Feeds:
Posts
Comments

Archive for April, 2022

Alexandri Magni kan vertaal word met Alexander die Grote.
Die vrou het gewen en die man het opgegee.
Twee vroue speel skaak.
Dit wil voorkom asof die vrou dalk gewen het?

Ek wonder of hier ‘n dispuut was oor ‘n sekere skuif.

Vrouens is vir jare uit die skaakgemeenskap uitgesluit omdat skaak net as ‘n ‘manlike’ sport gesien is. Hier is dan ook bewyse dat vroue van die vroegste tye af ook skaak gespeel het. Hierdie afbeeldings het ek van die Bodleian aanlyn biblioteek gekry.

Chess was seen as a ‘male’ sport and it’s great to know that so many females and girls are now playing this sport too.

Click HERE to view one of the images on the site of the Bodleian Library. This link will not open in a new tab.

Read Full Post »





Грати в шахи


Vrede vir Ukraine!!
Al hierdie foto’s – soos jy kan sien – is van Twitter. Ek gee nie kommentaar – lees asb. die tweet met die bygaande foto.
Ek hoop net dat Poo Tin tot sy sinne sal kom en ophou om hierdie mooi land en sy mooi mense so koelbloedig te vernietig, maar soos ons hom ken, weet ons dat dit nie sommer sal gebeur nie. Hierdie oorlog tussen – eintlik – die VSA (my mening) en Rusland maak dat Ukraine onnodiglik ‘suffer’.
Photo: Atef Safadi – skaak terwyl jy vir jou veiligheid onder in ‘n ‘bunker’ sit en nie weet of jy die volgende dag gaan leef nie.
People play chess at Taras Shevchenko park in downtown Kyiv on Sunday, 10th April 2022
Chess in Odessa – a beaufitul city – before this ugly War

Read Full Post »