• Home
  • About
  • Afrikaanse gedigte poems
  • Chess and the benefits
  • Links
  • Poems – gedigte – own
  • SA History
  • South African Recipes

Chessalee

Everything/Anything and…Chess…"Despite the documented evidence by chess historian HJR Murray, I've always thought that chess was invented by a goddess"–George Koltanowski: from the foreword to:"Women in chess, players of the Modern Age"

Feeds:
Posts
Comments
« Moo Moo
England vs South Africa II »

This is just to say

06/08/2008 by Nikita

This is just to say

This is just to say:
I’ve just e
aten
ALL the Mingles
in the box
behind the TV
-which you don’t like
because of the wooden smell-
Forgive me
they tasted so creamy
and I felt so pampered
and rotten spoiled!

This is my version of the poem by Williams Carlos Williams: This is just to say. You can follow this link and read his original poem as well as the “reply” to it…really sweet!

https://chessaleeinlondon.wordpress.com/2007/09/18/this-is-just-to-say-2/
I was tagged by Reisiger to do a shopping list from certain items and where I usually buy it…well, I’ve done a mosaic instead and you will have to click on the mosaic to see what’s on there…and also from which shops I sometimes buy…and what brands etc… I’m quite sure the images are self explainable…

Doritos, my other favourite

This top is a special top…it’s got some sequence on it and I just love the fabric it’s made of and..it’s my favourite colour!  Please click on the image – and zoom in – to have a clear view of it! I’ve bought it at a shop in Sutton. Sutton has got a big shopping centre, called St Nicholas. On the pictures that follow, you can see some really nice South African goodies! I’ve bought these at the South African shop at London Bridge… and they are some of my favourites! You can even buy the Aromat from Tesco’s now. Do try it if you haven’t… I love it in salad and on baked potato! Yum! Oh dear, I will have to go again, as my mouth is watering for that Fanta Grape!!

Share this:

  • Pinterest
  • Twitter
  • Facebook
  • Reddit
  • Email

Like this:

Like Loading...

Related

Posted in gedigte, poems, Poetry, shopping, South African goodies, This is just to say, William Carlos Williams | Tagged Aromat, Astros, Chocolate Log, Euthymol toothpaste, Fanta Grape, Flings, gedigte, Ghost Pops, Jungle energy bar, Lunch Bar, Peppermint Crisp, poems, Poetry, shopping, South African goodies, Tex, This is just to say, William Carlos Williams | 18 Comments

18 Responses

  1. on 07/08/2008 at 09:10 reisiger

    Hmm prawn chippies is ook lekker!! Nice pers toppie daai!!

    My kinders het ook by Tesco geshop toe hulle in Engeland gebly het. Julle is gelukkig om so ‘n groot verskeidenheid lekkergoed by die Suid-Afrikaanse winkel te koop te kry!!

    Daar’s darem maar ‘n paar lekker winkels om by te shop in London!! My kinders mis dit nogal!


  2. on 07/08/2008 at 09:54 Nikita

    Hi Reisiger, ja, daar is ‘n groot verskeidenheid, ek hou ook nogal van BHS se klere, kry daar ALTYD iets vir die kinders, hulle is eintlik beter as Marks en Spencer as dit by kinderklere kom, maar hier in Hounslow waar ons bly, is daar ander winkels ook, nou nie die bekendes nie, maar jy kry darem soms daar wat jy wil he , maar soms met ‘n groot gesoek, maar die eintlike lekker plek vir ons om na heen te gaan is Richmond, daar is ‘n groot verskeidenheid. London is net te besig en gedurende vakansies (wanneer jy meer tyd het) is die plek oorvol met die toerisme… en jy kan omtrent nie beweeg in die strate nie, dis heeltyd uitdraai en “sorry” se.. ;)..o ja, wou ook se dat ek nie kougom op die lys het nie, want ek eet dit nie… 😉 en aanmaak-koeldrank het ek vergeet! Ribena! Hier’s ‘n prentjie…ons koop verskillendes, maar die kinders hou baie van Ribena. O ja, die tandepasta is nie duidelik nie, dis Euthymol, baie lekker, my dogter het laas jaar 3 weke voor ons SA toe gegaan en haar niggie kry toe van die tandepaste by haar en was sy gaande oor dit, ons moes spesiaal vir haar 3 buisies van hier af saam vat SA toe. Ons koop ook Auqa-fresh/Golgate ens, maar elke keer ook ‘n buisie hiervan. My seun hou nie van dit nie, want hy het ‘n effe branderige smaak waaraan jy moet gewoond raak.


