Stats from the video
Afrikaans language oppressed by the British.
Some news for you!
Love this!
Enjoy this video. Afrikaans is so (almost) Dutch.
31/07/2018 by Nikita
Stats from the video
Afrikaans language oppressed by the British.
Some news for you!
Love this!
Enjoy this video. Afrikaans is so (almost) Dutch.
Hierdie is nou mos my kos! As ek dit reblog?(as ek dit regkry)
Hi Seegogga, Myne ook. π Dankie vir die re-blog.
π€ππ
Reblogged this on Seegogga se Bloggie.
Dit was nou regtig lekker om te kyk en sommer ‘n slag herinner te word waar ons vandaan kom.
Daar is al hoe meer Hollandse mense wat my blog lees, ek sukkel ‘n bietjie om die Hollands te lees. Dalk is ek net te lui! π
Hi Toortsie, Ek geniet Hollands. Ons het op skool ‘n kort Nederlandse verhaal gehad met die title, “Kaas”. Ek sal die begin van daardie storie nooit vergeet nie. Dit begin met allerlei ‘kaas’-woorde. Dan het ons so bietjie Nederlandse gedigte ook gedoen! Dit was lekker om dit te lees. Ons het ‘n paar boeke in die huis gehad in Hoog Hollands. Ek kon dit nie lees nie, te moeilik. My Oupa was van Holland.
Dagse^ Nikita,
Ek’s bly jy is besig om Afrikaans te versprei. Ek ook want ek’s besig met my vierde boek oor die Familie van Tonders en hulle ervarings op die Groot Trek. Hulle is nou al in die Transvaal met Andries Pretorius wat …..voorloop.
Hi Clive! Waar – of op watter website – is jou boeke beskikbaar?
[…] ‘n verpligte deel van ons skooleksamen was, moet ek net hierdie interessante stukkie van Nikita reblog. Almal wat lief is vir Afrikaans – geniet […]
I have two posts coming up on South Africa today, comprising six opinions, of which yours will be the first – I’ll put this link at the top of my first post at 13.30 UK time.
Hi James, Thank you! I’ve commented on your entries. Very good entries!! Sorry, only saw it today when logging on to the blog. Thank you for letting me know!