Venice: For a Kiss!
I’ll swim the Seven Seas!
26/07/2008 by Nikita
Posted in For a Kiss, music, music videos | Tagged For a Kiss, music, music videos, Venice | 3 Comments
3 Responses
Comments are closed.
- Follow Chessalee on WordPress.com
-
Join 290 other subscribers
-
-
-
Spoken by great men:"Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe. Give me 15 consisting of Englishmen and I will advance to the borders of Berlin. Give me two divisions of those marvellous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth." - Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied Forces during WW2.
-
-
"The Americans fight for a free world, the English mostly for honour, glory and medals, the French and Canadians decide too late that they have to participate. The Italians are too scared to fight, the Russians have no choice. The Germans for their Fatherland. The Boers? Those sons of Bitches fight for the hell of it." American General, George 'Guts and Glory' Patton.
-
Latest Posts
Top Posts & Pages
Afrikaans Afrikaanse gedigte Afrikaans poems Afrikaans songs Anand Art books Carlsen Chess chess art chess games Chess Grandmasters chess movies chess news Chess South Africa chess tournaments classical music food gedigte History London Magnus Carlsen Melissa Greeff Mp3 music files music music audio files music files music videos musiek nature news poems Poetry poets Pretoria Radjabov recipes resepte skaak Skaak Suid-Afrika South Africa South African artists stories Suid-Afrika Topalov
-
Live chess ratings top 10 - men
-
Live chess rating: Top 10 - women
Nikita, ek ken hierdie song van nêrens af nie. Dis so lekker liedjie!!! Ek weet nie aan wat laat dit my dink nie, Irish? nee jy het my!! Maar ek dink dis ‘n lekker partytjie liedjie.
Dankie
Hi Wippie.. ja, dit is ‘n lekker een! net jammer hy’s bietjie onduidelik hier, ek dink ek moet die audio-file opsit. Ek kom nou net terug van fietsry in die park…uitasem, sit met ‘n groot glas water hier … en sweterig, dink ek moet eers gaan stort! ek gaan seker nog ‘n “boete” kry vir die audio-files wat ek so hier oplaai! maar die liedjie is in werklikheid vreeslik mooi! ek gaan die audi-file oplaai en dan luister jy en dan delete ek hom daarna! Ek wil jou ‘n gunsie vra, ek het by Skoor en Reisiger probeer boodskappe los, twee maal, drie maal, dit gaan nie deur nie, ek het my rekenaar gerestart, dag die fout is by my rekenaar, dit het steeds nie gewerk nie, as jy net ‘n kort boodskappie kan deurgee …ek weet nie of dit in hul spam is of wat nie, ek kon by Pikkie een deurkry, weet nie wat die probleem by hulle is nie… ps..ek gaan nou dadelik daardie file oplaai!
Wippie, het jy al geloer na die Alien-berig wat ek gelaai het by die Alien-inskrywing? en moenie vergeet van hierdie audio-file nie, ek sal hom graag so gou as moontlik weer wil afhaal. 😉