  3. on 08/08/2008 at 13:16 Braam

    Nikita, jy maak my nou skoon jantjie. Wens jy kan my tas sien elke keer wanneer ek van S.A. kom. ‘n Negosie winkeltjie in die kleine. EN Mrs Balls altyd bo aan die lys. GENIET 🙂


  4. on 08/08/2008 at 18:43 Nikita

    hi Braam! 😉 ek het nou nie mrs Balls geblog nie, hier kry jy dit ook by Tesco’s te kry. Tesco begin al hoe meer van ons produkte aanhou lyk dit vir my, hulle het selfs verskillende mielie-mele…nie noodwendig die wat ons het nie, maar dit kom op dieselfde neer.


  5. on 09/08/2008 at 07:27 Braam

    Mielie meel? Is jy ‘n krummelpap of stywe pap liefhebber saam met braaivleis of klink dit te veel na brekfis?:-(


  6. on 09/08/2008 at 09:34 Nikita

    hi Braam… ek LOVE krummelpap!! jy moet dit nie eers hier noem nie… hier is ek toevallig die “expert” om dit te maak, maar my man is al getrain om die stywe pap in die mikrogolf te maak…jy ken seker daardie manier van eers die meel insit vir 3 min en roer, dan weer 3 min, dan die water bysit en goed deurroer en dan vir nog 3-4 min, voila! en jy het stywe pap! 😉 ek is lief vir enige van die twee!


  7. on 09/08/2008 at 19:43 Stephen Bess

    I love Aromat and my wife is nuts about Ouma. She introduced me to these products. She is from South Africa.


  8. on 09/08/2008 at 22:27 Nikita

    hi Stephen, Nice to see you around again! Say hi to your SA-wife! I bet she’s a good lady by introducing you to all the good stuff! Glad to hear you love Aromat! You will love all the other SA goodies too…tell her she’ll find tons of SA recipes here…she needs to dig a bit though lol!… 😉


  9. on 10/08/2008 at 17:55 Wipneus!

    Nikita ek is so bly ek het nou hier in geloer. Ek soek asb daardie mikrogolf stywe pap resep!!! Proe dit soos die gewone manier van gaarmaak?

    Lekker week vir jou!


  10. on 10/08/2008 at 19:00 Nikita

    Hi Wipneus…hallo! jong, dis presies soos ek hierbo vir Braam gese het. Jy plaas genoeg meel in ‘n mikrogolf-bak vir die hoeveelheid mense in die huis, vir 3 min, dan haal jy dit uit, roer die meel (met nog geen water by nie!) goed om met ‘n vurk en plaas weer terug in die mikrogolf-oond – vir 3 min. (moenie langer nie, dan “brand” die meel!). Dan haal jy dit uit, roer die water by en roer die “pap” goed deur…so styf soos jy dit wil he..en plaas terug in die mikrogolf…vir 4 min…Dis heerlik en dit proe NET soos die gewone! Ons het nou vanmiddag SA vriende hier gehad vir ‘n braai en dit weer so gemaak…jy proe nie die verskil nie! Ek het dit een keer gemaak en gedink, ag, die 3 min klink te min! en toe kom my pap bietjie branderig uit…nog eetbaar, maar jy proe daardie effe branderige smaak, dus, moet nie langer as daardie 3 min gaan nie! 😉 geniet dit!! laat my weet as jy dit probeer het! Dis vinnig en dit smaak dieselfde!


  11. on 11/08/2008 at 16:43 Eilandkind

    Hi Nikita, ek is uiteindelik weer online na 4 dae! Het dit omtrent gemis, moet nou opvang met al my blogs.
    Ek mis Engeland, vir die rede dat mens soveel SA produkte daar kan kry.
    Ek is mal oor Aromat, my sus moes vir my ‘n pakkie van SA af stuur met dit, Rooibos tee en Marmite, hierdie Amerikaners weet nie eens van Marmite nie!
    Die Yank is nou net so lief vir Aromat en eet dit op alles!
    Natuurlik sal Tesco nou al hoe meer van ons produkte aanhou, noudat ek daar weg is!
    Ek kan onthou hoe verlore ek was toe ek in Engeland aangekom het en voor die waspoeier en versagter rak gestaan het en nie kon besluit wat om te koop nie, daar was niks wat ek geken het nie.
    Nou staan ek weereens voor dieselfde rak hier in die Amerikaanse wéreld en sien weereens nie enige bekende produkte nie!
    Ek gaan daai mieliepap resep probeer, is lus vir dit as ontbytkos!


  12. on 11/08/2008 at 16:46 Eilandkind

    O ja, ek wou nog sé, die Yank het oor my skouer geloer toe ek jou blog lees. Toe wil hy weet, wat daai prentjie van die Aromat daar maak, hy ken dit al!
    Dis defnitief een van ons beste produkte.


