Blou…My tema vir hierdie week. Ek het besluit ek gaan ‘n kleur kies vir die volgende paar weke, totdat ek “uit” kleur raak…sal dit ooit gebeur..ek glo nie ek wil swart-en-wit wees nie!
Blue is my theme for this week and I’m going to take a colour per week…hopefully I won’t run out of colours.This image was created by using “mosaic maker” …- link at the bottom of this post! – which is really great fun to do! You can click on the image to see a larger view and then even zoom into it too. The nature images are from South Africa, but not the dolphin image. The image next to the Jonathan Livingston Seagull book-cover, is a Kadinsky image. These images are all on my PC which I’ve found through some Google-searches, apart from the 3rd pic left, those beautiful flowers are from my garden! and those two cats are actually “playing” chess! If you click on the image, you will see a little bear with a hug-box…have a hug for today from that box! It’s free!
The music is an Afrikaans song..”Blou”…which means “Blue” in English. I’ve got also for you Neil Diamond’s song…”Song sung blue” and a song by Vicky Leandros…. “My world is blue”. Laurika Rauch is one of my favourite South African artists. I’ve blogged about her a couple of times before and you will hear her singing “Blou”.
On the second image you can see some of the “technology” on my pc, which I use to convert files and the most recent program I’ve started to use, is the Audacity. My Blogger-friend – from “My-kop-op-‘n-blok” has told me about this smart little program. I don’t know the program as yet, but at least know how to split an audio file like this one of Laurika, to give you only a taste of it. Today, I copied the “taster” to the bottom bar and replay the track and suddenly, co-incidently, I’ve created an echo! Take a listen at the first track and then the original second. Afterwards, when playing around on the menus of the program, I discovered the “echo”-function…but I’ve thought it was cool that I’ve created it myself. I haven’t tried the “echo”-funtion…will do that a next time. I’ve also found out how to use the “fade out”-function, so now it doesn’t sound like the music stops suddenly without a warning… If you have a Blogger-site, I’ve also “discovered” how to upload music on the Blogger-site, If you need any help, give me a shout!
Blou….by Laurika Rauch
And…this is Neil Diamond’s song…”Song sung blue”
And the last song is sung by Vicky Leandros, a Greek singer…”My world is blue”
http://bighugelabs.com/flickr/mosaic.php
The Ballad of Julie Blue
by Bruce Lawson
Jan left me cold and April cried
June came when I finished with May
through the signs and the seasons
with her rhymes and her reasons
Julie blew the clouds away
a perfect shadow in a sunshine day.
A month of summerday nights she stayed
blue skies all day each day clear
till the sun in her eyes began to fade
with every daisy chain she made
and she kissed me goodbye like a razor blade
singing I’ll return next year
But tomorrow’s a world away.
Blou – Laurika Rauch
As die skemer kom
en hy vang my by jou
en hy stuur jou terug na jou huis toe
wie sou verstaan
hoe ek sou voel
wie sou verstaan
oral om, om my heen
is dit blou
want ek wil by jou wees
ek wil by jou wees
vanaand
tyd en plek
bepaal wat gebeur
niemand kan dit keer nie
sê my wat’s reg
en wat is verkeerd
wie sou bepaal?
Oral om, om my heen
is dit blou
want ek wil by jou wees
ek wil by jou wees
vanaand
koor:
alles is blou
alles is blou
blou is die wolke
blou is die maan
blou is die venster waarby ek staan
blou is my hart en
blou my gedagtes
blou om my heen
alles is blou
alles is blou
alles is blou
alles oor jou
as die skemer kom
en hy vang my by jou
en hy stuur jou terug na jou huis toe
wie sou verstaan hoe ek sou voel
wie sou verstaan
oral om, om my heen
is dit blou
want ek wil by jou wees
ek wil by jou wees
vanaand
Thanks Braam for reminding me that I am a Blue Bull supporter!! How could I fotget about the bulls!!! hehehe
Blou is ook my gunsteling kleur. Baie mooi inskrywing.
