• Home
  • About
  • Afrikaanse gedigte poems
  • Chess and the benefits
  • Links
  • Poems – gedigte – own
  • SA History
  • South African Recipes

Chessalee

Everything/Anything and…Chess…"Despite the documented evidence by chess historian HJR Murray, I've always thought that chess was invented by a goddess"–George Koltanowski: from the foreword to:"Women in chess, players of the Modern Age"

Feeds:
Posts
Comments
« Die Hoogbegaafde en talentvolle leerder
Erasmus en Leer »

Maak jou eie – Make your own

05/04/2021 by Nikita

Underwater sea scene
I glued some beads to give the impression of corals and other sea life.
I added on little tiny bits of glitter
The practise piece: Random forest with red to represent Red’s cloak and the yellow piece of ‘string’ is supposed to be a footpath.
Fun fairy chessboard
Wool roving covered with net curtain, soaked in soapy water
Testing for more rubbing?
Different colours of wool roving

Enlgish readers: Please read below.

Ons het onlangs hierdie tegniek, om jou eie velt te maak, by die skool geleer omdat ons die kinders moes kry om hul eie velt te maak! Dit was heel prettig en ek het besluit om bietjie in te spring en nog meer daarvan by die huis te maak. Die eerste foto, met die onderwater toneel, is my eerste poging tuis. Die tweede een is die een wat ek gemaak het as ‘n toets by die skool met die aanwysings soos in die video – hier in die inskrywing. Dit is veronderstel om deel van ‘n woud te wees en die rooi gedeelte verteenwoordig die rooi kleur in Rooikappie se verhaal – die verhaal wat ons tans in die klas ‘bestudeer’ waar die kinders die storie skryf vanuit die wolf se perspektief.

Die skaakbordjie was sommer gemaak, met afvalstukkies, vir die genot daarvan. Die stappe in die video is baie volledig. Ek het nie al die stappe tuis of in my klas gevolg het nie en nog steeds suskes gehad! Soms voel ek dat enige iets wat onnodig langdradig is of nie regtig so belangrik is nie, uitgeskakel kan word as ek steeds dieselfde resultate kan behaal en daarmee kan die tyd kort geknip word! Miskien het ek nie genoeg geduld vir dinge wat onnodig lank neem nie.

Ek het ook my masseer-apparaatjie, wat eintlik vir ‘n klas-uitstalling oor die virus gekoop was, gebruik en dit het die tyd om die wol te ‘vryf’ met ‘n hele helfte verminder! Dis die blou dingetjie wat jy in die foto sien. Boere maak mos planne! Op die 5de foto kan jy sien hoe ek die velt getoets het – met jou vingers ‘knyp’ jy die velt om seker te maak dat die wol goed ‘vassit’ of ‘gemeng’ het met die ander wol en maak jy seker dat daar nie ‘los’ draadjies is nie.

Recently, we learnt this skill of wet felt painting in order to teach our children in the class how to do it. It was great fun and it inspired me to try more at home too. The underwater sea scene is my first I tried. The second image: a test at school, which is meant to be a forest – on the left – and the red colour represents Red Riding Hood’s cloak – we linked it to our current topic in writing.

We followed this video, though I skipped some of the steps, which I thought will save time too and you can still have success. We didn’t do the rolling part. Also, I used my massage tool – in the photo, you can see the blue thingy – for more rubbing. You need to do plenty of rubbing and this halved the time when I used this little tool, which was initially bought for a class display! Well, anything to make your life easier is part of my motto. Give it a try and have fun!

Video: How to make a wool felt picture.

Share this:

  • Pinterest
  • Twitter
  • Facebook
  • Reddit
  • Email

Like this:

Like Loading...

Related

Posted in Art, Felt making, Wet felt painting | Tagged art and craft, Felt making, Wet felt painting | 14 Comments

14 Responses

  1. on 05/04/2021 at 19:08 Toortsie

    Baie interessant


    • on 05/04/2021 at 20:02 Nikita

      Ek het dit net so interessant gevind en nooit voorheen van die tegniek gehoor of gelees nie.


  2. on 06/04/2021 at 08:50 Dr Christa van Staden

    My idee ook, hoor, as iets te lank vat, word dit korter gemaak. Lieflike werk, ek is lus om ook te probeer.


