Feeds:
Posts
Comments

Posts Tagged ‘Fairies’

trolle

Hier het drie groen Rotstrolle gesit en vis eet. Een vet, vriendelike trol kon skaars sy balans hou – natuurlik hom ooreet!  Natuurlik het hulle ook geweet dat die ysbere daar onder vir hulle wag en daarom het hulle elke keer ‘n ander paadjie gevolg wanneer hulle klaar vis geëet het. [Ek hoop julle kan hul sien sit op hierdie rotse][This is where three green Rock Trolls have had their fish. One chubby, friendly troll could hardly keep his balance. Of course they knew the ice bears were waiting down there for them, therefore, each time they come to have some fish, they follow a different path back home. I hope you can see them sitting on these rocks!]

pot goud

Die klein dwergkaboutertjies het hier hul pot goud ontvang van die Maankoning en Maankoningin. Die Maankoningin was geklee in ‘n kleed gemaak van die heel beste maanstraaltjies geweef met maanfeëtjie-harpmusiek-klanke uit die kamer van die onderseese Perlemoenfeëtjie en siternote van die Sonfeëtjies.[The little gnomes have received their pot of gold here from the Moon King and Moon Queen. The Moon Queen was dressed in a gown made of the very best  woven moon beams and moon fairy harp musical notes from the room of the Mother-of-Pearl-Fairy,  from deep down under the sea mixed with cither notes of the Sun Fairies.]

maanfeetjies

Hier het die hoof Maanfeëtjie haar skaakskuif gelaat aan een van die Klawerkoning se hofknapies. Jy kan duidelik die skuif sien – dis uitgegriffel op die rots. Die Bergprins het ook die skuif aangestuur na die Rivierprinses wat dit moes opteken in ‘n maanstraaldagboek waarin al die Maanfeëtjie se skaakskuiwe veilig opgeteken word.[This is the place where the principal Moon Fairy left her chess move for one of  the page boys of King Clover. The Mountain Prince also passed on her move to the River Princess whose task it is to keep record of all the chess moves of the Moon Fairy in the moon beam diary.]

moon fairy david de lamare

Image: David de la Mare

checkmate art

Image:schaakkunst.nl

klim en klouter

Hierdie is die stomp van die klim-en-klouter kaboutertjies. Hulle moes vinnig by die Prinses uitkom om haar teen die trolle te waarsku. Gelukkig was sy veilig in een van die wolke-kamertjies van die wolkepaleis saam met die wolkekabouters. Sy het heerlik gesit en smul aan die lekkerste pienk spookasem wat die wolkekabouters vir haar met die wolke-feë se towerstaffies opgetoor het. [This is the log of the Climbing Gnomes. They had to find the Princess to warn her about the trolls. Fortunately, she was safe in one of the cloud rooms in the Cloud Palace, together with the Cloud Gnomes, busy having the most delicious pink candy floss. The Cloud Gnomes used the magic wand of the Cloud Fairy to do magic.

moon fairy

Image: Fairiesworld

ysbere

Hier het die ysbere gesit en wag vir die trolle om af te kom! Hulle het die paadjie van die trolle baie goed geken en ook geweet dat hulle die raskels is wat hulle visse hoër op in die rivier vang, wat beteken dat hulle laer af niks kry nie! [This is the place where the ice bears live! They know about the trolls, they also know all the paths they’re following. They know the trolls catch all the fish in the upper-river, so there is little left for them.]

And HERE is the complete image!

trolls

And here…are the culprits!!

If you want to have some big fun, click here on the link of Radio 3 to have fun with the trolls and Peer Gynt!

dream

Enjoy this song – I like dreaming

Read Full Post »