Classical music and chess are two of my “melodies of love”..if you know what I mean..and today I want to share Dolannes Melody, by the master himself, the French artist, Jean-Claude Borelly! If you’re a chess player, try playing a game while listening to this music, you surely will have a good game. Wasn’t it Philidor that was a composer too…and a world chess champion! Today’s chess game, which I played on Chesscube, was really one of “those” games – for me…a plain silly start. No excuses. Sometimes you play (well me, not you) and you make certain moves and you don’t know what on earth caused you those moves. If you look at these images, you will see what I mean. You see, this is “typical-me”..Frailty, thy name is woman!) not thinking about the game, but just playing for the fun of it..and then, suddenly, the tables get turned…and your opponent refused to move as he knows he’s in trouble…and..”The rest is silence.” I wonder if you will identify some quotes I’ve used here and know from which play? You can now play through two games interactively. Down in this post you will find the links to play through it. Game 2 is a game I’ve played earlier tonight on Chesscube. My opponent is a 1708 strong player. I beat him in our first round and in the second I lost due to a silly Knight-move! If it wasn’t for my Knight-move, I could have beaten him, but that shows you again.. absent-minded-me! Please click on the images for a larger view.
You will see how he used his Knight (my favourite piece – see how I used my Knights later on!) to “spoil” it for me! –“O! what a rogue and peasant slave am I!”
–“Let me be cruel, not unnatural; I will speak daggers to her, but use none.”
“There is nothing either good or bad, but thinking makes it so.”
..hmmm…first Knight to move in with a Knight-fork…”Why, look you now, how unworthy a thing you make of me. You would play upon me; you would seem to know my stops; you would pluck out the heart of my mystery.”
..and my second ready to slay his King..another Knight-fork…gmf! that will teach him to chase my Dame around and slaughter my men! –“The rest is silence..
And my dearest opponent begged me to stop..and on his knees he prayed his last prayers…his poor King in rags! –“The play’s the thing, wherein I’ll catch the conscience of the King!” –“Now cracks a noble heart. Good-night, sweet prince; And flights of angels sing thee to thy rest.”
Do you think it’s true what Kasparov said?
Game 1: Please click HERE to play through the game. The game will open in a new window.
1. d4 d5 2. Bf4 Nc6 3. Nc3 Nf6 4. Nb5 Kd7 5. Nxc7 Rb8 6. Nb5 Ra8 7. Bc7 Qe8 8. Be5 Ne4 9. Nc7 Qd8 10. Nxa8 f6 11. Bc7 Qe8 12. Bf4 e6 13. Nc7 Qe7 14. Nb5 Qf7 15. Nd6 Bxd6 16. Bxd6 Nxd6 17. e3 a6 18. Nf3 Rd8 19. Qd2 Ne4 20. Qd3 g6 21. h3 f5 22. a4 Nb4 23. Qb3 Qe7 24. c3 Nc6 25. c4 Na5 26. Qb6 Nc6 27. b4 Nxb4 28. cxd5 Nc2+ 29. Kd1 Nxa1 30. Ne5+ Ke8 31. f3 Nf2+ 32. Kc1 Nxh1 33. Bb5+ axb5 34. Qxb5+ Bd7 35. Qxb7 Qa3+ 36. Kd2 Nb3+ 37. Kc2 Na5 0-1
Game 2: Please click HERE to play through the game.
1. e4 e5 2. Nf3 d6 3. d4 Bg4 4. d5 Bxf3 5. Qxf3 a6 6. Nc3 h6 7. Bd3 Nf6 8. O-O Nbd7 9. Re1 Qe7 10. Qd1 Nb6 11. b3 Qd7 12. a4 Be7 13. a5 Nc8 14. b4 O-O 15. Ne2 Nh7 16. Ng3 Bg5 17. Bxg5 Nxg5 18. Qh5 Ne7 19. Be2 Ng6 20. Bg4 Qd8 21. Nf5 Nf4 22. Qh4 Qf6 23. Qg3 Rab8 24. h4 Nh7 25. Bd1 Ng6 26. Nxh6+ gxh6 27. h5 Kh8 28. hxg6 Qxg6 29. Qh3 Rg8 30. Bf3 Ng5 31. Qg3 Nxf3+ 32. Qxf3 Rg7 33. Re3 Rbg8 34. g3 Rh7 35. Qe2 h5 36. Rd1 h4 37. Rdd3 h3 38. Kh2 Qg4 39. Qxg4 Rxg4 40. Rc3 f6 41. Re2 Rgg7 42. Rf3 Rf7 43. Rf5 Rh6 44. g4 Kg7 45. Rh5 Rxh5 46. gxh5 Kh6 47. Kxh3 Kxh5 48. Kg2 Rg7+ 49. Kf1 Rg5 50. Re3 f5 51. Rh3+ Kg4 52. Rg3+ Kf4 53. Rxg5 Kxg5 54. exf5 Kxf5 55. Ke2 Ke4 56. Kd2 Kxd5 57. Kd3 e4+ 58. Ke3 Ke5 59. c3 d5 60. f4+ Kf5 61. Kd4 c6 62. Ke3 Ke6 63. Ke2 Kf5 64. Ke3 Kf6 65. Ke2 Ke6 66. Ke3 Kf5 67. Kd4 Kg4 68. Ke5 e3 69. f5 e2 70. f6 e1=Q+ 71. Kd6 Qg3+ 72. Kc5 Qc7 0-1
Update: Game 3…Another game I played on Chess cube….my opponent’s time ran out…although he was about to lose the game too…please click HERE to play through the game where I played white. Out of desperation he forced me to capture his Queen in order to have a lost myself, but I didn’t mind that much as I knew I had a Pawn-advantage. I loved the position of my Knights during the middle-game as I could use them effectively.
1. d4 h5 2. e4 e6 3. e5 f5 4. Bf4 Ne7 5. Bg5 h4 6. Bb5 b6 7. Bxe7 Bxe7 8. h3 Bb7 9. f3 Bb4+ 10. c3 Be7 11. Nd2 a6 12. Ba4 b5 13. Bc2 Nc6 14. Nb3 b4 15. c4 d5 16. c5 Bg5 17. Bd3 Be3 18. Be2 Bxd4 19. Nxd4 Nxe5 20. Nxe6 Qd7 21. Nd4 Rh5 22. Qd2 Rg5 23. Qxg5 Qe7 24. Qxf5 Rd8 25. Kf2 Bc8 26. Qc2 c6 27. Re1 Qg5 28. b3 Qg3+ 29. Kf1 Kf7 30. Bd3 Re8 31. Re2 Qg5 32. Bf5 Bxf5 33. Nxf5 Re6 34. Nd4 Nd3 35. Nxe6 Qc1+ 36. Qxc1 Nxc1 37. Nd8+ 1-0
Now, for the climax! Do enjoy Dolannes Melody and if you like it, I’ve got a link – Grumpy Boss’s blog – where you can download it from rapidshare. But you also have to download the Rar-software to unzip it…good luck, it’s worth doing it for a wonderful piece of music like this, and you not only get the one track, but the complete album! Follow the link.
Dolannes Melody
Jean-Claude Borelly
http://grumpyscorner.blogspot.com/2007/08/jean-claude-borelly-dolannes-melody.html
This is the Youtube-movie with Dolannes Melody.
The Piano version
Hi Nikita, sorry, ek interrupt gou jou skaakgame hierso!
Ek wil jou sommer hier antwoord, want as ek nog eenkeer die “Lopes-storie” noem, gaan die mense dink ek is fanaties! 😆 Sal seker nie ver verkeerd wees nie…
Anyway, as jy nog nie die storie gelees het nie, gaan lees dit asb! Dis soooo mooi!
http://snotblock.blogspot.com/2008/06/die-lopes-storie-deel-1.html
Dankie Boendoe, ek het so pas al die dele gelees! Wat ‘n ondervinding! Nou kan ek verstaan waarom jy gedoen het wat jy gedoen het, ek sou seker ook dit gedoen het! Ai,, baie baie hartseer verhaal!
Hi Nikita,
En daar doen ek toe dieselfde as jy: vergeet om jou net die beste vir 2009 toe te wens! Dankie vir jou sonnige teenwoordigheid in ons kuberwereld.
Bly jy het ook die storie geniet!
hi Boendoe! Baie dankie!!
Ek’s so pas terug van my haarkapster. Lorraine, baie oulike vroutjie. Sy’t my nou weer ‘n hartseerverhaal vertel van ‘n vrou se seun wat in Kanada weggeraak het voordat hy 21 geword het, jare terug. Toe vertel ek haar die storie, ek’s oppad om die link vir haar te stuur met email, sy sal nie kan lees/verstaan nie, maar sy ken die storie nou, sy sal nou net die foto’s gaan kyk. Ons het oor so baie “Afrika”-goed gepraat daar in die salon. Toe vertel sy my van die fliek “Blood diamonds”. Ek gaan dit vandag kyk, jy kan dit hier “bestel” – movies on command…so iets..ek weet nie hoekom die fliek so bekend klink nie. Sy se daar speel ‘n SA joernalis in wat sy rol baie goed vertolk. Dankie ook vir jou lekker kuiers altyd! Ek sal altyd jou stories geniet! Hierdie storie het my nou regtig “aangeraak”… mens dink altyd jou lewe het ‘n “storie” totdat jy iemand anders s’n lees! Dankie daarvoor!
