• Home
  • About
  • Afrikaanse gedigte poems
  • Chess and the benefits
  • Links
  • Poems – gedigte – own
  • SA History
  • South African Recipes

Chessalee

Everything/Anything and…Chess…"Despite the documented evidence by chess historian HJR Murray, I've always thought that chess was invented by a goddess"–George Koltanowski: from the foreword to:"Women in chess, players of the Modern Age"

Feeds:
Posts
Comments
« At the Classics
Blues and the moon »

Sneeu Snow Sneeu Snow Sneeu Snow!

18/12/2009 by Nikita

17th December about 14:30-ish

18th December about 11am-ish – my car!

I think these images are enough to tell the story…

51.633000 -0.550000

Share this:

  • Pinterest
  • Twitter
  • Facebook
  • Reddit
  • Email

Like this:

Like Loading...

Related

Posted in General | Tagged English weather, sneeu, snow, weather | 11 Comments

11 Responses

  1. on 18/12/2009 at 14:35 boerinballingskap

    Ek’s so jaloers! Hier waar ek is, is dit op die oomblik net bleddie koud maar geen sneeu in sig nie.
    Lekker naweek en geniet die wit wereld!


    • on 18/12/2009 at 14:59 Nikita

      🙂 jammer dat ek jou jaloers maak! Dit sneeu op die oomblik, maar BAIE fyn sneeuflokkies. Die wereld is spierwit en ‘n sprokiesland. Ek moet tog ‘n foto hier uit die studeerkamer neem, hier vlak voor die venster staan ‘n groot connifer en hy’s gelaai met DIK bolle sneeu – dis ‘n deel van hom wat jy op die onderste foto hier sien. Dankie, ek gaan beslis hierdie naweek geniet – sonder skoolwerk (vir ‘n slag!) 🙂


  2. on 18/12/2009 at 15:31 Mefri

    Dit lyk vreeslik mooi, daar is net iets so onbeskryflik moois omtrent sneeu; die atmosfeer voel en ruik anders, dis dromerig, sag, sensueel en opgewek, alles in een. Ai, hoe mis ek nou vir Oostenryk en die veertjie ligte gevoel, nee, eerder vlindervlerk gewigloosheid toe ek daar geski het. Dis darem heerlik om dit te kan herroep.


    • on 18/12/2009 at 16:32 Nikita

      Hi Mefri! Ja, dis onbeskryflik mooi, prentjiemooi, sprokiesmooi, winterwonderland-mooi! Net te veel woorde om dit te beskryf.


  3. on 19/12/2009 at 05:33 Sandra

    Stem dit is baie mooi. Ek het ook mooi herinneringe aan ‘n wit Kersfees. Julle moet dit en die koue baie geniet.


  4. on 19/12/2009 at 16:30 kaalvoetinireen

    WOW! EK is te ver Suid in Korea om te hoop vir sneeu, maar vir Kersfees gaan ek bietjie verder Noord en hoop vir sommer baie sneeu! Die koue is niks lekker daarsonder nie!


  5. on 19/12/2009 at 20:04 Nikita

    @ Sandra!, ek het nog nie ‘n wit Kersfees hier ervaar nie, net sneeu daarvoor (soos nou) of daarna, ek hoop dat ons op Kersdag bietjie sneeu sal he!
    @Kaalvoet! Ek hoop jy kry bietjie sneeu, ek stem saam, die koue sonder sneeu is nie lekker nie, daar is darem ‘n anderste atmosfeer ook as daar sneeu is.


  6. on 21/12/2009 at 19:59 Vlam

    Kan jy glo ek het nog NOOIT sneeu gesien nie? 😯
    Dit lyk so fraai… Geniet dit!


    • on 22/12/2009 at 14:15 Nikita

      Vlam, ek het darem in SA gesien – in Lesotho…Sani-pas – ek moet se dit het op Belfast gesneeu toe ek ‘n kind was, maar nooit gaan “sneeu kyk” nie… dit was bietjie ver vir ons net om te ry en sneeu te kyk…hier het dit NOG intussen gesneeu en die sneeu le nou lekker DIK…ons het ‘n kragonderbreking gehad, gisteraand 11uur tot nou toe (kwart voor 2 – halfuur gelede)…ek’s oppad om te gaan stap en foto’s hier onder in die “vallei” te neem..dis SPROKIESMOOI hier by ons!


  7. on 23/12/2009 at 07:06 Skoor

    Jitte! Dis nou wat ek hond-unfair sou noem…

    Hier sit ons en smag na koelte en reen in die Kaap, en 2mm was al wat laasnag geval het.

    Maar jou beurt is seker maar jou beurt, ne!

    Geniet


    • on 24/12/2009 at 11:08 Nikita

      hi Skoor! Siestog, ek kan net dink hoe julle voel… ek stuur vir jou bietjie koeligheid oor! Hoop jy kry dit…voor jy totaal gesmelt is. 🙂
      Hier hoop ek bietjie vir beter paaie om te ry, als is in ‘n gemors…



Comments are closed.

  • Follow Chessalee on WordPress.com
  • Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

    Join 289 other subscribers
  • Spoken by great men:"Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe. Give me 15 consisting of Englishmen and I will advance to the borders of Berlin. Give me two divisions of those marvellous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth." - Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied Forces during WW2.

  • "The Americans fight for a free world, the English mostly for honour, glory and medals, the French and Canadians decide too late that they have to participate. The Italians are too scared to fight, the Russians have no choice. The Germans for their Fatherland. The Boers? Those sons of Bitches fight for the hell of it." American General, George 'Guts and Glory' Patton.

  • Latest Posts

    • Concerto for two and three movements
    • War-time Chess
    • Queen Elizabeth II
    • Vroue het deur die eeue skaak gespeel
    • War Time Chess
  • Top Posts & Pages

    • Heerlike Suid-Afrikaanse Resepte
    • South African recipes
    • Boer War Art Poetry and History
    • Blue Butterflies
    • Dans van die reen/Dance of the rain
    • Cilliers Ancestors
    • Bokkenvolle...recipe!
    • Peppermint Crisp fridge cake...recipe
    • Steve Hofmeyr in America
    • Karringmelk Beskuit/Buttermilk Rusks
  • December 2009
    M T W T F S S
     123456
    78910111213
    14151617181920
    21222324252627
    28293031  
    « Nov   Feb »
  • Afrikaans Afrikaanse gedigte Afrikaans poems Afrikaans songs Anand Art books Carlsen Chess chess art chess games Chess Grandmasters chess movies chess news Chess South Africa chess tournaments classical music food gedigte History London Magnus Carlsen Melissa Greeff Mp3 music files music music audio files music files music videos musiek nature news poems Poetry poets Pretoria Radjabov recipes resepte skaak Skaak Suid-Afrika South Africa South African artists stories Suid-Afrika Topalov

  • Live chess ratings top 10 - men 2700chess.com for more details and full list
  • Live chess rating: Top 10 - women 2700chess.com/women for more details and full list

Create a free website or blog at WordPress.com.

WPThemes.


  • Follow Following
    • Chessalee
    • Join 289 other followers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Chessalee
    • Customize
    • Follow Following
    • Sign up
    • Log in
    • Copy shortlink
    • Report this content
    • View post in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Loading Comments...
 

    %d bloggers like this: