Magnus Carlsen playing chess on Pulpit Rock – in Norway
and…I think I can ‘read’ a little bit of the Norwegian language. There’s a tournament next year, Magnus is going to take part in a Super Tournament and then there’s…a school tournament..and a celebrity tournament……
Enjoy the song by a Norwegian singer.
Turneringene
Superturneringen blir stil 7. til 18. mai 2013.
En unik vri planlegges med varierte historiske spillesteder for å trekke maksimal oppmerksomhet fra hele regionen.Stavangerregionen bruker arrangement som virkemiddel for å markedsføre regionen.Det arbeides allerde med mulighet for repeterende turneringer til regionen.
Turneringen vil inneholde:
Superturnering med flest mulig av de topp 10 rankede spillerne
Skoleturnering med hundrevis av barn
Kjendisturnering med et utvalg kjendiser som skal vise sine sjakkferdigheter
Wow! Wat ‘n plek om te speel! 🙂
Terloops, het jy al gehoor hoe baie na aan Afrikaans die Skandinawiese tale klink? En soms is dit heel verstaanbaar, soos die stukkie hierbo.
Wow vir die foto! En nice musiek ook. En om aan te sluit by Boer hierbo – blykbaar is Fries (Noord-Holland) die naaste lewende taal aan ‘Old English’. Ek onthou op univ. MOES ‘n mens Old English en Old Norwegian saam doen omdat hulle so na aan mekaar gestaan het.
@Boer – Ek stem! Ek dink nie ek sal veel kan konsentreer op die spel as ek daar moet speel nie! 🙂 Ek het voorheen ook op ‘n site bietjie Noorweegs gelees – en was taamlik verbaas hoeveel woorde bekende dele gehad het en hoe [taamlik] maklik ek kon volg – nes die stukkie hierbo. Ek moet eerlik wees, die ‘celebrity’-deel het ek verkeerd gehad, eers die regte vertaling gekry met google-help.
@BudV- Ek hou ook baie van die liedjie – en die stem!
Op skool het ons weer Nederlands gedoen – wat ek vreeslik geniet het – ons het ‘n Nederlandse voorgeskrewe boek gehad en het heelwat Nederlandse gedigte deurgewerk. Ek sou graag wou deel wees van die groep wat nog Taalgeskiedenis moes leer – ons [of my skool] het dit nie gedoen het.