

Ek wou slegs net die kwaste, verf en papier
uitprobeer en sommer vir die lekkerte ook
net met die kleure rondspeel. Dan het ek boonop met
van my sagteware se nuwe funksies ook uitgetoets –
soos jy met die eerste ‘image’ kan sien.
Ek noem hierdie sommer ‘sleepy knight’ want
hierdie skaakstuk lyk behoorlik moeg. My inspirasie kom van ‘n
stuk wat ek gesien het deur ME Ologeanu -Ek het verander waar ek wou.

the face in this image and I changed it by
adding on till I had ‘enough’ – just another playing around with paint.
For my inspiration, I used Google images, however, I made quite a few changes – according to my taste.
Op die volgende link is daar ‘n uitdaging vir jou – ook ‘n lekker wiskundige uitdaging – maar jy moet die skuiwe van ‘n ruiter op die skaakbord ken vir die uitdaging.
https://www.mathsisfun.com/games/knights-move-2.html
On this link – you can try and move the knight on every single square in as little time as possible.
Ek hou daarvan, jy is kunstig.
Baie dankie, Christa – ek voel nog nie heeltemal te gelukkig nie, so sal seker maar bly verander aan dit totdat ek heeltemal gelukkig is. Dis swaar as jy nie ‘n kunstenaar is en jy wil graag iets doen. he-he
Dit is beslis mooi genoeg om as kuns beskou te word.
Dankie, Christa, Ek weet jy bedoel dit opreg. π
Jy moet bietjie na hierdie stukkie sagteware gaan kyk – ek het nogal die idee gekry dat jy nogal hou van tech-goed? As dit is – jy sal nie teleurgesteld wees nie. Hulle gradeer dit gereeld op en dis als gratis – jy kan doneer as jy so voel. Dis byna ‘n photoshop-tipe program. Ek het dit vir meer as 10 jaar op my rekenaar en was nog nooit spyt nie. https://paint-net.en.softonic.com/download Dis baie veilig om dit af te laai van die link af. x
Dankie vir die skakel, ek sal beslis daarna kyk, ons het onlangs ‘n nuwe rekenaar gekry en ek het my ou Photoshop program verloor.
My seun het voorgestel dat ek Gimp gebruik, maar nou moet ek weer van voor af leer π
Hi Tokeloshe, Ek ken Gimp en ek vind Gimp regtig ‘n probleem – nie baie gebruikersvriendelik nie. Ek het dit eenkeer probeer gebruik en nooit ooit weer nie en dit was nadat ek hierdie Paint-dot-Net alreeds gehad het. Jy sal nie spyt wees nie. Groete!
Baie dankie, ek het Paint geinstaleer en ek is baie beindruk.
Ek het die skakel op my Facebook groep gedeel. π»
Ek stem saam oor Gimp, die Ikones is so klein
Ek is bly jy hou van dit! Sodra daar updates is, laat dit jou toe om dit te installeer (gratis), maar hulle vra ook ‘n donasie – opsioneel weereens. Ek het die program sedert 2007 op my rekenaar en het ons IT ou gevra om dit ook op die skoolrekenaars in te stalleer vir die kinders – ook hulle vind dit nie te moeilik nie (10 jariges). x
Lekker, ek is so bly die kuns gogga het jou ook gebyt, dankie vir die deel, ek sien uit na nog.
Hi Tokeloshe, ek is nog altyd eintlik met ‘kuns’ deurmekaar – maar meer art&craft goete, nog nooit met waterverf nie. Laas jaar, met die virus, word ons personeel toe gevra om een of ander kuns-ding terug te bring skooltoe na die lockdown and ek besluit toe dat ek nou bietjie waterverf wil uitprobeer – iets wat ek nog nooit uitprobeer het nie – en ek geniet dit nou baie – die probleem is dat ek nie kunstig is nie, maar ek leer (myself) so en kyk video’s – op youtube en sien die mooiste goed op pinterest – maar bly met die maklike goed – ek het vir my ‘n nuwe blok – meer kwalitieit paper – gekoop en speel nou lekker rond – ek het nou al verskeie goed gedoen, maar voel dis nie om te share nie – ek is te veel van ‘n beginner. lol Ek het by ‘n beginnersgroep op FB aangesluit maar na ‘n dag die groep verlaat want hulle lyk meer soos professionele kunstenaars! ha-ha
Ek stem heeltemal met jou saam. π
Ek sien in somige van die Faceboek groepe waaraan ek behoort, beginners wat braaf is en deel, ek en ander gee altyd ‘n β€οΈ Ek sal ‘n bietjie oplet watter dit is en jopu laat weet.
Ons kan gelukkig wees dat daar soveel gratis lesse is, dit maak dit baie makliker.
Dankie! Ek waardeer dit. π