Грати в шахи

Al hierdie foto’s – soos jy kan sien – is van Twitter. Ek gee nie kommentaar – lees asb. die tweet met die bygaande foto.
Ek hoop net dat Poo Tin tot sy sinne sal kom en ophou om hierdie mooi land en sy mooi mense so koelbloedig te vernietig, maar soos ons hom ken, weet ons dat dit nie sommer sal gebeur nie. Hierdie oorlog tussen – eintlik – die VSA (my mening) en Rusland maak dat Ukraine onnodiglik ‘suffer’.








Hoe hartseer. Hoe kosbaar dat daardie mense nog iets positiefs kan doen te midde van die chaos om hulle. Hulle siele is nie geknak nie. Dankbaar daarvoor.
Bitter hartseer! Ek voel so vir daardie arme mense en wens so daardie ‘een’ persoon kom iets oor! (Weet dis nie mooi om te se nie, maar daar is net haat en geen respek en gevoel van sy kant af nie).
Ek hoor jou Nikita. Ek hoor.
[…] Chessalleeninlonden het die mooiste foto’s geplaas van mense wat in die oorloggeteisterde Ukraine skaak speel. So hartseer. So kosbaar. So hoopvol. Julle kan gerus by haar gaan loer. In loopgrawe. In parke terwyl die geboue rondom hulle stukkend geskiet is. […]
Wow,dis vir my so mooi dat n mens so positief kan besig wees in sulke hartseer omstandighede.
Absoluut! Ek bewonder hierdie Oekrainese dat hulle so sterk staan. Ek sou dit nie kon deurstaan nie. Die Russe is harteloos en barbaars.