Ag mense maar dis mooi musiek om die Nuwejaar mee in te gaan. Dankie Nikita!
‘n Baie voorspoedige 2009! Mag die jaar vir jou en jou geliefdes vol liefde, geluk en magic wees!
Dankie vir ‘n “great” vriendskap!
Mooi bly en geniet die dag
x x
hi Wipneus! Ek’s bly jy’t die musiek geniet. Ek hoop julle Nuwe Jaar is ook vol voorspoed en vreugde! Dankie vir jou vriendelike besoekies ook! Ek glo julle dag was vreugdevol gewees!
I love classical music….like the games too….happy new year 😀
hi Meghna!
Good to see you around! I’m glad you like classical music too! and a Happy New Year to you too!
hi Nikita, hoekom sien ek nie jou nuwe bloginskrywings nie, ek sien ook nie ‘n datum by jou inskrywings nie, so ek weet nie wanneer die een gepos is nie.
hi Eilandkind! hierdie een is einde Des gepos, ek het groot probleme op die oomblik met WordPress..ek wil nie meer blog nie! ek het vanoggend vir hulle ‘n email gestuur met die screen shot wat ek geneem het…WP het my hele draft laat “wegraak”..na ek letterlik URE gespandeer het met search vir links oor die goed in my pos…ek’s moedeloos/fed-up/woedend vir hulle. Nog niks van hulle gehoor nie. Ek wil nie eers weer probeer nie, eintlik het ek, kry elke keer dieselfde boodskap, so ek gee nou oor! Dis nie my rekenaar nie, want ek het op blogger gaan probeer en ek het ‘n draft daar en ek het glad nie die boodskap daar gekry nie. Jy sien slegs datums as jy op die blog-titel kliek. Ek weet nie hoekom hierdie tema so is nie, ek het niks gestel om nie datums te wys nie, hy’s van die begin af so.
Ek wou nou net kom hoor het waar is jy… Dis vreeslik om niks van jou hier te lees nie!!!
Ek hoop net hulle sorteer jou probleem vinnig uit!
Nee, wag dat ek op jou blogger blog na jou gaan soek, ek ly nou aan ernstige “Chessalee” ontrekkings simptome 😆
hi Wipneus! Nog geen probleem opgelos nie! Niks van WP gehoor nie en in die forums is een ou besig om my te probeer help met die probleem, ek het een ding probeer, maar dit het nie gehelp nie, dis waarom ek net een pos hier “vertoon”, dit was wat hy voorgestel het. Ek weet nie waar hierdie skielike “script”-probleem vandaan kom nie, want ek doen nog net wat ek altyd gedoen het, dus, wat sou nou skielik dit veroorsaak het. Ek is moedeloos! My blogger-blog se inskrywing is nog op draft, ek sal kyk of ek hom more-aand kan klaarmaak en oplaai. Ek is tans nogal besig en dalk gaan blogging so bietjie moet agterbly, ons is nou in die “pylvlak” van die studies en dit gaan nogal dol gaan, eerste dag vandag agter die blad by die skool en soos die Adjunkhoof gese het…”julle gaan NIE ‘n “lewe” he nie!” 🙂 dus, maak gereed vir ‘n “graf” hier! lol!
hi Wipneus, een ou in die forums, NIE WordPress-admin-support nie! (lyk my hulle is treurig!) het my probeer help en een voorstel, nl dat ek Firefox gebruik, lyk my gaan my probleem oplos, want na alles wat hy voorgestel het, het ek steeds die probleem gehad met Internet Exp 7., maar ek kry nie daardie boodskap met FF nie. (sug), ek gaan nie nou die krag he om daardie pos, wat op draft is, weer 3/4 oor te doen nie, sal kyk vir More-aand.
Ons gaan jou mis. Sterkte met al daardie studies!
Hopelik sorteer jy gou die wordpress probleem uit!
Lekker naweek!
hi Wipneus! Dankie, ons het reeds ‘n baie vol program van die skool se kant af. WordPress-admin het my toe uiteindelik via email gekontak, voorstelle gemaak, wat NIE gewerk het nie, ek moes settings stel in my “tools” wat probleme veroorsaak het as ek op sites ingaan, toe moes ek my settings “reset” – wat hulle voorgestel het, het nie vir my sin gemaak nie, dalk is ek te dom, maar die ander ou in die forum wat voorstelle gemaak het, se advies het vir my meer sin gemaak. Ek dink as ek wil blog, sal ek Firefox gebruik, want ek kry nie die error-boodskap met hulle nie. WP-admin se dat daar glo nog blogs was wat hulle gekontak het met my probleem, dit klink vir my na ‘n InternetExplorer-probleem. Lekker naweek vir jou ook!