A real favourite! I hope you enjoy too. Turn up the volume! Beethoven – Pastoral Symphony – 1st movement.
Another classic: Women playing chess – ‘A game of Chess’ 1914 See the original picture on the site of the LoC.
09/07/2015 by Nikita

Dankie – geniet dit om jou blad te besoek!
Hallo Stephan! Dis lekker om te hoor jy geniet dit! Kom gerus weer.
Dis goed om weer van jou te hoor. Al iets gehoor van Ev?
Hi Clive, Dankie! Nee, ek hoor niks van Eugene nie. Hy is so skaars soos hoendertande. 🙂
Fantastiese musiek!
hi Toortsie, goed om jou weer hier te sien! 🙂 Ek’s bly jy dink ook die musiek is ‘fantastiek’ – dankie. Ek hoop dit gaan goed met jou!
Nog nie mal nie, maar dit meen nie dat ek nie probeer nie!
Pragtige musiek dankie.
hi Louwie, Wel maak soos almal en maak of jy mal is. lol 🙂 Die musiek is ‘n plesier, ek stem saam.
Hulle se^ hou ouer jy word hoe meer waardeer jy goeie musiek. Dit was lieflik om na te luister. Dankie Nikita.
hi Clive, Dit was ‘n plesier. Goeie boeke en musiek verryk die siel. 🙂