    • on 06/04/2021 at 09:24 Nikita

      Baie dankie, jy moet dit gerus probeer. Met die onderwater see toneeltjie het ek kralietjies geplak wat jy nie so duidelik op die foto sien nie. Op die skaakbord foto kan jy sien hoe het ek agterna alles opgeplak. As jy ‘n google search doen – of youtube, sal jy ‘n magdom van idees kry.


    • on 06/04/2021 at 09:40 Dr Christa van Staden

      Sien, lekker om jou vriendin te wees.


    • on 06/04/2021 at 14:45 Nikita

      Dankie, ek is bevoorreg om jou te kon leer ken! Ek het nou ekstra foto’s opgelaai waar ek ingezoom het in sekere dele en daar kan jy sien wat ek gedoen het om detail aan die velt te gee (of die see toneeltjie).


    • on 06/04/2021 at 14:52 Dr Christa van Staden

      Ek gaan mooi kyk en saam leer, dankie.


  3. on 07/04/2021 at 14:27 jameshigham

    “Enlgish readers: Please read below.

    Ons het onlangs hierdie tegniek, om jou eie velt te maak, by die skool geleer omdat ons die kinders moes kry om hul eie velt te maak! “

    Dankie, Nikita, vir die verduideliking vir ons Enlgish lesers, dit het baie gehelp.


    • on 07/04/2021 at 15:15 Nikita

      Hi James! It’s great to see you around again! I need to pop-in at your blog too – it’s been a long time with zoom school, so high time I come and say hello again.


  4. on 21/04/2021 at 20:08 Tokeloshe.

    Dit is pragtig, veral die see-toneel.


    • on 04/05/2021 at 18:30 Nikita

      Dankie, Tokeloshe!


  5. on 15/06/2021 at 06:18 Dan

    Happy Belated Birthday, Nikita.


    • on 05/08/2021 at 18:33 Nikita

      Thank you, Dan, how are you?


  6. on 27/04/2022 at 20:47 Nikita

    Ek sluit kommentaar hier, want kry elke dag ‘n spul spam op hierdie link. lol



Comments are closed.

  • Follow Chessalee on WordPress.com
  • Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

    Join 287 other subscribers
  • Spoken by great men:"Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe. Give me 15 consisting of Englishmen and I will advance to the borders of Berlin. Give me two divisions of those marvellous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth." - Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied Forces during WW2.

  • "The Americans fight for a free world, the English mostly for honour, glory and medals, the French and Canadians decide too late that they have to participate. The Italians are too scared to fight, the Russians have no choice. The Germans for their Fatherland. The Boers? Those sons of Bitches fight for the hell of it." American General, George 'Guts and Glory' Patton.

  • Latest Posts

    • Concerto for two and three movements
    • War-time Chess
    • Queen Elizabeth II
    • Vroue het deur die eeue skaak gespeel
    • War Time Chess
  • Top Posts & Pages

    • Heerlike Suid-Afrikaanse Resepte
    • Happy Valentine's Day!
    • Hilary Stagg
    • Rooi Kappie en die Wolf
    • Oktobermaand...Leipoldt
    • Wolf and Jackal Stories
    • Die Berggans het 'n veer laat val
    • South African recipes
    • Pap dis--pap tert - South African side dish with BBQ!
    • French Knitting-Tolletjie Brei
  • April 2021
    M T W T F S S
     1234
    567891011
    12131415161718
    19202122232425
    2627282930  
    « Mar   Aug »
  • Afrikaans Afrikaanse gedigte Afrikaans poems Afrikaans songs Anand Art books Carlsen Chess chess art chess games Chess Grandmasters chess movies chess news Chess South Africa chess tournaments classical music food gedigte History London Magnus Carlsen Melissa Greeff Mp3 music files music music audio files music files music videos musiek nature news poems Poetry poets Pretoria Radjabov recipes resepte skaak Skaak Suid-Afrika South Africa South African artists stories Suid-Afrika Topalov

  • Live chess ratings top 10 - men 2700chess.com for more details and full list
  • Live chess rating: Top 10 - women 2700chess.com/women for more details and full list

Create a free website or blog at WordPress.com.

WPThemes.


  • Follow Following
    • Chessalee
    • Join 287 other followers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Chessalee
    • Customize
    • Follow Following
    • Sign up
    • Log in
    • Copy shortlink
    • Report this content
    • View post in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Loading Comments...
 

    %d bloggers like this: