This footpath starts about 100m from our house. When walking about 50m down this muddy, slushy footpath, you suddenly get a sight that punches you in your face! You would never expect it, especially after this walk that literally feels like walking on the farm through a mix of cow pat and mud! Hmm…never mind, I grew up on a farm and that didn’t bother me at all, but we had to walk carefully, as this path is descending slightly and it was very slippery too.
This is the sight that pops-up into your face! The one moment, you’re in town, the next moment…country side!
As far as you can see, there are little footpaths where you can walk. Many dog walkers walk these paths and you have to keep your eye on the path… I guess you know why!
Gates, all different sizes and types to pass through. I love gates. I love bridges too and mountains and trees and wild life and… but this is not wild life! This is only country life.
The yellow looks beautiful and even more while the sun is setting. I have thought it looks very much like our Kakiebos – Stinking Roger – in South Africa. On the next two images you can see what the Stinking Roger looks like and the name explains everything! You can see what the seed looks like on the next image.
Stinking Roger – image: DK Images
The yellow flowers from nearby…now you can see why I say it reminds me of the Kakiebos. Have I said Kakie?…I wonder if you know about this word! Well, if you’re English…haha…I don’t have to say more…
Wow, this is a beautiful colour…and you’ve thought I would say something about the bees in the UK? They are massive!
Are you a good spotter? What’s in this image?
Second question…can you tell what’s happening in these two images!?
In South Africa it’s a public holiday as it’s Women’s Day today. Rush to Woollies and spoil yourself with some of these chocs! – and send me some too! If you’re a Saffa reading here..enjoy the day!
Regtig pragtig, kan nie glo dis so naby aan dorp nie. Met ‘n bietjie verbeelding lyk dit net soos ‘n plaas hier in SA!
hi Connie! Jy weet dis presies wat manlief gesê het! Dit was sy heel eerste woorde toe hy my vertel hoe die plek hier voor jou oppop…gesê dit lyk nou regtig soos waar hy groot geword het. Jy hoef nie eers jou verbeelding te gebruik nie 🙂
My neef was daar en sy fotos en vertellings gryp ons aan. Die land is mooi maar hulle rugby en krieket… nou ja.
Hi Attie, Welkom hier op my blog! Die land is mooi ja, maar SA het ‘n verskeidenheid van mooier dele. Die land is soort van oral oor (ons het nou regtig al taamlik getoer van Noord na Suid na Wes – selfs Isle of Wight ) “dieselfde”, daarmee meen ek dis oral “mooi” en groen ens ens ens. Jy kry nie die uiterstes soos in SA. Neem nou die Drakensberge en die Karoo…uiterstes en beide pragtig, nie net “mooi” nie. 🙂 Ek hoop jy verstaan wat ek bedoel.
O ja, rugby en krieket…haha…wat jy waar kry? LOL!
LOL @ Attie! 😆
Stinking Roger – ek het nog altyd gewonder wat die Ingels vir Kakiebos is! Ek dink ek moet dit gaan Google, want my ma het ons altyd vertel dit word “Kakiebos” genoem omdat die Engelse soldate dit met die Anglo-Boere oorlog met hul saamgebring het. Per ongeluk, natuurlik. 😉
Julle is gelukkig om so naby julle huis ‘n stukkie ontvlugting te he. En jou foto’s is baie mooi – soos altyd.
hi Boendoe! Dankie! Ek het nogal gesmile vir hierdie naam. Ek wonder net waar kom “Roger” in die prentjie. Ek moet tog bietjie navorsing doen oor hoe hulle by “Roger” uitgekom het. haha…wonder of al die Rogers van vroeër jare dalk bietjie “geruik” het. 🙂 Ons is baie gelukkig om naby die area te bly. Die vorige huurder het ons heel eerste vertel van die staproetes. Jy kan nogal ver stap, byna rondom die dorpie, verskillende rigtings. Wat jy op die foto’s sien is nie eers ‘n kwart van wat jy kan stap nie.
