This image: the cable car…Cape Town…Table Mountain…Lion’s Head…is the head you can see
Images: south-africa-tours-and-travel.com
On this image you can see the beach …near George…Wildernis-area.
On the chess site I was asked by a Capetonian….”What do you miss about South Africa?” and I replied to him this afternoon…EVERYTHING! … enjoy this beautiful nature video about South Africa…fantastic song too..Afrikaans lyrics of the song…maybe I should try and translate this song ……it’s one of those beautiful Afrikaans songs…with a bit of a mix with Zulu/Xhosa…
Halala Afrika
Toe die wêreld hier nog jong was en die horison wyd en oop
Was dit groen hier in die halfrond, suid van die ewenaar
En in die skemer as die son sak en die beeste huis toe loop
Klink die roepstem van die vroue oor die heuwels van die land:
Halala, ewig is ons Afrika.
Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami,
Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke, Hmmm-Hmmm
Toe kom die skepe uit die weste, wit seile oor die see
Om te vra vir koos en water en te bly vir so veel meer.
En die land wat een tyd oop was, die land het ons verruil
Vir die ghetto’s van die stede is ons koperdraad gegee.
Halala, ewig is ons Afrika
Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
Tula tula mtanami, tula tula sanaboni, tula tula mtanami,
Ubab uzobuya sihlale naye, ubab uzobuya sihlale sonke, Hmmm-Hmmm
Daar was rykdom in die maag van ons moeder Afrika
Diamante en ook steenkool, goud, edel metaal
En die mense word die slawe hier want die mense word betaal
Om te tonnel in die aarde elke greintjie uit te haal
En die groot en oop grasvlaktes span dit toe met doringdraad
En van die olifant tot die gemsbok al die diere moes kom buig
Voor die mag van die grootwildjagter voor die mag van sy groot geweer
Totdat net die stilte oorbly, totdat net die stilte heers.
Halala, ewig is ons Afrika.
Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
Sasidjapolutjoloythina
Halala, sasiphila, kamnandi, halala, mayibuye Afrika
Source: southafrica.com/forums/language/5041-zulu-translation-request.html
Ek het hierdie foto’s en liedjie gekyk met ‘n hartseer gevoel, dinge in my land loop verkeerd 😦
hi Wipneus…ja, van wat ek op die internet sien van Johannesburg…op die TV-nuus gisteraand hier…en in die koerant ‘n necklace-foto gesien…en op youtube die video gister gesien…sommer ook gister daarop gelaai al!! …maak dit mens baie hartseer…maar nie net dit nie…BAIE ander dinge ook… en moet mens jouself op ‘n manier positief HOU…ek dink BAIE Suid-Afrikaners is nog moedig om in SA te bly…maar mens kan ook net SOVEEL vat en dan raak jy mismoedig…as dinge my hier mismoedig maak…dan kan ek net dink hoe dit vir julle moet wees… my hart bloei vir SA en almal, nie net almal daar nie…maar almal oral, want ek glo ons is een familie wat bymekaar hoort… en behoort nie so oor die wereld verstrooid te wees nie…maar (sug)…