Picture from FB: Mother with her dead child – Boer War: Concentration camps. I was so shocked when I saw this picture. How this mother must have felt and the poor little kids. This is what went through my mind:
The camp
White tents like white ant hills.
Strange, awkward stenches fill the war-torn air
Weak, though proud, with no disinfectant
Sitting around in poverty: deprived!
Waiting for food. Waiting for water.
Humiliation. Disgrace. Filth.
Dead bodies carried along white rows
They don’t care, they don’t think!
They can’t think. They just kill!
The pain inside: it cuts deep, very deep.
No sound. No breath. No life.
No words. No food. Only thoughts.
Only thoughts. Only Blue vitriol.
Children crying, children dying
Hunger screams, hunger wails
Endless waiting. Timeless prayers.
Shock. Horror. Pain.
Forgotten lives.
Panic. Fright. Terror.
God! My child is dead!
Footsteps. No words.
Empty arms. Eyes watching.
Not my child!
Patience because:
‘Another seepkissie will arrive soon.’
Silence.
Nikita 22/8/2013
Nikita, in ‘Kleur kom nooit alleen nie’ van Antjie Krog het sy ‘n paar gedigte geskryf hieroor. Dis regtig hartverskeurend. Ek glo nie mens kan regtig ‘n besef vorm van waardeur daardie mense is nie. Waar ek werk is daar talle boeke oor die ABO. Die foto’s vertel hulle eie storie.
hi BUDV, Jy moet bietjie van daardie gedigte blog – op daardie ‘spesiale’ blog waarvan jy gepraat het. Dis soos jy se, harverskeurend. Ek stem, mens sal geen idee he van dit wat hulle deurgemaak het nie. Jy is gelukkig om in so ‘n plek te werk! Ek sal nie werk nie, ek sal heeldag sit en lees en foto’s kyk. Ek het juis gisteraand ‘n boek uit ‘n boks gekry. [ek het nOU eers tyd om deur die baie bokse te gaan, na ons Desember getrek het.] Die boek is lank terug gedruk, maar jy kry hom steeds. ‘Goodbye Dolly Gray’ deur Rayne Kruger. Nogal dikkerig [slaphand], baie klein gedruk, ek sal lank lees. 🙂 Maar eers het ek so pas ‘n boek van Ettienne van Heerden gekry, wat ek nog nooit kans gehad het om te lees nie – van die Kaap deur ‘n blogger aangestuur: Die swye van Mario Sylvati. Ek het dit begin lees, maar net halfpad deur hfst 2. Ek sal weer moet begin. Dan het ek nog twee BO boeke hier, maar ek weet ek gaan nie nou die tyd he nie, nog 1 week skoolvakansie oor!
Hi, Nikita, ja ek weet van Dolly Gray maar het nog nie self gelees nie. Die boekwinkel waar ek werk spesialiseer in Africana so hier is ‘n klomp regtig interessante boeke hier. (Als is egter nie net maanskyn en rose nie, die winkel doen nie te goed nie en ek sal seker net tot die einde van Aug. hier wees.)
hi BUDV, Jammer om te hoor, is jy geholpe met ‘n nuwe werk? Ek hoop so! Ek sit nou met ‘n hooghollandse weergawe van die kook-en-geniet. Was my ouma s’n – aan my ma se kant – het van Holland na SA gekom. Jy sal nie glo wat het sy in haar handskrif geskryf nie – vir inflamasie: bietjie ‘mensewater’ met bietjie brandewyn! oeg!!
That is such a tragic image… And era.
Hi Astonishedxpression, Welcome to my blog and thanks for stopping by. Yes, it’s a very sad image and I agree with you. An era in the history of South Africa that shouldn’t have happened, but only greed led to it. Sad was greed can do.