I’ve seen Romeo and Juliet ages ago, I can only recall certain parts of it, think I need to go and see it again. The Dance of the Knights is quite fresh in my mind…I’ve found the music for you to download too if you want to! Take a listen and enjoy the youtube movie. You can also read about the “Knight’s tour” in chess…almost like the “Dance of the Knights”;) The music was composed by Prokofiev and was also the theme music of the tv program “The Apprentice”. If you click on links, it will open in a new window.
Download the music here.
Images: Wikipedia
….
History..links open in a new window.
The pattern of a Knight’s Tour on a half-board has been presented in verse form (as a literary constraint) in the highly stylized Sanskrit poem Kavyalankara written by the 9th century Kashmiri poet Rudrata, which discusses the art of poetry, especially with relation to theater (Natyashastra). As was often the practice in ornate Sanskrit poetry, the syllabic patterns of this poem elucidate a completely different motif, in this case an open knight’s tour on a half-chessboard.
The first algorithm for completing the Knight’s Tour was Warnsdorff’s algorithm, first described in 1823 by H. C. Warnsdorff. Read more on this link.. http://en.wikipedia.org/wiki/Knight’s_tour
Wow pragtig en die musiek is ook baie mooi! 🙂
Net wat ek nodig gehad het op hierdie Sondag!!!!
Hi Wippie! Snaaks hoe klassieke musiek “nuwe” betekenis kry as mens dit so in “beeld” sien 🙂 Ek is bly jy’t daarvan gehou!
Pragtige musiek. Ek is so bly dat jy van klassieke musiek hou. Nie baie mense hou daarvan nie. Ek luister myne maar gewoonlik in die kar.
Eendag is eendag dat ek hierdie skaak ding moet leer. Jy laat dit altyd so interessant en lekker klink. Ek gaan jou challenge. LoL, as ek net weet hoe!!
hi Zee
Ek’s gek oor klassieke musiek. Eintlik het ek ‘n wye smaak…ek hou selfs van Pink Floyd se “wall”-liedjie! 🙂
maar ek dink my grootste liefde le by klassieke musiek.
Jy kan my enige tyd “daag” vir skaak…kliek op die Chess.com-link…daar kan jy baie ander mense ook uitnooi sonder om ‘n betalende lid te wees…dan speel ons ‘n pot! en ek is geen “ekspert” nie! 🙂
Nikita, sodra ek weet hoe om skaak bietjie beter te speel gaan ek op daardie link kliek! 🙂
hi Zee…dis reg so, maar jy hoef nie “goed” te wees om te speel nie! dis sommer net pret om dit te speel! 🙂
Whahaha Zee sy wil met ons mors
Hierdie girl is baieeeee goed met skaak!!!! Ek sien nie kans vir haar nie 😳 Net nou gooi ek my rekenaar stukkend, ek het mos al vertel hoe slegte verloorder is ek 😳
Nikita dis waar as mens die klassieke musiek in beeld sien, kry dit nuwe betekenis!
Ek en Teddie luister graag klassieke musiek, saam die kinders luister ek enige ander musiek, my twee seuns se musiek smaak verskil hemelsbreed.
Ek het ook ‘n wye musiek smaak! Wat kan ek sê, ek is mal oor musiek!
hi Wippie…jy moet kom kyk wat het ek so pas geblog…sommer hier by die Uni…in my lunch tyd… dis iets waaroor jy gek is! maar moet darem se ek het alles gisteraand of draft gehad! 🙂
Ek is bly jy dink ek is “goed” met skaak, ek dink nie jou “goed” en my “goed” is dieselfde ding nie! 🙂
[…] can read my entry on Dance of the knights on this link. The music is also the theme music to The […]