Monday’s child is fair of face.
Tuesday’s child is full of grace.
Wednesday’s child is full of woe. …so have some tea!
Thursday’s child has far to go.
Friday’s child is loving and giving.
Saturday’s child works hard for a living,
But the child who is born on the Sabbath Day
Is bonny and blithe and good and gay.
I was in the hostel during the first term of the start of Secondary School…and on Wednesdays, we used to say…today is DVPV-day…in Afrikaans it says “Dank Vader Poeding Vandag“…(English….Thank God Pudding Today)…hehehe…that’s only if you were in the school hostel you would say that…lol! but as it’s Wednesday today…and according to this rhyme…Wednesday’s child is full of woe…Enjoy a cup of tea with me…and aint these flowers beautiful!?
Ek drink saam met jou ‘n teetjie Nikita! 😉
En nou jy’t my sommer lus gemaak vir poeding ook en dis nog so vroeg in die oggend! 🙂
Pragtige blomme!
Vanaand maak Wipneus poeding!!!
Dankie vir die tee en mooi blomme Nikita, jou inskrywing is sooo mooi, ek is nou sommer wa-wyd wakker, sou dit wees omdat die tee so lekker lyk of is dit die helder kleure van die blomme? he he
Lekker dag vir jou!
hi Reisiger…ek hoop jou tee was ook lekker! en ja, ek het myself lus gemaak vir poeding!
hi Wipneus…ek hoop jy’t woord gehou en daardie poeding gemaak! ek hou baie keer van so ‘n eenvoudige “rangskikking” of net ‘n enkele blom in ‘n vaas…ek hou van hierdie vase..gee bietjie kleur Dankie, my dag was lekker, hoop joune ook!
😉
hi Dan…but it’s not Saturday yet…perhaps “Little Saturday” lol!
aaah, ek’s te laat vir die tee, maar ek hou van daai blomme.
hi eilandkind! Dis nooit te laat vir tee nie! 🙂 bly jy hou van die blomme!
Ons het lekker koshuis poeding gehad, maar ek het vroeg begin eksperimenteer deur die beetslaai agter te hou (op die kniekoppe onder die tafel weggesteek) wanneer die dames kom afdek, en dit dan met die witterige poeding – weetie wat dit wassie – gemeng om PIENK poeding te maak.
Ai, ure se vermaak rondom daardie koshuis eetsaal tafels…
hi Skoor…klink of jy bietjie van ‘n platjie was, in die koshuis is dit lekker om so bietjie “stout” te wees…ek was die laaste kwartaal van st5 ook in die koshuis en as ek dink wat ons 5 standerd vyfs gedoen het…dan was ons heerlik stout…een aand kaal in die storte op skuim op ons boude rond geskuif! pak met ‘n tekkie gekry dat die merke gesit het en ons daaroor “gespog” het en in die spieel ons merke bekyk het! 🙂