• Home
  • About
  • Afrikaanse gedigte poems
  • Chess and the benefits
  • Links
  • Poems – gedigte – own
  • SA History
  • South African Recipes

Chessalee

Everything/Anything and…Chess…"Despite the documented evidence by chess historian HJR Murray, I've always thought that chess was invented by a goddess"–George Koltanowski: from the foreword to:"Women in chess, players of the Modern Age"

Feeds:
Posts
Comments
« South Africa – a distorted view
African Individual Chess Tournament 2009 »

New toy

18/07/2009 by Nikita

DSC00895

I was tagged by Boendoe to show my handwriting and the same time I need to tag 5 other bloggers to do the same, but I’ve tagged 8. Also, it was time for a new camera and I spoilt myself with this Sony,  but must add that I haven’t had the time to try it out as yet. I only took a few pics to test it. These images were taken from the garden and I zoomed in till I couldn’t anymore. The camera: Sony Alpha DSLR A200. Oh, of course the names on the list are the students in my tutor group for the new academic year which starts in September in the UK, but new Y7’s, Y12’s and Y13’s will only be joining us in September. Students on this list are a mixed from Y8- age 12 till Y11- age 16. I might have about 7-9 more students.

I’m going to tag the following bloggers to show their handwriting:

the7new7ramanujan*
Norrbu*
Boerinballingskap
Ray*
Kop
mnrmuller
Skoor
Juffer

*English-blogs

Sonya200 

DSC00004

DSC00022 

DSC00729

DSC00035

Share this:

  • Pinterest
  • Twitter
  • Facebook
  • Reddit
  • Email

Like this:

Like Loading...

Related

Posted in General | Tagged Camera, Fotografie, handwriting, Kameras, photography, photos, Sony Alpha DSLR A200, tag, Vertical Tutoring | 20 Comments

20 Responses

  1. on 18/07/2009 at 00:01 boendoe

    Ek hou van ‘n pligsgetroue juffrou! 😆

    Jy’t ‘n pragtige handskrif, Nikita. Presies hoe ek jou ‘het’ in my kop: jy ‘sweat’ nie die ‘small stuff’ nie. Jy weet, soos ‘n skoenlappertjie wat van blom tot blom gaan en haar eie ding doen. Sorgeloos. (Ek weet net nie hoeveel mense is regtig sorgeloos nie!)

    En toe? Is ek ‘n orraait handskrifleser? 😉


  2. on 18/07/2009 at 00:17 Nikita

    hi boendoe, dankie! Ja, jy slaan nogal die spyker op sy kop hoor! Ek doen graag my eie ding! Snaaks dat jy skoenlapper hier noem! Ons het gister ‘n “projekkie” gehad – in ‘n vergadering – en ons moes iets teken wat jouself voorstel…hoe jy is..en sê hoekom jy dit geteken het…en wat het EK geteken…presies ‘n skoenlapper! 🙂


    • on 18/07/2009 at 10:16 boendoe

      Nou ja toe! Ek voel heel chuffed met myself! 😆


    • on 18/07/2009 at 10:57 Nikita

      Boendoe, jy kan jouself begin uitverhuur… 1c per uur soos die vuurvliegie lol!


  3. on 18/07/2009 at 01:06 Dan

    Very nice handwriting. Mine is terrible, mostly because I have a bit of carpal tunnel.


    • on 18/07/2009 at 08:51 Nikita

      Hi Dan, thanks, as long as people can make out, no worry!


  4. on 18/07/2009 at 06:07 Connie

    Ek is behoorlik groen van jaloesie oor jou nuwe speelding! Ek is mal oor fotografie maar ongelukkig word ‘n DSLR nie deur my budget toegelaat nie (hopelik in die toekoms)Hier is ‘n link as jy wil sien wat dink die pro’s van jou toy. heel impressive!http://www.dpreview.com/reviews/sonydslra200/


    • on 18/07/2009 at 08:56 Nikita

      Hi Connie, ek het in SA jare terug ‘n Chinon as geskenk gekry, ook juis oor ek gek is om foto’s te nee/fotografie. Maar ook weereens nie tyd gehad vir rondspeel met die kamera en ‘n ekspert te raak nie. Hierdie kamera is OK, ek sal in die toekoms net ‘n beter lens vir hom wil koop, maar budget is maar die probleem, daarom het ek nou eers met hierdie een begin, ten minste is dit ‘n groot verbetering op die klein olympus wat ek gekoop het, maar hoofsaaklik ook net om in die klas te gebruik, nie rêrig vir fotografie nie. Dankie vir die review. Ek het baie vooraf gelees, veral op Amazon kry jy ook baie goeie reviews van kameras. Ek sien net uit daarna om tyd te hê om die kamera te bestudeer en rêrig elke stukkie detail te ken en om wenner-foto’s te neem. Hierdie het ek slegs geneem om te vergelyk met hierdie olympusX760 6megapixel-kamera.


