James Last: Tenderly
Sweet People: Summer Dream
It’s Saturday night…that time of the weekend and guess what…no, you can look at this entry and I don’t have to ask you to guess! Classical music and all the other ingredients!… how romantic to have a game of chess with your “knight” and the music is playing, chocolates nearby, glass of South African red wine…hmm… I always say chess, chocolates and classical music go together, but don’t forget the red rose too! I was given Pinotage Cinsault as a present a few weeks ago and it’s quite nice red wine!
Have you tried to play chess with classical music on your ears and you have your partner opposite you staring in your eyes..hmmm… I forgot! It’s Saturday (k)night…wonder if the moon is out there, suddenly I have to go!
James Last: Elizabethan Serenade
James Last: Lara’s theme from Dr Zhivago
Sweet People: Barcarolle
Image:www.redwine.co.uk
SA red wine
Red wine increases the female sex drive
March 24, 2009
Lucy Shaw
Red wine increases the female libido, research has found. According to a study carried out by the Santa Maria Nuova Hospital in Florence, drinking one to two glasses of red wine a day increases female sexual desire.
The study investigated 789 Italian women aged between 18 and 50. Drinking red wine not only helps to release inhibitions, but also has a direct effect on sexual activity.
Women who drink one to two glasses of wine a day were found to be more sexually active than those who abstain. Dark chocolate, which is rich in antioxidants, has a similarly positive effect on the female libido.
Whoops! I found this article link on douglasgreen.wordpress.com’s blog
These chess graphics are from games I finished quite awhile ago. Sometimes I save a certain chess position with the intention to blog about the game, but for the past 8 months my time was very little to blog chess games in detail. If you’re a chess player, I’m quite certain you will be able to “read” these graphics. The last image is from a tourney I finished in April. I played white in the game and thought it was a good win. Actually, in all the games, I played the colour nearest to you when you look at the games.
Nikita jy skryf deesdae sulke romantiese inskrywings, ek is mal daaroor!! 😆
En ek sal my medisyne, die dan nou die 2 glase wyne en dark chocolate gereeld neem. Dankie. 😉
Ai! jy het vanoggend my kop ver laat travel met Lara’s theme, it was my Dad’s favourite.
hi Wipneus! LOL! kry jou rooiwyn en sjokolade gereed vir elke aand! 🙂 Ek het die dvd van Dr Zhivago hier en het die die fliek seker al 4 keer gesien – voor ek die dvd gekoop het. Wat ookal my ma se favourite was, was ook altyd ons favourites! 🙂
Cool – en hou van die skaak aanslag. Het self jare gelede gespeel en toe opgehou.
hi H1N1 en welkom hier op my blog! Ek’s bly jy hou van my “aanslag” hier. waarom het jy opgehou speel! Jy moet dalk daaraan dink en weer begin, die skaaklogo is net hierlangs op my blog se “sidebar” waarop my kan kliek en speel waar ek speel! Jy sal outomaties ‘n “vriend” van my wees en ons kan ‘n spel of twee speel! 🙂
Hey, ek sou graag jou besprekings oor die skaakposisies wou lees 🙂
Hoop dit gaan nog goed!
Hi mnr muller! Welkom hier en dankie vir jou inloer. Is jy nie ook ‘n skaakspeler nie!? Dit gaan goed dankie, sommige dae net rowwer as ander! 🙂 en sommige dae (gister was een) net baie warmer as ander, ons het behoorlik uitgekook hier!
Yup, ek’t selfs op my dag ‘n opskuddingsprys by die SA Ope losgespeel 😉
Ek’s maar net geïnteresseerd in die volle verloop van jou games – van daai bordposisies lyk asof dit ‘n lekker aanloop kon gehad het.
O so! hier sit ons met ‘n onnie wat ‘n champ is! 🙂 Mooi man! Waarom kom speel jy nie bietjie aanlyn teen my nie! 😉 Ongelukkig het ek daardie games ‘n ruk terug gespeel, die laaste een onlangs en sal ek hom kan gaan opgrawe in my argiewe op die skaaksite en maklik kry omdat hy ‘n toernooi-game was, maar die ander was vriendskaplike games wat ek teen een ou gespeel het, sy rating is byna dubbel myne, maar ek speel hom graag om my spel te verbeter. Ek speel hom tans op die site waarvan die link hier op my blog is – as jy daar wil registreer. Natuurlik voeter hy my op meeste van die tyd, maar daar is ‘n hele paar spelle waar ek hom op die neus gegee het 🙂 Ek stem saam wat jy se, daardie spelle het ek geniet. Ek blog graag die games wat ek geniet het of waar ek dink ‘n goeie posisie was. Ek het die laaste paar maande bitter min games gespeel agv studies ens en ek verkies die laaste tyd om net ‘n paar ouens te speel wat goed is – vriendskaplik – want ek het ongelukkig nie die tyd om nou ernstig te fokus nie. Dus, ek speel vir die “fun” 🙂
al die lekker goete bymekaar Nikita! Ek is mal oor daardie musiek. Wel, nou nie juis die skaak vir my nie, maar nou ja.
hi Eilandkind! Ek’s bly jy kon die musiek darem geniet, al is die skaak nie jou bottel wyn nie! 🙂
I first saw Dr. Zhivago with my very first girlfriend, with who I have recently reestablished contact. I loved the movie but she hated it. She especially hated the theme song (Lara’s theme). I guess that’s why our relationship didn’t last. 😀
hi Dan, Dr Zhivago is a classic and it will always be one of my favourites! I can’t see why someone would hate the movie and Lara’s theme is beautiful! This movie wouldn’t be the same without Lara’s theme. You’re first girlfriend doesn’t know what’s good. Hopefully over the years her taste has got better! 🙂