feed wat ek daar by Zamamtomu ingevul het lyk so:
http://mykopop-n.blogspot.com/feeds/posts/default
Net vir ‘n toets het ek op ‘n ander blogspot blog probeer subscribe met Bloglines en drie verskillende voere gesien, waarvan een in dieselfde formaat as myne is. Toe het ek egter gegaan kyk na joune en Bloglines en dit lyk so: http://www.blogger.com/feeds/7956596336560698376/posts/default
Ek weet nie of jy miskien ‘n ander verstelling het in jou Settings / Site Feed nie. Myne sê: Switch to Advanced Mode en Allow Blog Feeds – Full, verder is dit oop.
Al wil Vincent jou nie weer opsit nie, kan hy seker niks doen as jy net weer registreer nie, as jy eers jou blog kan kry om ‘n feed te hê wat soos myne lyk. Ek oorweeg dit sterk om voor die druk te swig om oor te skuif na WordPress, want die meeste mense wat ek lees is daar, hulle wil nie by my comment by Blogspot nie. Indien wel, sal ek ook my voer ens by Zamatomu moet verander en sien wat gebeur!
Hi Chris…dankie ! ek het dit nou weer gaan verander…myne was eintlik bietjie anders as wat jy hom het…dit was by “feed burner”…in elk geval…ek het hom terug soos hy was en ek glo nie ek gaan hom weer registreer nie…sal sien of ek dit gaan doen, ek is sommer vies vir die ou, hoekom laat hy my nie eers weet voordat hy dit doen nie…
This is a beginner game with both sides moving multiple pawns before completing development of their minor pieces. A good rule to follow is to try and develop one minor piece for every pawn move. In other words, all minor pieces should be developed by moves 8-10.
🙂 tks for the advice! As we are beginners! 🙂