Fatherless and raised by his grandmother, thirteen year old Ricardo Galam lives in South Africa’s Cape Flats, a unique and volatile sub culture dominated by two Number gangs, the 26 and 28. Ricardo’s future as a chess prodigy is threatened by his growing interest in the 26 whose local leader is grooming him as a potential member. Unknown to Ricardo, the father he’s never known has been released from prison. Farakhan, a reformed general in the 28, is back in his old neighbourhood, an intruder in 26 territory. In a story that is at times raw and violent at other times touching and true. FOUR CORNERS is a gripping drama set against the backdrop of a gang war in Cape Town which has been raging for a 100 years; a little known fact.
(Quote from youtube)
Nikita, Wat ‘n aangename verrassing. Dis goed om te weet dit gaan goed met jou. Net gister het ek daaraan gedink dat ek darem lanklaas van jou gehoor het.
Ek het ook in die tussentyd my 2de boek voltooi. Jy onthou nog? Dis die verhaal (saga) oor die Voortrekkers wat ek in 3 boeke verdeel het.
Groete en mooi bly.
Hi Clive! Dit gaan goed dankie! Skoolhou hou my baie meer besig as voorheen en vir blog kry ek nie meer tyd in die termyn nie. Ons het so pas gesluit vir die ‘somer’ vakansie en ek is oppad na SA toe vir 3 weke! 🙂
Lekker! Om weer ‘n slag Ma se kos te kan kom eet! Ek hoop jy geniet jou kuiertjie van 3 weke hier “by ons” terdee
Groetnis en lekker kuier!
Hi Clive – Ongelukkig nie meer ‘Ma’ se kos nie. Sy is in 2013 oorlede. Maar sal darem die familie se kos kan waardeer!