Ek hou ook van jou blou mosaic.
Ek shout vir my blogger site?? 😆
Nikita, oulike inskrywing en jou blou mosaic is regtig mooi!!
Wippie, en nou… blogger site??
Naas pienk, geel is blou dan ook my ander gunsteling kleur 😉
Nikita, jy leer ons alweer van oulike sites, ek gaan die Audacity so bietjie beloer….
Hi Wipneus/Zee…dankie, bly julle hou daarvan!
Wipneus, ek sal vir jou die “code” stuur in ‘n email. As jy na my blogger-site gaan kan jy sien hoe gaan dit lyk op jou blogger-een. Dit lyk nagal “cool”, ek het dit op ‘n google-site gekry waar hulle vir jou se hoe, maar dit het nie so gewerk soos hulle se nie, toe verwyder ek die hakies en kaboom! daar werk dit! 😉
Zee…daardie programmetjie is regtig oulik. Jy sal hom geniet. O ja, My eintlike gunsteling kleur is pink-pers, was vir baie jare rooi, eintlik nog steeds rooi ook, dan groen/blou. My kombuis in SA was rooi na my troue en toe verander ek dit later na blou, soos hierdie roos. 😉
http://googlesystem.blogspot.com/2006/07/embed-mp3-files-into-your-website.html
Wipneus..ek het gedink ek moet jou stuur na hierdie link, want die kode mag dalk anders by jou uitkom, gaan lees alles deur en lees wat die ouens se, en lees my kommenaar, myne is op die oomblik die laaste een waar ek se ek het die [ ] hakies verwyder. As jy nog probleme het, skree weer! 😉
Ek’s mal oor jou blou inskrywing!! Ek wil ook nog hierdie musiek ding probeer. Is altyd op die uitkyk vir nuwe goed!
My blog by blogger is http://www.teatimewiththea.blogspot.com as jy wil gaan loer. Soos ek jou al gesê het kom ek nie vreeslik baie by blogging uit op die oomblik nie, daar’s te veel ander goed wat my besig hou daarom “adverteer” ek hom nie op hierdie stadium nie.
hi Reisiger! Dankie vir jou link, ek het gaan loer en toe onthou ek dat ek al daar was! 😉 ek sal beslis weer gaan. Ek is bly jy’t gehou van hierdie inskrywing. Jy sal die musiek-program geniet, ek moet ook bietjie meer met hom rondspeel. Ek dag ek is my seun(tjie) een voor en toe ek hom wil wys, toe se hy hy ken die program en het hom al reeds gebruik om van die musiek-files vir sy sussie te “redigeer” – as ek die woord kan gebruik…kan nie nou aan ‘n beter woord dink nie… – hy het bv musiek wat te rasering is (lawaaiering) dele uitgehaal of “verminder” ag, en ‘n klomp ander goet. Dis nou vandag se kinders, hulle bly jou altyd een voor! lol! laat my weet as jy nie die program kry nie, dan help ek!
As julle weer hier langs kom, kom luister na Vicky Leandros met “My world is blue”…o ja, Zee, jy en Wipneus was ook hier voordat ek Neil Diamond opgesit het met “Song sung blue” en die “blou”-gediggie… 😉
Wow, baie mooi.
Ek herken die Brandwag rots van Golden gate, bring baie herinneringe terug.
Baie dankie Nikita!!! Ek gaan dit gebruik! 😉
hi Eilandkind! ja, daardie natuurfoto’s van die Berge is darem pragtig! Ek mis dit om op ‘n staptoer daar te wees!
Hi Wipneus…dis ‘n plesier…skreeu maar as jy hulp nodig het.
Hi Nikita…. so baie blou maar niks van ‘n Bul, of is hulle nou koeie?:-)
😉 hallo Braam! Ek het so pas die Blou Bul-prentjie opgesit! Hoe kon ek nou van HULLE vergeet het! alle mintag, ek het hulle ondersteun…sal nou nog vir hulle skree as ek hulle sien speel!! 😉