• Home
  • About
  • Afrikaanse gedigte poems
  • Chess and the benefits
  • Links
  • Poems – gedigte – own
  • SA History
  • South African Recipes

Chessalee

Everything/Anything and…Chess…"Despite the documented evidence by chess historian HJR Murray, I've always thought that chess was invented by a goddess"–George Koltanowski: from the foreword to:"Women in chess, players of the Modern Age"

Feeds:
Posts
Comments
« Die voetpad na die boom – Poem: The footpath to the tree
Village markets – en Uile »

Vroue wat lees – women reading

31/08/2020 by Nikita

Watter leser is jy? Die ingedagte-leser – jy lees, maar jou gedagtes is ver weg.

Jy lees en jy is verdiep in wat jy lees. Niks en niemand om jou kan jou pla nie.

Jy het ‘n opdrag en jy moet die boek lees. Jy sou iets anders wou lees, maar daar’s nie nou tyd nie.

Jy lees hier-en-daar in die koerant – slegs dit wat regtig jou aandag vasvang en jou aandag behou. Al die ander artikels is ‘ou nuus’.

Jy lees en deel dit wat jy lees graag met ander.

Jy lees en jy absoluut geniet wat jy lees. Jy kan nie wag om die opvolg van die boek te lees nie. Dis spanningsvol, dramaties en jy voel een met die karakter.

Jy is in jou gunsteling plek! Jy wil net meer en meer lees. Jy voel dat tyd stil gaan staan het. Jy hoop nie iemand kry jou hier nie.

Jy is ontspanne, jy geniet dit om te lees, maar jy geniet nie elke bladsy van die boek nie. Hier en daar slaan jy ‘n bladsy oor, want jy wil graag ‘n meer interessante boek lees.

Jy geniet die boek terdeΘ…, maar jy is oppad na ‘n afspraak. Jy wil nie graag gaan nie en sou hierdie boek eerder wou klaar lees!

Jy het nou ‘n tydjie vir daardie spesiale koppie tee – en jou gunsteling skrywer se nuutste boek! Jy probeer jou tee-breuk rek – so lank jy kan met verskonings dat die tee baie warm vandag is, net so lank jy nog een bladsy van die boek kan lees!

Daar was ‘n tyd toe daar gedink is dat vroue nie veronderstel is om ‘meer’ te weet nie. Gelukkig is daardie tyd verby en leef ons in ‘n moderne tyd! Al die kunswerke hierbo is deur die kunstenares: Sylvie Vanlerberghe. Sy het heelwat kunswerke van mense wat lees – nie slegs vroue nie – mans en kinders ook.

Share this:

  • Pinterest
  • Twitter
  • Facebook
  • Reddit
  • Email

Like this:

Like Loading...

Related

Posted in Art, lees, Lees gewoontes, read, reading, reading habits, Sylvie Vanlerberghe, Women reading | Tagged Art, lees, Lees gewoontes, reading habits, Sylvie Vanlerberghe, vroue lees, Women read | 11 Comments

11 Responses

  1. on 01/09/2020 at 20:47 Dr Christa van Staden

    Nikita, dit is die mooiste skilderye. En natuurlik interessante vrae daarby. Hang af wat ek lees. Vind ek is ingedagte. Kan lees en dan dwaal my gedagtes af as gevolg van iets wat ek gelees het en moet ek deel herhaal. Baie ander pas, maar ek het nog nooit bladsye oorgeslaan nie. As die boek verveel, sit ek eerder neer sonder om skuldig te voel. Anders wonder ek wat ek gemis het en lees dit in elk geval.


    • on 01/09/2020 at 21:50 Nikita

      Hi Christa, Welkom op my blog! Jou kommentaar was in die ‘trash’ – baie snaaks, nie eers in die ‘spam’ nie. Jammer daaroor! Ek moet eerlik wees en se dat ek al bladsye oorgeslaan het, net om die vervelige dele verby te gaan, maar dit het nog net een keer gebeur – so paar maande gelede met ‘n boek wat ek moes lees (vir skoolhou om met die kinders te lees! πŸ™‚ ) Verder moet ek se dat met volwasse boeke ek dit nog nie gedoen het nie. Ek is bly jy hou van die skilderye, ek is lief vir lees en was taamlik verras om al hierdie te vind.