  5. on 19/07/2009 at 15:24 boerinballingskap

    Hou van jou nuwe speelding! Ek gaan my bes doen met my huiswerk, maar weet reeds wat al die mense gaan se: ek moes ‘n dokter gewees het.


    • on 19/07/2009 at 17:39 Nikita

      hi boer! ja, hy is nogal lekker ek moet sê, maar ek moet net tyd inruim om sy boekie te bestudeer, dan glo ek dat ek baie beter foto’s gaan neem. Tyd is net nou ‘n faktor met ons trekkery op hande. Sterkte met die huiswerk! Gewoonlik is die slim mense se handskrif minder leesbaar as ander s’n! 🙂 dus…


  6. on 20/07/2009 at 16:31 Handskrif-onthulling « Boer in Ballingskap

    […] 21, 2009 at 12:31 am (Lukraak) Nikita en Retha het my gevra om my handskrif te onthul. Hier is my gegriffel. Hoop nie enige grafoloog […]


  7. on 20/07/2009 at 19:13 norrbu

    Work done Ms. I’m hoping an A for effort.


    • on 20/07/2009 at 19:32 Nikita

      hi norrbu…I’m really impressed! Great job and a great student! 🙂


  8. on 21/07/2009 at 19:47 Handskrif en shorthand « mnr.muller

    […] moet hulle, behalwe vir skrif, leerders ook onderrig om scrapbooking te doen.  Die mix en match van kleure en teksture en […]


  9. on 22/07/2009 at 11:27 Zee

    Nikita, oulike handskrif, maar iets wat my nou nogal trigger, hoe skryf jou kinders by die skool, kan jy hulle skrif ontsyfer, nee wag laat ek by die begin begin, vir watter Gr gee jy skool?


    • on 22/07/2009 at 12:13 Nikita

      Hi Zee, dankie! Weet jy, hulle het hier ‘n ander manier wat hulle die kinders leer skryf, glad nie gestruktureerd nie. Die kleintjies (heel kleintjies!- 4 jaar) begin met ‘n letter wat reeds ‘n “aanmekaar” letter is, – die ophale/neerhale ens. Wanneer hulle dan ouer is…so 8-11, “sit” hul basies daardie letters “aanmekaar” en siedaar! haha… ek hou baie meer van ons manier van lopende skrif skryf, dis gestruktureerd en netjies/georden en die kinders weet wat verwag word. Hier in die laerskole moet jy sien hoe lyk die boeke, iets verskrikliks…meeste van hulle, jy sal geskok wees as jy dit moet vergelyk met ons kinders in SA. In die hoërskole begin dit beter lyk, maar jy kry nog baie wat nie omgee oor hoe hul skrif lyk nie of wat nie die aanmekaar-skryf lekker bemeester het nie. Ek het hier in London skoolgehou van 6 jariges tot 11 jariges! Ek het vir langer tydperke 8 jariges gehad en byna vir 2 jaar ‘n gemengde groep van 10/11 jariges – die laaste 2 jaar van laerskool. Op die oomblik is ek by ‘n hoërskool! waar ek ICT (in SA skole dink ek noem hulle dit IT) gee vir almal van die jongste (11/12- 17…ek doen nie nou A-level nie, het gevra om dit nie te doen nie, sal dit volgende jaar doen. Dus, in ICT is als op die rekenaar, ek hoef nie te ontsyfer nie! LOL!
      Zee, op hierdie link kan jy my 9jariges sien…en oor hulle lees.. 🙂
      https://chessaleeinlondon.wordpress.com/2007/09/04/a-day-out/
      O ja, ek het vergeet om te noem, hulle eerste letter van ‘n woord/sin ens. is altyd ‘n “los” letter, dis nie soos ons wat dit ook met ‘n “aanmekaar”-letter begin nie. Mens neem nogal ‘n rukkie om gewoond te raak aan hul manier van skryf, die lopende “l” het nie ‘n “loop” nie – ook nie die kleinletter “k” nie, ag daar’s heelwat verskille, ek sal vir jou ‘n handleiding hier kan skryf. Zee, as jy na hierdie image kyk wat ek met ‘n font (van hulle eintlike handskrif)saamgestel het, kry jy ‘n idee van wat ek bedoel het “los lopende” letters. Daar is sommige van hulle wat uitkom met ‘n baie mooi handskrif, maar dis nie almal nie. Ek dink hierdie font word “krips” genoem. https://chessaleeinlondon.wordpress.com/files/2009/07/handwriting.jpg


