What a winter-wonderland when we got up this morning!
Click on the images for a larger view.
Do you now how much exercise you get from building a snowman! haha…
ย
Please click on THIS LINK to create your very own snowflake – interactively! This is great fun for kids! The link will open in a new window.
Dis sprokiesmooi!! Geniet dit!
WOW…. ek wens nou so ek was daar!! Lekker speel en gaan maak ‘n snowangel!
hi Thea en Zee…dankie! Ja, dis nogal rerig mooi! Mens moet op die foto’s kliek om regtig te sien hoe dik die sneeu is, maklik meer as 10 cm! Ek het nou ‘n link opgesit om sneeuflokkies te maak, Zeethan sal dit baie geniet, jy kan dit save en na jouself email ook. Hulle voorspel nog sneeu, so, nog meer chaos hier! ๐
Ek het op CNN gesien vandag en wil net se ek’s erg jaloers! Geniet dit, maak ‘n sneeu-engel en bou ‘n sneeuman. ๐
hi boer, ja, dis heel plesierig met die sneeu! jy kan nou kom kyk hoe lyk my sneeuman! my sneeu-engel was nie ‘n groot sukses nie, dis bibberend! koud…my sneeuman sal more nog meer “vorm” aanneem…hy kort nog arms! ๐ Dis nou as ek so gelukkig gaan wees soos vandag om tuis te wees!
Hello, Admin.
Can I use a photo from your blog?
Of course, i will place a backlink to source.
Thanks.
Yours Jinny
hi Jinny
Yes, you’re welcome! Is it one of the photos in this entry?
Wow asemrowend mooi! Dit lyk soos wonderland! Ek kan nie genoeg daarna kyk nie!
Dankie vir die deel Nikita!
hi Wipneus, dis ‘n plesier! Ja, dit het soos Sprokiesland gelyk, te mooi!
Wow. Julle is bevoorreg. Ek is baie beindruk met jou sneeuman. ๐
hi Skoor… ek hoop nie spot met my sneeuman nie! ๐ jy kan nie glo nie, hier le so hopie sneeu van omtrent 70 cm wat van die sneeuman oorgebly het oor…dis nou ‘n week later… wys jou hoe koud dit is. Vannag se koudste temp gaan -4 wees en teen Don-nag Vrydag verwag hulle weer sneeu…hier in London-area..terwyl gister en eergister dit op ander plekke verder noord gesneeu het.
Dis stunning pics en ek moet se ek is jaloers op al jul sneeu! Ek het dit heeltemal gemis die jaar ๐ฆ
hi kaalvoetinireen! Dankie! Ek moet se dit was rerig mooi om die sneeu so te sien, my eerste maal dat ek so baie sneeu sien, vorige kere was dit maar eina-eina teen hierdie keer. Dit is voorwaar ‘n belewenis om soveel sneeu te sien! Jammer jy’t dit gemis! Dit was absoluut sprokies-mooi!