Sunday afternoon mood
Moods…before the storm
09/12/2012 by Nikita
Posted in classical music, classical music files, moods | Tagged classical music, Classical piano, moods | 14 Comments
14 Responses
Comments are closed.
- Follow Chessalee on WordPress.com
-
Join 289 other subscribers
-
-
-
Spoken by great men:"Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe. Give me 15 consisting of Englishmen and I will advance to the borders of Berlin. Give me two divisions of those marvellous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth." - Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied Forces during WW2.
-
-
"The Americans fight for a free world, the English mostly for honour, glory and medals, the French and Canadians decide too late that they have to participate. The Italians are too scared to fight, the Russians have no choice. The Germans for their Fatherland. The Boers? Those sons of Bitches fight for the hell of it." American General, George 'Guts and Glory' Patton.
-
Latest Posts
Top Posts & Pages
Afrikaans Afrikaanse gedigte Afrikaans poems Afrikaans songs Anand Art books Carlsen Chess chess art chess games Chess Grandmasters chess movies chess news Chess South Africa chess tournaments classical music food gedigte History London Magnus Carlsen Melissa Greeff Mp3 music files music music audio files music files music videos musiek nature news poems Poetry poets Pretoria Radjabov recipes resepte skaak Skaak Suid-Afrika South Africa South African artists stories Suid-Afrika Topalov
-
Live chess ratings top 10 - men
-
Live chess rating: Top 10 - women
Twould be nice to meet you, Nikita and talk red skies and chess.
Hi James! I can just imagine what interesting chat that would be! I’m always game for chess-talk! 🙂
and of cabbages and kings, ships and shoes 😉
Hi Eugene! …and why the sea is boiling hot and whether pigs have wings! LOL!
Maak die pragtige foto en jou mooi musiek my nou skoon rustig. 🙂
hi Boer! Bly om te hoor jy het dit geniet. Ek hoop nie dit het jou aan die slaap gemaak nie – wel, as dit het, hoop ek dit was ‘n lekker slapie. 🙂
is dit nie pragtig nie, ons Hemelse Pappa bly die beste skilder ooit!!!
ek love jou sneeu flokkies wat so val
ek wens so ek was so slim soos van my medebloggers. lekker dag vir jou
Hi KvAfrika! Dankie vir jou besoekie, ja, ek stem saam met jou oor die prag van die foto! Die sneeuflokkies is WordPress wat dit laat gebeur. Elke jaar tussen nou en min of meer die 4de Jan laat hulle die sneeuflokkies op die WordPress blogs neerdaal, dus, dis nie ek wat slim is nie. 🙂 Dankie, ‘n lekker dag vir jou ook! O ja, ek dink jy kan in die ‘settings’ die sneeu ‘afskakel’ ook, indien jy dit nie op jou blog wil he nie.
ek sou nie wou nie want wie soek dan nou nie ‘n white kirsmis nie, ek dink dit is fabbbbbbbb
Hi KvAfrika, Ek stem! Dis waarom ek dit nie ‘uitskakel’ nie. 🙂 Ek sou wou he dat dit so stapeltjie ‘sneeu’ moet vorm – iewers op die bladsy – en dan verdwyn om weer ‘n stapeltjie te vorm – iewers anders op die blog. 🙂
Mag hierdie Kersfees vir jou en jou familie ‘n ware Christusfees wees en mag julle net mooi dinge beleef in 2013.
Hi Clive! Baie dankie vir die pragtige wense. Ek waardeer dit. Ek hoop dat Kersfees ook vir julle net Vreugde en Blydskap sal bring en Voorspoed in die Nuwe Jaar.
I like the first one more. 🙂
Hi Norrbu, I’m glad you like it too. 🙂 Great to see you around again, I need to pop-in on your side too, nearly hols this side!