An old school – An undiscovered gem: Gawie Cronje, South African landscape artist who lived in the Eastern Cape
I’m a big art lover and have blogged before some of our very best artists like Pierneef and Walter Battis, the creator of Fook Island, Bettie Cilliers-Barnard and Tretchikoff to name only a few. I must admit that until now, Gawie Cronje was really unknown to me. I found today babobski’s blog and was quite surprised to discover this piece of brilliant art.
The Brett Kebble art collection went on auction last week and raised R 54 million. Some artists’ paintings received record prices, which is quite amazing in this economic climate.
Yet, art experts have been saying for at least five years now that South African art is a good investment and should form part of a diversified portfolio.
Many people, when hearing about art and oil paintings tend to think about Van Gogh and Van Rijn. However, there are secondary art markets around the world and South Africa has a flourishing art market as well.
Kebble’s collection included the big names in South African art. J.H. Pierneef, Alexis Preller, Irma Stern, Nita Spilhaus, Maud Sumner, Vladimir G. Tretchikoff, Jan Volschenk and Pieter Wenning were just some of the names Kebble had collected.
One of the Irma Stern painting sold for R 5 013 000 at the auction, held in Johannesburg.
His Pierneef sold for R 267 000 and a Jan Volschenk achieved a world record price of R 668 000.
Not all of us have the resources of a Brett Kebble so how does one go about collecting art?
What could you buy with R 1 000 000?
A good JH Pierneef or an Irma Stern if you lucky.
What could I buy with R 100 000?
Keep your eyes open for an Adriaan Boshoff or an Errol Boyley. Boshoff is regarded as the finest South Afirican impressionist artist and a small Boshoff painting will cost around R 30 000 – R 35 000 at least.
Errol Boyely died in 2007 and his paintings are in demand. The prices of his paintings seem to have settled down but will pick up again once the economy turns.
What could I buy for R 10 000?
Click on the link for more reading and beautiful art on babobski’s blog.
Nee hel, met daai geld koop ek eerder ‘n smart kar! Ek weet die goed is eintlik priceless, maar nog steeds…
hi Kaalvoet, Ja, ek voel ook nogal so, maar ai, hierdie skildery is darem maar mooi, ek sal hom baie graag wil besit…maar geld sal ek nie he nie. 🙂
Hmmm…dit is mooi, maar ek sal besonder baie geld moet he waarvoor ek nie werk het nie, voor ek dit in kuns stoot. 😉
Hoe’s die siekte, Nikita?
hi Vlam, Ja, dit is so, ander dinge sal altyd eers moet voorkeur geniet. Dankie dat jy vra..ek hoes my DOOD, laas nag seker 4-5 keer my longe teruggepak. Ek is nog tuis vandag, gaan vandag dokter toe, nie omdat ek dink hulle gaan vir my iets gee nie – ek moet maar net self beter word – maar vir ‘n siekbrief om in te handig by die skool. Ek het beplan om in te gaan, praat met my kollega gisteraand oor die foon en sy wou niks weet van inkom nie. Ek is maar bly ek het na haar geluister, my rugspiere doodseer van al die hoes, nekspiere ook, kop ook! Jinne, ek was baie bitter lanklaas so siek soos nou, ek is nie gewoond om siek te wees nie. Nie eers hier waar dit bietjie kouer is in die winter nie. Ek het nou byna 3-4 jaar deurgegaan sonder om meer as 1 dag siek te wees.
Hi Nikita
Am glad you enjoyed the post and thanks for the traffic that has come to my blog from your site.
I will be doing more art posts in the future as art collecting is one of my passions in life!
Keep well
hi babobski
That’s a pleasure, I will keep my eye on your blog for those art-entries. Thanks, you keep well too.
Baie mooi!
hi Connie, Ek’s bly jy het dit ook geniet.
Dis baie mooi en die tipe toneel waarvan ek hou, maar dis vir my dalk ‘n bietjie te fotorealisties.
Ja, R100 000 is presies die bedrag wat ek nodig het op die oomblik maar dit het niks met skilderye te doen nie!
hi Kop, ja, ek stem saam oor die fotorealisties, maar dis waarvan ek hou, maar sal darem ‘n paar verfkwashale wil sien – as ek die ding rerig van naderby sien. Ek dink ek het ook daardie geld nodig, ook vir dieselfde rede as joune. 🙂
Ek is heeltemal versot op kuns. 😆
Deesdae is ek opsoek na Portchie se werke. Soos die blommeverkoper op die volgende link.
http://www.showroomart.co.za/artist_44_gallery.html
Claerhout se kuns is nogsteeds ‘n gunsteling maar na sy dood het sy kuns ongelooflik duur geword. Ek het 3 gekoop voor hy oorlede is en een as geskenk gekry na sy dood en die laaste een het meer gekos as die 3 saam. Ek het die voorreg gehad om hom 2 keer te ontmoet. Hy was ‘n nederige man en het eendag vir my gesê hy kan nie verstaan dat sy tekeninge vir so duur verkoop word nie. Ons word ingedoen. Mmmm maar hy kon nogal beduiweld ook wees. 😆
Ek kuier gereeld op art webwerwe rond ek het toevallig hierdie een gesave – ek het daai At Botha skildery in oog 😉
hi Wipneus…dit was ‘n plesier! Bly jy geniet die kuns ook! Ek wens net ek het meer talent gehad – een van my begeertes is om te kan skilder..maar …die naaste wat ek aan kuns kom is lapverf – en dis bittermaklik, soos inkleurprentjies inkleur. 😦
Baie trots om te se dat die laste van my oupa se werk nou in my slaapkamer hang, lyk nogal baie na die een in hierdie foto 🙂 As enigeiemand nog G. Cronjé’s wil he is julle welkom om my te mail op ettienec@telkomsa.net en ek sal reel vir Pierre (Gawie se seun) om U te kontak 😉
Hi Ettiene, Welkom hier op my blog, dankie vir jou besoekie. Jy is gelukkig om dit te kan he! Dankie vir die email, ek is seker lesers wat hier lees en belangstel, sal jou kontak.
As eenige iemand my kan help om my G Cronje te wardeer latweet my asb!
Hi Christo, Welkom terug! [Ek neem aan jy is die enige/einste Christo Swart – wat ek ken. 🙂 ] Ek dink as jy sy kleinseun per email kontak – sien sy email in een van die vorige boodskappe – dan sal hy jou dalk kan help of jou kan verwys. Ek hoop so. Andersins hoop ek dat iemand wat hierlangs kom en jou boodskap lees, jou sal kan help. Sterkte en ek hoop jy kom reg!