    • on 01/09/2020 at 21:57 Dr Christa van Staden

      Skool hou? Natuurlik, dit is waarom ek byval by jou werk vind.


    • on 02/09/2020 at 18:22 Nikita

      πŸ™‚ Yip – ek doen dit al ver oor die 20 jaar – ek moet weer tel hoeveel, ek het ophou tel.


    • on 03/09/2020 at 00:17 Dr Christa van Staden

      Ek het ook skool gehou


    • on 03/09/2020 at 18:29 Nikita

      Dan’s on kollegas! Hoe ‘cool’ is dit? ‘n Ander geheim, ons is naamgenote ook! Ek gebruik nie my regte naam op die blog nie. πŸ™‚


    • on 03/09/2020 at 23:37 Dr Christa van Staden

      Is jy erntig, ek ken bitter min naamgenote.


    • on 04/09/2020 at 17:49 Nikita

      Ek is so ernstig soos more heeldag. Ek ken ook nie baie nie, alhoewel, ek het ‘n vriendin in SA ook met die naam – toevallig ook ‘n Onderwyseres – Opvoedkundige Sielkundige nou. πŸ™‚ Sien die bladsy hier op my blog: Gedigte – Poems – my own- scroll dan na die image net na die Koedoe foto – daar is ‘n gedig wat ek vertaal het van Eugene Marais – pienk agtergrond. My naam is daar – vir ‘bevestiging’. πŸ™‚


    • on 05/09/2020 at 00:30 Dr Christa van Staden

      Hmmm, ek gaan beslis loer. Maar, ek glo jou beslis, wil die vertaling gaan lees.


    • on 05/09/2020 at 10:25 Dr Christa van Staden

      Ons vanne is ook baie na aan mekaar …


    • on 05/09/2020 at 10:53 Nikita

      Dis ook wat ek gedink het! πŸ™‚



Comments are closed.

  • Follow Chessalee on WordPress.com
  • Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

    Join 289 other subscribers
  • Spoken by great men:"Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe. Give me 15 consisting of Englishmen and I will advance to the borders of Berlin. Give me two divisions of those marvellous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth." - Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied Forces during WW2.

  • "The Americans fight for a free world, the English mostly for honour, glory and medals, the French and Canadians decide too late that they have to participate. The Italians are too scared to fight, the Russians have no choice. The Germans for their Fatherland. The Boers? Those sons of Bitches fight for the hell of it." American General, George 'Guts and Glory' Patton.

  • Latest Posts

    • Concerto for two and three movements
    • War-time Chess
    • Queen Elizabeth II
    • Vroue het deur die eeue skaak gespeel
    • War Time Chess
  • Top Posts & Pages

    • Heerlike Suid-Afrikaanse Resepte
    • Boer War Art Poetry and History
    • Buttermilk rusks - Karringmelk beskuit
    • Alice in Wonderland's Mysterious Chess Game
    • French Knitting-Tolletjie Brei
    • South African recipes
    • Playing chess may well help child diagnosed with ADHD
    • Blue Butterflies
    • Die Berggans het 'n veer laat val
    • Alexandra Kosteniuk - Chess Grandmaster
  • August 2020
    M T W T F S S
     12
    3456789
    10111213141516
    17181920212223
    24252627282930
    31  
    « May   Sep »
  • Afrikaans Afrikaanse gedigte Afrikaans poems Afrikaans songs Anand Art books Carlsen Chess chess art chess games Chess Grandmasters chess movies chess news Chess South Africa chess tournaments classical music food gedigte History London Magnus Carlsen Melissa Greeff Mp3 music files music music audio files music files music videos musiek nature news poems Poetry poets Pretoria Radjabov recipes resepte skaak Skaak Suid-Afrika South Africa South African artists stories Suid-Afrika Topalov

  • Live chess ratings top 10 - men 2700chess.com for more details and full list
  • Live chess rating: Top 10 - women 2700chess.com/women for more details and full list

Blog at WordPress.com.

WPThemes.


  • Follow Following
    • Chessalee
    • Join 289 other followers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Chessalee
    • Customize
    • Follow Following
    • Sign up
    • Log in
    • Copy shortlink
    • Report this content
    • View post in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Loading Comments...
 

    %d bloggers like this: