I’ve come across this fantastic image. I love thunder/lightning and I do miss it here in London. You don’t get it here and if you do, you would think it was just another plane to touch down at Heathrow. I’ve taken the quote from this travelblog too. Also, enjoy the music of Bette Midler – The wind beneath my wings. South Africa, you are the wind beneath my wings!
Images here from a Cape Town-awardwinning-travelblog, worth to visit! The link will open in a new window.
Cape Town doesn’t get that many thunderstorms so when we do we tend to get very excited. This morning’s spectacular storm had us getting out the cameras and snapping away, but I think Cape Town local John Maarschalk wins with this incredible image.
“We had a marvellous electric show this morning around Cape Town. This was taken from inside my car with the camera balanced on the camera bag, with the wind blowing and the occassional squall of rain coming through. It wasn’t the best conditions to shoot, hence the movement in the image.
Dit IS mooi.
Wanneer kom jy weer bietjie by die huis kuier?
Hi Boendoe, jong, soos ek nou voel, kom ek hierdie Augustus, die kanse is redelik goed!! 🙂 Ons het ‘n HEERLIKE sonskyndag vandag en ek kom so pas in van buite waar ek plat op my rug in die son gele het! Soos ‘n heerlike SA-somersdag..ek moet weer uitgaan, nog son gaan vang! 🙂 sien my vorige inskrywing ook…
Pragtige song en foto!!
As jy Augustus kom, kom jy seker na jou suster toe? Maak gereed, ek en jy gaan 5 potte tee uitdrink
Hi Wipneus, 5 potte tee? 😯
Ek drink baie meer as dit in ‘n uur! LOL!
I liked it so much. COngratulations for your essays here
hi Bruno!
Welcome to my blog and thanks for your comments. Glad you like the image.
Stunning foto! Gelukkig kan ek nog hier lekker donderweer ervaar. Ek is mal daaroor!
Hi Kaalvoet! Jy’s bevoorreg! Ek het daarmee groot geword op die plaas..naby Lydenburg en ek kon ure daarna luister en was mal daaroor as ek in die veld was en daar was donderweer. Selfs in die Drakensberge met staproetes. Sjoe, hoe verlang ek nou na donderweer!
Dis ‘n uitstekende foto, ek sal ook graag eendag so een wil neem, maar dis baie moeilik en geluk speel seker ‘n groot rol.
Iewers hang ‘n vergroting van so ‘n weerligstraal langs die Brixton-toring. Laas jaar het ek op ‘n stadium gewonder of weerlig in Bratislava voorkom. Die antwoord het ek duidelik op Flicker gekry! http://www.flickr.com/photos/vader/2607262889/sizes/o/
hi Kop, Dis soos jy se, geluk speel ook ‘n rol as mens goeie foto’s kry. Ek was in my lewe nog net 2x in JHB – behalwe natuurlik Jan Smuts lughawe ens. en in die voorstede..ek sal na die Brixton toring moet gaan om dit te sien, dis seker indrukwekkend! Dankie vir die link na flickr, dis ‘n mooi foto. As hier ‘n effense gerammel is wat klink na donderweer, dan kyk ons mekaar baie snaaks aan, want hier kry jy dit byna nooit. Ek weet nie verder op in Engeland nie, maar hier onder is dit doodstil as dit kom by donderweer/blitse. Soos ek se, dit klink meer soos ‘n vliegtuig-geraas AS daar die dag donderweer is- wat so 1x in 4 jaar omtrent is! 🙂
https://chessaleeinlondon.wordpress.com/2008/01/26/south-african-recipes/
Hi Chris, dog ek laat jou sommer gou weet, die melktert resep van jou skoonma het ek so pas op hierdie link geplaas, dit lyk na ‘n baie lekker een, soos ek dit al voorheen gemaak het. Ek gaan baie beslis nog hierdie week hom maak. Baie dankie, weereens.
nice photo and nice blog.
My 14 years old son also likes playing chess.
Me too :))
hi imhkki, Welcome to my blog, thanks for your kind comments and good to hear that both you and your son play chess! 🙂
I’ve had far too many negative experiences with thunderstorms to be thrilled by them. Quite the opposite, in fact. They tend to make me extremely nervous.
Hi Dan, I guess that one can have some bad experiences with thunderstorms, I can imagine and I’m glad that I don’t have any. I can remember when I was little – on the farm – that some were a bit scary, but I guess many things are a bit scary for little kids 🙂
Nikita, ek het nog baie van hierdie foto’s op Kapenaars se facebooks gesien. Ek het gedog dit was gedokter, maar blykbaar is dit nie.
Fantasties ne!
Ek wou jou al vra, hoe kry jy die klein spelertjies op jou site, met net klank, nie ‘n video nie?
Hi Eilandkind, ek’s bly dat jy nou weet dis nie fake nie 🙂 ek het op news24.com ook ‘n hele paar oulikes gesien, gedink ek wil sommer van hulle ook hier plaas. Ek sal jou moet email met die besonderhede vir die speler, maar ek dink dis anders vir Blogger-ouens. Ek het ook op my Blogger-blog al een geplaas en sal jou daarmee kan uithelp, maar gee my kans tot more-aand, ek moet net vanaand my finale oprag afrond wat more moet inwees! Ek weet jy sal nie omgee nie!