These are only random photos, taken in 2008 – we were in the vicinity of Mockerkin, Hadrian’s Wall, Cockermouth, – this is also William Wordsworth and Beatrix Potter–country. Those who are regular readers, you def saw my B Potter entry – of a few years ago. We also visited Whitehaven – a coastal town with an interesting history – linking to America – see whitehaven.org.uk for some really interesting reading. I took these photos with my old olympus, so quality not great at all.
Ek maak verskoning vir die Olympus foto’s, was glad nie ‘n goeie kopie toe ek die kamera gekoop het nie, ek dink hy lê nou al ‘n paar jaar iewers op ‘n ashoop. Meeste van hierdie foto’s het ek nog nie voorheen geblog nie, ek wil nie regtig veel sê nie, want daar is nie baie om te sê as jy net na ‘n ou deur, murasie, posbus of iets dergeliks kyk nie. Ek hoop dit maak sin. Hadrian se murasie-foto’s sal ek eendag plaas, die weer was eintlik so sleg daardie paar dae, dat ek meer museum-foto’s van die besoek aan sy muur het, as regtig die muur self.
We stayed near Loweswater – one of the lakes in the Lake District.
Wonder who is behind this door? Story writing idea!
Hadrian’s Wall – Princess Anne 1999 – Hadrian’s Wall is where Carlisle is – see the map in this entry.
I like to photograph post boxes as well, don’t ask me why, I don’t know, it’s one of those things that attracts me. I have many photos of post boxes. I like gravestones, old doors, stone walls, – anything old with ‘character’.
Gravestones can be quite interesting, look at the beautiful detail on this one. [click on the images for a large view]
On this gravestone there are a few family members’ names.
Note on doors: NO PARKING – some people never read such messages.
Another – narrow road – and wobbly too – if you ask me. Most of the time on roads like this one, people are allowed to park – ANY direction! – as long as there is only a single yellow line. Well, don’t ask how many times I had to manoeuvre myself around parked cars – on both sides of the road. In the UK there is not a rule that says you need to park – with your car – facing the direction you’re driving. You can park the opposite way too. It’s just crazy.
Who lives here? Moomins? or… maybe the fairies!
All sorts of ‘tools’ found in this ‘building’ – someone is definitely using them – at some point.
Have you noticed what’s in the window?
Whitehaven
Whitehaven – click on the image to read!
Whitehaven – looks like a painting
A fine seat… for tired legs – beautiful animal carvings
Mockerkin/Cockermouth – somewhere – wonder who is behind this door and what he’s doing there?
Here is the Beatrix Potter-entry if you have missed it.
Ek is mal oor die Middeleeue en hierdie foto’s skep vi my so ‘n Middeleeuse atmosfeer. Hou van die een met die blomme, dit lyk cosy 🙂
hi BudV – Dankie, ek wou aanvanklik ‘n spul van die ‘ou’ foto’s oplaai, soos ‘n ‘gallery’ en net niks daarby skryf nie, ek hou ook baie van die ‘ou’ goed -enige ‘ou’ ding. 🙂
Dit lyk na ‘n oulike streek, vol ou stories en geheime. Baie mooi.
Hi Kyker, Ja, daardie hele streek is interessant. Dis Cumbria – baie ou stories sou ek se le daar ‘begrawe’ – van letterlik honderde jare gelede. Ek dink daar is baie sulke ‘streke’ – veral verder noord. As ou straatnaam-borde kon praat … 🙂
Wat was verkeerd met jou Olympus? Ek het ‘n Olympus en is baie tevrede. 🙂
Hi Boer, My [gewese] Olympus is ‘n kleintjie – dalk teen joune – Op Amazon gekoop en dalk was ek maar ‘dom’ met die ding – of nooit genoeg tyd gespandeer om die ding beter te leer ken nie, maar ek het net nie die foto’s gekry wat ek gehoop het om te kry nie. Die DSLR is darem ‘n groot ‘verbetering’ op die Olympus. https://chessaleeinlondon.files.wordpress.com/2007/08/olympus-x-760-6-megapixel.jpg Hier’s die een wat ek gehad het –
Ok. Ja, mens kan nie ‘n DSLR vergelyk met sakkameras nie. Eendag as ek groot is, sal ek ook ‘n DSLR he. 😆
😆 ok, ek ‘verstaan’ – ek het myself regtig ‘getreat’ met die koop van die kamera, [na studies] as ek my MA voltooi het, sal ek my weer moet ‘treat’ – weet nie met wat nie, sal nog moet dink. 🙂
Gits. Jy is besig met groot geleerdheid. Ek bewonder mense wat studeer terwyl hulle nog ‘n beroep ook beoefen. Dis darem vreeslik harde werk.
Hi Kyker, ja, ek weet nie aldag of ek die regte keuse gedoen het nie, want tyd is maar bitter min vir die studies, maar ek sal maar deurdruk, want ek wou dit nog altyd doen en moet ‘iets’ doen met my SA SEN-kwalifikasie [wat hulle hier net as ‘n gewone BA sien- terwyl ek weet dat dit meer as net dit werd is, maar jy kan nie hulle koppe ‘laat draai’ nie, want al wat vir hulle tel, is hul eie kwalifikasies, wat maar regtig ‘eina eina’ is teenoor wat ek gehad het gedurende my Onderwys-studies [dis hoekom dit nie eens snaaks is dat hul skole in so ‘n gemors is – en dan wonder hulle hoekom.]