Boendoe…het jy al my Jane Austen inskrywing met foto’s gesien. Hy is op die oomblik in die top poste-deel as jy na daardie foto’s wil kyk. Ek dink jy het daardie “deel” uitgemis. Ek het nog heelwat ander links ook met foto’s wat ek dink jy nie gesien het nie. Plekke wat ons besoek het.
Jimmel, daardie brakkie is OULIK! 😆
Dis al laaaank na middernag, maar ek gaan gou jou Jane Austen possie bekyk. 😉
LOL! Ja, hier by ons ook, ons is nou oppad bed toe. Ek het so pas nog ‘n inskrywing daar opgesit. 🙂
Jy bly in ‘n mooi area! Om een of ander rede het ek gedink jy bly in die middel van die stad.
Hi Boer! Ons het pas hier ingetrek, Dinsdag om presies te wees..die 4de. Ja, ons was baie naby die middel van die stad…7myl daarvandaan in die Weste, 10 min se ry van Heathrow af – as daar nie verkeer was nie en jy reis per trein (off-peak) dan sou dit so 30 min geneem om bv tot op naby Trafalgar square te kom….met al die baie stoppe tussen-in. Daarsonder sou dit jou maklik so 10 min geneem het. Ons albei werk nou naby waar ons bly, die dat ons getrek het. Ons het net so oor 5 jaar daar gebly.
Pragtige natuur so op julle drumpel. Tolkien sou dalk julle stukkie natuur kon gebruik het as beskrywing vir die rustige lowergroen en vrugbare “Shire” waar die Hobbits hulle bevind. En julle Zandie is pragtig – ondeunde blou oë, maar daardie tipiese hondjie-onskuld wanneer sy slaap. Ek is seker julle gaan haar geniet, en sy vir julle.
hi Dion, Welkom hier op my blog. Ek glo hy sou dit gedoen het. Ek dink ons is bevoorreg om dit hier vlak op ons voorstoep te hê, dis so heerlik net om gou ‘n entjie te gaan stap en jy’s weg van die gewoel van motors wat op-en-af ry. Zandie is voorwaar ‘n plesier. Ons is redelik verbaas oor hoe oulik sy is en vinnig sy leer oor waar sy mag wees en wat sy mag doen ens. Ek kan nie glo dat die vorige mense oor haar gekla het nie, ek dink maar hulle het geen aandag aan haar gegee nie.
Sjoe, dit bied sommer ‘n ander lewenskwaliteit om as’t ware ‘n plaas as jou agterplaas te kan hê. Die Engelse stede is seker van die aakligste ervarings; daarenteen is die Engelse countryside weer iets aanskouliks. Dit is g’n wonder dat so baie mense verkies om die stadslewe te verruil vir ‘n stukkie groen nie.
Pragtig!
hi Emil! Dankie. Dis heerlik! Ons het nou wel ‘n taamlik groterige park naby ons gehad by die ander huis, maar hierdie is anders, daar is ook nie ‘n toeloop van mense na die area nie, ek het aanvanklik gedink daar gaan miljuisende mense met hul honde stap, maar tog ook nie en dit maak dit nog meer aangenaam. London is lekker en “anders”. Dis net lekker om nie heeltyd teen geboue vas te kyk nie.
WOW, julle is darem maar gelukkig om net n paar treetjies te stap om sulke skoonheid te sien! Geniet julle nuwe blyplekkie hoor!
Dankie, Zee, ons is nogal gelukkig, ek het glad nie geweet van die “skoonheid” wat ons gaan hê toe ek die huis kom besigtig het nie.
Dit lyk fantasties! Nou kan jy lekker gedigte skryf! 😆
hi Kop
Dankie, ek’s bly jy hou daarvan!Ek sal jou sê as ek een geskryf het, ek belowe om nie “ander” woorde te gebruik nie! 🙂
hi Kop, my gedig is op, dis 14 Augustus vandag, wonder of jy onthou het WATSE dag 14 Aug 1875 was! 🙂
Stinking Roger?
I thought it looked like dagga!
hi Steve! Welcome to my blog. Yes, it almost looks like dagga! haha…
Moes gou kom kyk wat kakiebos nou weer in Ingels is… 😆
hi Vlam! Bly ek kon jou help! 🙂