Image:Click HERE to view the beautiful image on Redbubble.
This is the very first Afrikaans Christmas song – composed in the Southern Hemisphere! ‘SomersKersfees’ – [Summer Christmas] as sung by the Vienna Boys’ Choir
2012- To all blog readers: GESEëNDE KERSFEES!! – Merry Christmas and have a happy New Year!
2012 update: I have a couple of people who searched the past few days for the ‘Afrikaans for Merry Christmas’ and found my blog via their search engine terms. So, I’ve thought to add more Afrikaans to this entry.
Kersgroete aan almal! Gelukkige Kersfees! Geseënde Kersfees en Voorspoedige Nuwe Jaar! Seasons Greetings to all! Merry Christmas!
Enjoy this video of my 2008 entry and the song by John Lennon.
Thank you to Dan, my old chess friend from the USA, for this beautiful e-card he’s sent me via greetingcards [2011]
Thank you to Dan, once again, for his 2012 e-card sent via Greetings123
Thank you to my blog-friend: Norrbu for this beautiful card he’s sent me with a very special message! We’ve been blog-friends for about 4 years now. -2011
I had the priviledge to see Bob Fitts live in South Africa. I loved this song of him.
Hi C!
Gelukkige Kersfees aan jou!
Se maar — hoe voel ‘n Kersfees in die WINTER? Veral, jou allereeste Kersfees in Engeland? 🙂
hi Eugene!
Baie dankie en aan jou ook!
Hierdie is beslis nie meer eerste in Engeland nie, ek trek al oor 10 jaar! 🙂
Kersfees in die koue voel NIE soos Kersfees nie! Jy kan nie uitgaan en die weer geniet nie, dis te koud! Toe dit verlede jaar gesneeu het, was dit MOOI, maar dis al.
Nee wat … Vir my is Keersfees oorspronklik KOUD. MOET koud (en sneeuagtig) wees.
Oor 10? Oor +10 graad Selsius? Nee jonk…dis nie interessant nie.. Dis flou…
HIERDIE is die real thing: http://img-fotki.yandex.ru/get/5822/54346974.9b/0_68e79_da986cc7_-1-orig
Hi Eugene – lees bietjie weer 🙂 Ek sal doodgaan as ek so moet rondhardloop. Dis vir die hoenders. 😆
10 jaar. Jammer. Ek het net die eerste reels (tot “10”) in my e-pos gelees en via die e-pos geskryf 🙂
Hi Eugene, geen probleem. Ek het die gewoonte om als te ‘edit’ – selfs my inskrywings is nooit presies dieselfde as die oorpronklike nie, soos jy nou sal sien as jy weer hier langs kom. 🙂
https://chessaleeinlondon.wordpress.com/2007/12/15/have-a-lovely-christmas/
Ek het gedink om die link vir jou hier te plaas. My eerste Kersfees-inskrywing op die blog – wat in 2007 begin is! Elke jaar was daar ‘n Kersinskrywing! Op hierdie link is daar ‘n video wat ek gemaak het. Geniet dit! 🙂
Aan jul almal wens ek toe ‘n geseënde Christusfees.
Hi Peet!
Baie Dankie dieselfde aan jou ook!
Wow – feels closer now – have a great new year Nikita.
hi Norrbu!
Thank you, and you! Thanks for the lovely card!
So ook van my kant af Nikita, May 2012 be a joyful year to you and your family
Clive
Hi Clive!
Thank you, the same to you and your family too.
Alles wat mooi is vir jou in 2012! 🙂
Hi Boer! Dankie! Dieselfde vir jou daar ‘anderkant’! Sien uit na ‘n nuwe blogpost van jou oor jou kuier in SA! 🙂
Snaaks ons was dalk in dieselfde klas? Ek onthou ons was meisiesklas tot st 7 en toe gemeng van st 8 af Ken j dalk vi Joseph v Vuuren sy noemnaam was Rietmuis? Dan het ons ‘n operette gehad in st 9 “Sarie v Mooifontein” Ek het Katriena Simbaal gespeel dit was juis ‘n Plaas tipe spel Ek het vandag werklik probeer om met Johan vd Watt kontak te maak maar geen resultate
Hi Tooitjie! Nee, ek was nie saam met jou in dieselfde klas nie. 🙂 Ons skool het nie net meisiesklasse gehad nie. Terloops, ek onthou wel ‘n ‘Katrien Wolhuter’. Johan vd Watt is op FB – ek’s toevallig gelink na hom. Hy was ook ‘n kunsonnie by die skool waar ek was en toe daarna kuns by Pretoria Technikon gedoseer. Hy doen nou die Rekord koerant [Beeld ook, nie seker nie] se spotprente! Hy plaas gedurig die nuutste een op FB.