It is today, 25th August, 4 months before Christmas. These pictures about soft toys were taken in London with my old Olympus and it was taken in a haste, so I do apologise for the poor quality. I had permission from the shop owner to take photos in this cute little shop, but you don’t want to bother other people by taking too long. I wonder if you can see the red giraffes and cows. The cows are on the left. I think the blue spotted animals are also giraffes. Do you think children get confused when looking at a blue giraffe and then suddenly, when spotting the giraffe in its natural environment wonder why it’s not red or blue? Then there’s lots of explaining to do…why not getting the child the animal in its natural colours straight from the start in order for them to learn straight away what the animals really look like. It’s like using baby-language and all sorts of jargon when talking to your todler and later on, you have to teach them the proper words again…double work, if you ask me and your todler get confused all the way. That’s my opinion. The same way your child’s general knowledge expands faster than other children’s. Think of a deprived child, sitting between 4 walls all day and never see those animals in their natural environment. I can use other examples too.
On the next image you can see some of my soft toys in the right corner. I love soft toys, but mostly bears.
November is the month for people to fill and deliver their shoe boxes for Operation Christmas box”. Maybe, if you have too many soft toys, you can think of filling your shoe box and add some of them in those boxes.
Ek het op die link van die Samaritan’s Purse gaan loer, hulle werk ook in SA, maar nie op hierdie manier van die skoenbokse nie. Is daar nie iemand in SA wat vir ons kindertjies daar so iets wil begin nie? Kerke kan die voortou neem en jy kan selfs by skole aanklop en hulle kan ‘n versamelpunt vir die kerke wees om dit af te haal soos by baie Laerskole hier in Engeland. Daar is spesifikasies vir seuns-bokse en meisie-bokse en hulle is baie streng daarop om geen speelgoed in te pak wat gevaarlik is of lyk soos wapens nie. Dis nogal pret om so iets te doen en dit voel dat jy darem vir kinders wat minder gegoed is iets beteken. Ek kan net dink aan die kindertjies in Danville en ander soortgelyke plekke in SA wat te bly sal wees om so ‘n skoenboks te ontvang!
Please click HERE for the site of the Samaritan’s Purse and for specifications on how to pack a shoe box.
Ons het ‘n soortgelyke ding hier in die Midde Ooste. Dit is egter nie oor Kersfees nie maar oor Eid.
hi SA Expats, ek het gelees op die blaadjies wat hulle hier uitgee daarvan, die kindertjies se gesiggies in die foto’s is darem maar hartroerend.
Nikita, jy’s die juffrou. Maak wit en rooi giraffe-speelgoed kiddies deurmekaar? 😆 Jy’t my nou bekommerd, man!
Die shoebox-idee is baie nice. Miskien moet ons so WordPress inisiatief begin? 😉
Hi Boendoe, mens kan redeneer dat hulle nog klein is en “van niks” weet nie, maar ek glo nie daaraan nie, ek sou nie ‘n rooie of ‘n bloue vir my kinders gekoop het nie, ek glo daaraan om net eenmaal te leer en nie later te verduidelik waarom dit nou blou was en die een in die natuur nie blou is nie. Jy hoef nie te bekommer nie. 🙂 Dis maar my opinie. Dis soos om ‘n kind die verkeerde spelling van ‘n woord te gee en later dan die regte en dan moet jy verduidelik nou hoekom en party mammas praat baie baba-agtig met kindertjies of gebruik “ander” woorde vir die regte ding en dan leer die kind verkeerd praat of die verkeerde woord. Ek het nooit “ander” woorde gebruik vir die regte ding nie, leer hulle van die begin af die regte ding en jy hoef nie later met “probleme” te sit nie. – weereens hoe ek dinge sien. Ek glo ‘n kind se woordeskat groei baie vinniger op daardie manier..dieselfde met die speelgoed, hulle kry ‘n wanbegrip van hoe die goed eintlik lyk. Veral as hulle nie naby die natuur kom nie en heeldag binne 4 mure sit.