  13. on 11/08/2008 at 17:03 Nikita

    hi Eilandkind… bly jy is oplyn weer! Ja, die Engelse kom agter watter lekker produkte ons het..en met die dat hier so baaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaaie Saffas al hier is, kan hulle nie anders nie! Ek hoor by ‘n Yank teen wie aanlyn skaak speel…dat jy nie eers Flake in Amerika kry nie…en ja, hulle ken nie marmite nie, ek moet vir hulle image-links gee..die dom goet! 😉 hulle weet nie WAT lekker is nie.. ons moet hulle aan alles wat lekker is bekendstel..;)


  14. on 11/08/2008 at 17:04 Nikita

    sorry…ek bedoel nie regtig hulle is dom nie! lol!


  15. on 16/08/2008 at 12:33 Braam

    🙂 Nikita, bedoel jy hulle is regtig nie dom nie of nie regtig dom nie???:-) Eilandkind het my innige simpatie met daardie staan voor die rak en jy weet nie wat is wat. Ten minste was haar produkte in ‘n verstaanbare taal. Weet hoe ek gevoel het toe ek bruismeel gesoek het en als in Russies, Azeri en selfs Arabies. Deesdae gaan dit darem beter, ek kan al selfs die prentjies klank:-)


  16. on 16/08/2008 at 12:39 Nikita

    hi Braam..van hulle is seker dom verby, want as ‘n voetbal-speler van hulle nie eers weet dat die amptelike taal van Engeland ENGELS is nie, kyk, dan WEET jy hulle is dom!lol!! Klink of jy ‘n moeilike tyd het daardie kan, ek’s bly dis nie ek wat al daardie goet moet probeer verstaan nie! maar dis seker lekker om so ‘n taal aan te leer!


  17. on 24/02/2009 at 18:35 Anrie

    Ek weet nie hoe sterk nikikta se mikrogolf is nie, maar ek het pas die meel verbrand en die onderste laag het in die bak in gesmelt…. 😦


  18. on 24/02/2009 at 20:06 Nikita

    hi Anrie! Welkom hier op my blog! Het jy ‘n plastiekbak gebruik? Ek gebruik nie plastiek in die mikrogolf nie, daar’s sprake dat plastiek chemiese stowwe afgee wat glad nie goed vir die mens is nie, in die mikrogolf ook. Dan hang dit af hoeveel meel jy gebruik het. Hoe minder meel, hoe korter tyd plaas jy dit in die mikrogolf. Ek’s jammer vir jou “ongelukkie”. My meel het self al een keer bietjie verbrand, ek het nou al geleer om dit eerder korter rukkies in te hou as te lank.



Comments are closed.

  • Follow Chessalee on WordPress.com
  • Enter your email address to subscribe to this blog and receive notifications of new posts by email.

    Join 290 other subscribers
  • Spoken by great men:"Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe. Give me 15 consisting of Englishmen and I will advance to the borders of Berlin. Give me two divisions of those marvellous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth." - Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied Forces during WW2.

  • "The Americans fight for a free world, the English mostly for honour, glory and medals, the French and Canadians decide too late that they have to participate. The Italians are too scared to fight, the Russians have no choice. The Germans for their Fatherland. The Boers? Those sons of Bitches fight for the hell of it." American General, George 'Guts and Glory' Patton.

  • Latest Posts

    • Haydn and the clock
    • War-time Chess
    • Queen Elizabeth II
    • Vroue het deur die eeue skaak gespeel
    • War Time Chess
  • Top Posts & Pages

    • Heerlike Suid-Afrikaanse Resepte
    • Buttermilk rusks - Karringmelk beskuit
    • Die Berggans het 'n veer laat val
    • Hilary Stagg
    • Chess in art
    • Die beiteltjie - The Little Chisel
    • South Africa's Woman Chess Grandmaster!
    • Rooi Kappie en die Wolf
    • Biel International Chess Festival
    • Wolf and Jackal Stories
  • August 2008
    M T W T F S S
     123
    45678910
    11121314151617
    18192021222324
    25262728293031
    « Jul   Sep »
  • Afrikaans Afrikaanse gedigte Afrikaans poems Afrikaans songs Anand Art books Carlsen Chess chess art chess games Chess Grandmasters chess movies chess news Chess South Africa chess tournaments classical music food gedigte History London Magnus Carlsen Melissa Greeff Mp3 music files music music audio files music files music videos musiek nature news poems Poetry poets Pretoria Radjabov recipes resepte skaak Skaak Suid-Afrika South Africa South African artists stories Suid-Afrika Topalov

  • Live chess ratings top 10 - men 2700chess.com for more details and full list
  • Live chess rating: Top 10 - women 2700chess.com/women for more details and full list

Create a free website or blog at WordPress.com.

WPThemes.


  • Follow Following
    • Chessalee
    • Join 290 other followers
    • Already have a WordPress.com account? Log in now.
    • Chessalee
    • Customize
    • Follow Following
    • Sign up
    • Log in
    • Copy shortlink
    • Report this content
    • View post in Reader
    • Manage subscriptions
    • Collapse this bar
 

Loading Comments...
 

    %d bloggers like this: