Adam Ladds spotted this poem chalked on the pavement at the western end of Fordhook Avenue W5 in Ealing – West London. It’s written ‘upwards’ so you can read it as you walk along.
Love on the Streets
Sometimes it’s faded and harder to see,
Sometimes not looking, it jumps out at me,
But it always is there, right under your feet,
As you walk through the world, there is love on these streets.
By Ella Grace, 2012
I quite like this ceativity of a person taking an idea and see what the ‘world’ makes of it. This is great/romantic. This was written on the day of Valentine’s Day. We lived near Ealing till about 3 years ago.
Source:http://londonist.com/2012/02/love-on-the-streets-of-ealing.php
Enjoy!
Was oorspronklik van die ou. Dink jy dit is vir iemand spesiaal gedoen?
Hi Sandra, dit weet ons nie, ek dink nogal so. Miskien het die persoon ook dalk gedink om so iets te doen om die ‘ander persoon’ se aandag te kry. Dit sal interessant wees om te weet!
Wat ‘n mooi idee. By ons, kan jy net “I love you [jou naam hier]!” onder jou venster lees. Met wit verf, 1-meter-hoog letters.
Of advertensies: “Vlot Engels binne ‘n paar maande! Telefoon:xxxxx”. “Besoek ons webwerf: blablabla.ru”. Gestensil.
hi Eugene, het jy van die aardbol af verdwyn? Ek het jou bitter lanklaas gesien! Jy was nie eers hier dat ek vir jou ‘n kaartjie kon gee nie! 🙂
Jammer, was bietjie sie, terwyl die werk opgehoop het, toe moes ek daai hoop afvee. 🙂
hi Eugene! Bly jy is nog in die land van die lewendes!
Who knew graffiti could be so interesting? 😉
Hi Dan!
Good to see you again too. Your computer problems solved? Happy 29th! 🙂
Yes, for the most part. Feel free to email me any time.
Hi Dan! Will contact you 🙂 hope you are better too!
Wil myself net kom voorstel. Ek het op aanbeveling en hulp van ‘n vriendin besluit om ons webwerf voortaan self te bestuur. Wat die bloggedeelte betref: Ek is nie ‘n skrywer van format, maar ek wil graag my ondervindinge van die wildplaas met almal deel. Dit is ‘n nuwe uitdaging vir my. Help gerus as jy sien ek trap klei. Ek sal soos die tyd dit toelaat by almal probeer uitkom.
Hi Malome! [Malome in Sotho = uncle!] Dankie vir jou boodskap! Sterkte met die webwerf!
HI!
I just found your blog in an attempt to find a certain poem.. love the blog!
Dit is n Afrikaanse gedig:
A woman awakes at night on a farm. The men have come back from a hunt and when all is silent she slips out to find a leopard or a cheetah under the shade of a tree by moonlight. She haunches next to it admiring its beauty and decides, despite the love she has for it to set it free whereupon it comes alive and runs into the distance.
Ken jy dit dalk? Ek kan dit nie opspoor nie en het geen verdere leidrade as dit nie…
Dit is vir my so mooi en laat my dink aan so baie dinge omtrent liefde en wil dit graag neer skryf in n boek wat ek maak vir iemand vir wie ek baie lief is.. enige hulp sal opreg wardeer word!
hi Ethnecity!
Welcome to my blog – Welkom hier op my blog. Ek is bly jy het dit geniet – wat jy hier gevind het. Voel welkom om weer terug te kom. Ek sal deur my gedigte op cd moet gaan, wat my ‘n geruime tydjie sal neem en ek sal dit eers oor die vakansie – oor 3 weke – kan doen! Jammer. Ek kan nie nou dadelik dink na watter gedig jy verwys nie.
Twak, jong! 🙂 Wat van my taalfoete? Glo jy dit werklikwaar? Indien wel, skryf terug per e-pos. Ek sal vir jou iets wys. 🙂
Eugene! Dis sooooo maklek om taalfoete te maaak, ek tek helle sommaar maklek in! hehe… ek denk ek is reeeeg ne..? 🙂
Ok, Eugene, ek glo jou NOU! 🙂
Nie toevallig N.P Wyk van Louw se ‘Die swart luiperd’ nie?
Hi Eugene, ‘n Blogger-vriendin het die gedig vir my gestuur en daaruit lyk dit nie of dit die gedig kan wees nie. Ek sê nog steeds, jy IS Suid-Afrikaans, jy weet TE veel om sommer net ‘Russies’ te wil wees. Ek glo jy is ‘n professor daar in die buiteland! 🙂
I knew a 5 year old girl who did that and she was mighty creative. All hell broke loose and she was told in no uncertain terms that she was graffitiing. I thought that was very sad. It was coloured chalk, not paint she used.
Hi James!
What a sad story!