Music: Jim Brickman: Dream comes true
Elizabethan Serenade
The Wind beneath my Wings
Dolannes Melody by Jean-Claude Borelly
17/06/2011 by Nikita
Music: Jim Brickman: Dream comes true
Elizabethan Serenade
The Wind beneath my Wings
Dolannes Melody by Jean-Claude Borelly
Lyk soos by die Kasteel in Kaapstad. As ‘n mens van regs na links “lees” dan is die geskiedenis min of meer korrek: a) VOC tydperk. b) Britse oorname. c) Bataafse tydperk. d)Tweede Britse oorname na die verkoop van die Kaap Kolonie vir 6 miljoen britse pond sterling deur Holland, aan Engeland. e) Unie en later Republiek van Suid-Afrika voor die bewind oorname deur die ANC. f) ANC Suid-Afrika
Hi Clive…100% korrek! Mooi so! 🙂 Dit IS die Kasteel in Kaapstad!
I find the link about “the unbiased look at their noble history” in many places extremely inaccurate eg the “witness” report” of the Missionary Owen on the killing of Piet Rerief and his men by the Zulu King Dingaan. Researched reality differs completely as to Owen’s participation after the murder etc. Secondly Maria van Riebeeck was and still is, never portrayed as Frau van Riebeeck. Although it could have occured and I am sure it did when she and her husband were addressed as Mijnheer and Frau van Riebeeck, by the ordinary citizens of the time. Although I am certain Mijnheer van Riebeeck would have been preferred to be addressed by his VOC rank, as Commandeer.
Etcetera.
Let me translate my Afrikaans comment for the English speaking readers: If one “reads” the flags from right to left then it appears to be in the correct historical order of the political development in South Africa: a) VOC (United Dutch East Indian Company) period. b) The take over by the British. c) The return of the Cape Colony to the Dutch( Batavian Republic period. d) 2nd British takeover of the Cape Colony after the Dutch sold the Cape for six million British pounds sterling to Britain after the Peace Treaty of Amiens. e) Union and later Republic flag of South Africa, before the take over by the ANC. f) the ANC flag for South Africa
Thank you, Clive! These flags are at the Castle of Good Hope. [for the english readers]
Ek sien ook dat die ANC-vlag is die “f ” in volgorde.Wonder hoekom?
hi Peet – ek kyk nie eens vir daardie ene nie. My hart is by die REGTE vlag. 🙂
Laas toe ek by Spioenkop was het daar,tereg,die Engelse vlag gewapper met,jy kan raai,die “f”-vlag.GEEN beduidenis van die Transvaalse-en Oranje Vrystaatse vlae! wens ek kon jou die foto stuur. Groetnis.
hi Peet! Stuur die foto volgende keer!
Jislaaik, mense, ek begin nou jou poste sonder ‘n woordeboek lees en myne pos! En oor my lieflingsvak, geskiedenis!
Oukei, myne is ook die REGTE vlaag. Prins.
“vlag”, natuurlik. Jammer 🙂
Hi Eugene…ek wonder net…watse link plaas jy vir jou naam! lol..waarom begin jy nie ‘n blog ook nie! Jy het net die regte vlag beet!! Laat hom wapper!
Ek sien ja. Ek sien…
Ek hoop jy sien presies wat ek sien. 🙂