Oor die skoendose…ek’s game! Gaan jy begin! Ek join jou!
Soos expat se ons het dit hier ook. By ons kerk stuur ons dit Kersfees aan kinders in ander lande waar daar behoefte is en dan is daar ook vir “arbeiders” een met nodige goedjies en ‘n foonkaart om huistoe te bel vir kersfees.
Speelgoed hier is goedkoop en ek wens ons kan huistoe stuur vir van die baie kindertjies daar. ‘n Poging vir “wordpress” moet dalkies vir die “arme” blogspot” ook insluit :-). Ek’s ook game om van hier af te help.
Hi Sandra, dis nogal oulik, die idee vir die werkers ook. Ek sal vir Wipneus ook nader en kyk wie is bereid om so iets te organiseer en dan sal ons julle beslis insluit, dankie!
Christmas already, Nikita?
Hi James! 🙂 Almost!
Ek sal graag deel van so projek wil wees. Ek en Boendoe het eendag oor so iets op haar blog gesels, ek dink dit was “slippertjies” 😉
Ons bloggers (natuurlik blogspot ook Sandra, julle is dan ons maatjies) moet dalk regtig so iets begin. Ek gaan bietjie dink en sal jou mail Nikita. Mense moet asb ook voorstelle vir my e-pos!! 🙂
hi Wipneus, – ek moes jou eers uit Spam gaan red het! 🙂 – laat weet my as jy dit begin, my skool begin more weer en ek gaan redelik vas wees die kant – maar ek’s gewillig om ‘n bydrae te maak.
Ek het onlangs http://www.santashoebox.co.za ontdek. ‘n Mens registreer op die website en kies dan ‘n kind (mens kan naam, ouderdom en seks sien) en pak dan ‘n skoen boks vol allerlei goedjies – nie net speelgoed nie – en lewer dit op ‘n spesifieke datum en plek af en die organisasie versprei dan die skoen bokse na al die kindertjies wat gekies was. Ek het self 3 kindertjies gekies vir die jaar.
Hi Adele, dankie vir die link! Ek sal baie beslis bietjie gaan inloer daar! Dis nogal baie oulik dat hulle dit op so ‘n manier doen! Ek sal graag dan my blogentry wil opdateer met dit. Jy’s oulik om sommer 3 kindertjies te kies.
Ja, dit sal goed wees as jy hulle in jou blogentry kan noem. Al het hulle ‘n website, lyk dit my min mense weet van hulle, ek self het heel per toeval op die website afgekom. Daar is soveel kindertjies gelys daar en dis heel oorweldigend, dis die wat ek sommer 3 gekies het. Ek het nie self kinders nie, en ek moet se dis nogal lekker om uit te gaan en al die goedjies vir bokse te koop. Dis altyd ‘n lekker gevoel wanneer jy iemand kan help!
hi Adele, Ek sal kyk of ek die naweek die link kan opsit. Baie dankie weereens!
We started an organisation doing something very similar in Roodepoort, collecting boxes of goodies and distributing them to orphanages and the less privilaged.
Wat een prachtig idee!
Hi Jessica and Kameleon
Welcome to my blog and I agree with Kameleon… a great idea and those kids will love you forever!
Hi There Nikita,
Since last year December, we were privilaged to send boxes to a ministry in Qwa Qwa as well and our ministry is just growing 🙂 Please feel free to visit my website on http://www.hungryhearts.org.za and have a look at what it is that we do besides the boxes.
Take care,
hi Jessica! Welcome to my blog and thanks for stoppying by! I will check out your site and you’re doing fantastic work!!! You take care too, thank you. Edit: i did look at your site and left a comment. My advice: get a twitter account and advertise more. 🙂
Hungry Hearts did a similar this this year. Follow us on Face book or visit our website. I love the festive season … where so many people are blessed, especially the under privileged. This should be a daily thing and not just an annual event. God bless you all 🙂