image:woes.co.za
South African sunsets [African sunsets in general] are the most beautiful sunsets I’ve ever seen. This next song’s title is Suncatcher – translated as it is an Afrikaans song – Sonvanger. –one of the most beautiful Afrikaans songs. I translated the song in 2008 – see lyrics at the bottom of this post – and Laurika Rauch [female singer in the video – also a household name in SA] was quite impressed with my translation, therefore I’m happy to post it here for you –
Suncatcher
See if you could catch me the sun
There’s a room in the house where it can be hung
It’s dark by the window in the middle of the day
Do you remember how brightly the room could laugh?
See if you could bring me the sun
There’s a song in the corridors the sun can sing
Coz it’s quiet in the corners, this cold season
Can you see what the wind and rain do to me?
Chorus
S-u-ncatcher!
I ask you, please, let it shine for me again
S-u-ncatcher!
Let me understand
How a summer disappear like that in the nothingness
And let it shine
See if you could get me the sun
There’s a home in my heart where the sun can live
See if you could steal me the sun
There’s a place in the garden where the sun can play
Chorus
S-u-ncatcher!
I ask you please, let it shine for me again
S-u-ncatcher!
Let me understand
How a summer could disappear like that in the nothingness
And let it shine
Bring some light for the meanders on my road
And a handful of rays for the darkness in my heart
~~~ Nikita…2008
This piece of art is called Die Sonvanger by Edward Baird – the picasaweb-link is at the bottom of the image – click for a larger view.
Ansie-Ans from devianart says her dad took this pic of her in Cape Town. A very beautiful picture!
sonvanger – een van my gunsteling liedjies
hi Toortsie!
Jong, ek luister hierdie liedjie nog elke dag – sedert ek dit hier geblog het – omtrent 5 keer oor-en-oor! Ek het hom lank terug geblog, maar kon net nie weerstaan om weer ‘n inskrywing daarvan te maak nie – jy sal die liedjie ook op my “gedigte”-bladsy kry 🙂 Edit: oppad huistoe net-nou was die liedjie selfs in my kop en het ek besluit ek moet dit op my MP3 speler sit en weer my MP3 speler begin gebruik, want toe wens ek so op daardie stadium ek kon net die radio aandraai en dit sal speel!
Wee’jy Nikita
ek waardeer jou (kan ek amper sê geweldige) lojaliteit aan jou taal en moederland…soms is dit net soveel meer as diegene wie nog hier agtergebly het.
hi Sammi! Dankie – baie dankie – vir jou mooi boodskap. Ek is bly dat iemand dit raaksien/waardeer. Ek waardeer dit dat jy dit raaksien, want ek HET ‘n groot liefde vir my taal en my land! – ek dink dit sal jy uit al my bloginskrywings kry wat NIE oor skaak gaan nie. ‘n Enkele blogleser of twee het dit ook voorheen opgemerk in ‘n boodskap en dit is net hoe ek voel/is. EK sal ALTYD lojaal teenoor SA wees EN my taal – kom wat wil en wie ook-al-wat-se [dink jy weet daarvan] kan gaan doppies blaas vir my part – 1000x in die woestyn. Suid-Afrika is DIE land [vir my] en my taal -Afrikaans- is DIE taal wat ek NOOIT OOIT sal ruil vir enige ander taal nie.
Jou kennis as voorbeeld oor die Anglo-Boere oorlog…wie KEN daardie eintlik regtig HIERonder so goed soos jy? Min kan ek jou verseker. Plus jou vinger op die pols van wat hier aangaan en afspeel?
Jy BLY ‘n uiterste positiewe en ladylike ligpunt vir Afrikaans…het nog altyd.
Niemand het eksklusiewe regte ter uitsluiting van ander met dieselfde geboortereg nie en om dan nog jou gekose Hartsland van jou te wil ontneem??
Jip…sulkes kan gaan doppies blaas – Stel jy dit so mooi keurig soos altyd 😆
Ek dink nie ek sou kon nie …
Hi Sammi!
Dankie weereens, jy laat my nou baie spesiaal die kant voel jong! 🙂 Ja, die Boereoorlog het ek omtrent deeglik nagevors vir my inskrywings – ek dink ek trek al by 4-5 inskrywings daaroor [en verwante sake] die nuutste se titel is “Churchill makes me smile” – ek weet nie of jy daardie een gesien het nie. [redelik onlangs]. Op my blog dink ek het ek twee inskrywings oor Bloedrivier [sover ek kan onthou] 2 oor Paul Kruger, die Boere-oorloginskrywings, 2 oor die Taalmonument [as dit nie dalk 3 is nie], 2 oor die Voortrekkermonument, een oor Volkspele! -selfs ‘n foto waar Y1-kindertjies [Engelse!] leer volkspele doen – vir hulle klas-assembly en hul juff het my spesiaal gevra om ‘n volksdansie vir hul te leer], ‘n paar inskrywings oor Afrikaanse boeke [kinderboeke ingesluit], ek weet nie hoeveel inskrywings oor ons digters/skilders/musiekkunstenaars [Pierneef, Bettie-Cilliers Barnard en Tretchikof! – ‘n paar skilders] – juis gister het iemand ‘n boodskap op die Tretchikof-link gelos, hulle soek mense wat sy oorspronklike werke het om dit te kom uitstal by ‘n uitstalling – sien die inskrywing vir die volledige boodskap. Ek het oor Anne Frank[en konsentrasiekampe] een inskrywing – dan inskrywings met ons volksverhale PLUS mp3-files wat mense kan aflaai! – plus stories [kinder-volksverhale], sjoe, wat nog! O ja, dan my eie Afrikaanse gedigte wat ek geskryf het, inskrywings oor Pretoria/Bloemfontein/Kaapstad. 6 April 1652 is ook ‘n inskrywing. [Ek dink daar is twee] Rugby en Krieket het ek geblog toe ek nog baie tyd gehad het. 🙂 [Sien “LittleIndian” se boodskap op my About page – hy het ‘n krieketblog/forum waar ek geregistreer is! lol Sillypoints – so iets] Ag, te veel. van my skaakspeler-vriende [aanlyn] het al opgemerk dat ek ‘n goeie amabassadeur is deur alles waaroor ek so blog. O ja, sien my “movie”-bladsy – videos wat ek self gemaak het [Windows Moviemaker!] oor die Drakensberge en Blyde… wel, wat kan ek meer sê. Ek hou van daardie “ladylike” 🙂 Lekker aand vir jou! Ek kuier graag met iemand soos jy! PS: EK lees nuus op news24.com – ten minste elke 2de dag – soms elke dag – om darem op hoogte te bly. [o ja, ek het ‘n paar kleiner dorpies ook al geblog en ook Namakwaland en Pelgrimsrus]
http://worldchesslinks.net/e_news_0048.html
Hierdie ouens dink my blog is Suid-Afrika se NASIONALE website! { dis een voorbeeld van talle websites waar my skaakblog gelink is – selfs ook in forums -chessgames.com het gister 9 klieks deurgestuur deur ‘n link oor Einstein [op my blog] wat iemand daar gaan neerplak het. [oor Einstein en skaak- inskrywing op my blog is in 2007 gemaak]
Edit – hier’s die Volkspele-link! – Afrikaners is plesierig! 🙂
https://chessaleeinlondon.wordpress.com/2007/06/27/volkspelesa-folk-dance/
http://on.fb.me/Nasblom
Dis hierdie FB links wat my die creeps gee, want ek kan hul nooit op FB opspoor nie en daar’s heelwat wat deurkom.
‘n Mooi liedjie van Laurika