- Follow Chessalee on WordPress.com
-
Join 289 other subscribers
-
-
-
Spoken by great men:"Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe. Give me 15 consisting of Englishmen and I will advance to the borders of Berlin. Give me two divisions of those marvellous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth." - Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied Forces during WW2.
-
-
"The Americans fight for a free world, the English mostly for honour, glory and medals, the French and Canadians decide too late that they have to participate. The Italians are too scared to fight, the Russians have no choice. The Germans for their Fatherland. The Boers? Those sons of Bitches fight for the hell of it." American General, George 'Guts and Glory' Patton.
-
Latest Posts
Top Posts & Pages
- French Knitting-Tolletjie Brei
- Heerlike Suid-Afrikaanse Resepte
- Boer War Art Poetry and History
- Potjie kos --- more recipes
- Afrikaans! Jy is skerp en Lewendig! - Afrikaans! You are sharp and alive!
- Wolf and Jackal Stories
- South African recipes
- Alice in Wonderland's Mysterious Chess Game
- Lekker Afrikaanse kinderstories
- Zulu tribe and other African tribes
Afrikaans Afrikaanse gedigte Afrikaans poems Afrikaans songs Anand Art books Carlsen Chess chess art chess games Chess Grandmasters chess movies chess news Chess South Africa chess tournaments classical music food gedigte History London Magnus Carlsen Melissa Greeff Mp3 music files music music audio files music files music videos musiek nature news poems Poetry poets Pretoria Radjabov recipes resepte skaak Skaak Suid-Afrika South Africa South African artists stories Suid-Afrika Topalov
-
Live chess ratings top 10 - men
-
Live chess rating: Top 10 - women
Goeie dag Nikita,
Ek’s besig met my 4de boek oor die Groot Trek t.w. die 2 groot bakleiery in Natal in 1838 en weer in 1842 net voor die Trekkers uit Natal is. Dit het my 17 bladsye gevat om byvoorbeeld net die slag van Konjella (Congella) te beskryf met natuurlik baie tekeninge by. En tog in geskiedenisboeke is Konjella maar ‘n paragraaf of twee.
Ek geniet die skrywery vreelik baie en die navorsing ook. Dit gee my ‘n dieper insig oor waar ons ou volkie vandaan kom en waarvoor ons staan. Soos dinge vandag is lyk dit my ons mense gaan nog vir ‘n 100 jaar of meer bestaan.
Maar nou ja ek sluit af, ek wens jou en jou familie alles wat mooi is toe.
Groete
Clive
Hi Clive, Dankie, dieselfde vir jou familie ook! Dis goed om weer van jou te hoor en ek’s verbaas om te hoor jy’s besig met boek 4! Is die ander boeke aanlyn beskikbaar? Ek sal graag die titels, voorblaaie wil sien en meer bietjie daaroor wil lees.
Nikita, nee dis nog nie aan lyn nie. Ek sal seker moet begin dink hoe om ‘n webwerf vir myself te ontwerp want daar is ander mense wat ook hierna vra. Ek het so ‘n paar maande terug (net voor ek die 3de boek voltooi het) Boeke 1 en 2 na ‘n leser in Engeland toe gestuur.
Groete
Clive
Hi Clive, Laat weet my asb. sodra jy dit aanlyn het. Groete!