Afrikaans sal bly! Afrikaans will not fall!
30/10/2016 by Nikita
Posted in Afrikaans poems, Afrikaans poetry, Chess, South African politics | 15 Comments
15 Responses
Comments are closed.
- Follow Chessalee on WordPress.com
-
Join 287 other subscribers
-
-
-
Spoken by great men:"Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe. Give me 15 consisting of Englishmen and I will advance to the borders of Berlin. Give me two divisions of those marvellous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth." - Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied Forces during WW2.
-
-
"The Americans fight for a free world, the English mostly for honour, glory and medals, the French and Canadians decide too late that they have to participate. The Italians are too scared to fight, the Russians have no choice. The Germans for their Fatherland. The Boers? Those sons of Bitches fight for the hell of it." American General, George 'Guts and Glory' Patton.
-
Latest Posts
Top Posts & Pages
October 2016 M T W T F S S 1 2 3 4 5 6 7 8 9 10 11 12 13 14 15 16 17 18 19 20 21 22 23 24 25 26 27 28 29 30 31 Afrikaans Afrikaanse gedigte Afrikaans poems Afrikaans songs Anand Art books Carlsen Chess chess art chess games Chess Grandmasters chess movies chess news Chess South Africa chess tournaments classical music food gedigte History London Magnus Carlsen Melissa Greeff Mp3 music files music music audio files music files music videos musiek nature news poems Poetry poets Pretoria Radjabov recipes resepte skaak Skaak Suid-Afrika South Africa South African artists stories Suid-Afrika Topalov
-
Live chess ratings top 10 - men
-
Live chess rating: Top 10 - women
Yes! Dis goed om te hoor daar is Afrikaners wat gatvol is vir die vertrapping van ‘n toekoms vir almal. Die Afrikaners moet net besef ons staan teenoor ‘n verhouding van +-20%/60%/20%. Dws. 20% het die vermoee om suksesvol te wees; 60% gaan sukkel om sukselvol te wees maar kan sukses behaal deur hard te werk en 20% wat nie verder as ‘n 13 jarige kan ontwikkel nie. Ongelukkig is die laaste groepie die moeilikheidmakers wat die 60% beinvloed en so die bereiking van sukses staak vir almal
My 2de boek oor die Groot Trek is klaar en ek verkoop dit reeds
Hi Clive, Ek is bly oor die boeke, maar jy het my nog geen link gegee nie. Ek stem saam met wat jy sê oor die 20%, maar ek dink daardie persentasie is hoër as jy my vra. Dalk 40%
ja! Afrikaans sal bly. 10 uit 10 vir Tuks
Hi Seegogga, Ons stem saam!
Chessie in Londen, baie dankie vir die video. Sjoe, die land lyk as of hy weer aan die brand is.
Clive, ganit? Is vroulief orraait? Is jy nog aan borsjt en kasja? Hou jy vir gretjka en pelmennie? 😉 Sê groete aan Jelena.
Seegogga, ons lees jou blog hier in Rusland. Baie dankie vir jou suiwerste Afrikaans! 🙂
Moet sê, mense.. Is dit ’n bikie te laat?
Hi Eugene! Ek moet sê ek is bly om jou weer hier rond te sien, ek het gedag Putin het jou ‘beetgekry’ aan daardie kant! 🙂 Jy moet die Russe bietjie stuur met hul kanonne daar na SA om sommige mense daar ‘warm’ te gaan maak. 🙂
Hallo Nikita!
Ja dit lyk asof dis tyd om te beweeg. Of om te trek. Of as of julle daar ’n Stalin of Saddam nodig het. Of ’n von Trotha. Know what I mean.
Lour in jou posbus in asseblief 🙂
Hi Eugene, Dankie vir die email, ek het jou ook een gestuur. Groete!
Ek haal my hoed af vir ons Afrikaanse jongmense wat sterk staan te midde van al hierdie geweld.
Dankie vir die plasing van hierdie video. Dit sit ‘n GROOT knop in die keel.
Solank ons nog Afrikaans praat, solank ons nog Afrikaans skryf, glo ek, sal dit bly. xx
Hi Toortsie,Ek stem saam met jou en ek is so bly daar is nog van die jong mense wat GUTS het!
Die jonges verbaas my keer op keer.
Dis goed om te hoor! Dit wys daar is nog Afrikanerbloed wat vloei! 🙂
Dis genoeg om enige regdenkende mens se moer te pluk! Te hel met die rassiste wat soos sprinkane alles net wil vernietig. AFRIKAANS SAL BLY!
Hi Ray, Welkom hier, ek het jou nog nie ontmoet nie. Ek stem saam. Vernietig is al wat hulle kan leef voor. Niks word opgebou nie. Die onvermoë, onopgevoedheid en ongeletterdheid spreek boekdele.