  10. on 24/07/2009 at 02:00 the7new7ramanujan

    hey, thanks for the tagging 🙂 ok, i’ll put up my handwriting 😀 …


  11. on 24/07/2009 at 08:45 Nikita

    hi the7new7ramanujan! I look forward to seeing it! 🙂


  12. on 28/07/2009 at 12:26 kaalvoetinireen

    Ek hou van jou nuwe speelding! Ek besluit nog wat ek wil aanskaf…kan nie my mind opmaak nie, maar ek sal anyway eers moet spaar 😉


    • on 28/07/2009 at 14:53 Nikita

      Hi Kaalvoet, ek is nogal tevrede met die een, maar sal later ‘n beter lens vir hom wil kry, op die oomblik kry ek nie veel tyd vir eksperimenteer nie, ons is besig om te pak/trek. Ek neem/eksperimenteer nou en dan tussen-in. Die goed kos nogal ‘n “pakkie”. Die waarborg/versekering is nogal uitstekend wat die winkel waar ek hom gekoop het aangebied het- vir ‘n klein bedraggie ekstra.



Comments are closed.

  • Follow Chessalee on WordPress.com
  • Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

    Join 290 other subscribers
  • Spoken by great men:"Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe. Give me 15 consisting of Englishmen and I will advance to the borders of Berlin. Give me two divisions of those marvellous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth." - Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied Forces during WW2.

  • "The Americans fight for a free world, the English mostly for honour, glory and medals, the French and Canadians decide too late that they have to participate. The Italians are too scared to fight, the Russians have no choice. The Germans for their Fatherland. The Boers? Those sons of Bitches fight for the hell of it." American General, George 'Guts and Glory' Patton.

  • Latest Posts

    • Haydn and the clock
    • War-time Chess
    • Queen Elizabeth II
    • Vroue het deur die eeue skaak gespeel
    • War Time Chess
  • Top Posts & Pages

    • Heerlike Suid-Afrikaanse Resepte
    • Karringmelk Beskuit/Buttermilk Rusks
    • Buttermilk rusks - Karringmelk beskuit
    • In die Hoëveld-In the Highveld
    • French Knitting-Tolletjie Brei
    • Alice in Wonderland's Mysterious Chess Game
    • Dans van die reen/Dance of the rain
    • What is a Tufa waterfall?
    • Hilary Stagg
    • Die beiteltjie - The Little Chisel
  • July 2009
    M T W T F S S
     12345
    6789101112
    13141516171819
    20212223242526
    2728293031  
    « Jun   Aug »
  • Afrikaans Afrikaanse gedigte Afrikaans poems Afrikaans songs Anand Art books Carlsen Chess chess art chess games Chess Grandmasters chess movies chess news Chess South Africa chess tournaments classical music food gedigte History London Magnus Carlsen Melissa Greeff Mp3 music files music music audio files music files music videos musiek nature news poems Poetry poets Pretoria Radjabov recipes resepte skaak Skaak Suid-Afrika South Africa South African artists stories Suid-Afrika Topalov

  • Live chess ratings top 10 - men 2700chess.com for more details and full list
  • Live chess rating: Top 10 - women 2700chess.com/women for more details and full list

Blog at WordPress.com.

WPThemes.


  • Follow Following
    • Chessalee
    • Join 290 other followers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Chessalee
    • Customize
    • Follow Following
    • Sign up
    • Log in
    • Copy shortlink
    • Report this content
    • View post in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Loading Comments...
 

    %d bloggers like this: