In a double blow for the French, English sportsmen have beaten them in the Rugby World Cup semi-final – and the World Conker Championship.
Ady Hurrell, from Whittlesey in Cambs was victorious over Frenchman John Ingram in the final in Northamptonshire. Train driver Mr Hurrell, 36, needed just two shots to smash the nut of his competitor. The annual event attracted over 300 entrants to the village of Ashton, near Oundle. Of those, 13 were listed as French. Contestants travelled to the UK for the 42-year-old event from as far afield as the US, Brazil, Canada and the Ukraine.
Source: here ….
Op hierdie twee foto’s van my wat ek in die park hier naby geneem het, kan die saad gesien word waarmee hulle hierdie kompetisies hou. Dit is van die Horse Chestnut tree. Die saad is kliphard. Aan die boom se tak kan jy die groen stekelrige omhulsel sien wat met die tyd verbruin. Klein kindertjies is soms gek oor die sade, alhoewel hulle nie regtig daarmee speel nie. Min Britte weet regtig hoe om die tradisionele spel te speel (of “sport”) en dit word selde na die kinders oorgedra.