You can listen to a snippet from his song…”Liefling”. This song was a big hit for many, many years in South Africa and I do believe that many South Africans still love this song! It’s a song about life! I have done a loose translation for you to understand the song – if you are an English speaker.
Lied van die lewe
Om jonk te wees bring lekker dae
Die son skyn dan op elke dag
Die kinders skaats en ry fiets in die strate
Jongmense luister na nuwe plate
Niemand dink aan die tyd wat verby gaan
en dat die lewe net nie stil sal staan. (2x)
Koor:
Sing met my ‘n lied van die lewe
Sing met my van jonk en oud
Die lewe gee soveel mooier dae
maar dikwels gaan dit so gou verby (2x)
Ja, dikwels gaan dit so gou verby.
Maar die lewe sal nooit stilstaan
Dae kom en dae gaan
Die jonges trou en gaan op hul eie
Nou kom daar soms sware tye
Almal werk net vir die hede
Ure, maande en jare vlieg soos die wind verby (2x)
Herhaal Koor
Die oues word dan ook weer ouer
Hul word dan oupa en oumama
Dae word dan vinnig korter
Langsaam gaan die son dan onder
Herinneringe laat ons oor die lewe wonder
Lewe van mooi en troebel dae
staan einde toe (2x)
Herhaal Koor
Song translated: I tried my best and do hope you enjoy it….
Song of life
To be young brings blissful days
The sun shines ‘bout every day
The children in the streets skate and do bike riding
Youngsters listen to new music
Nobody thinks about time flying by
And that life is moving on
And that life is moving on
Chorus:
Sing with me a song of life
Sing with me ‘bout young and old
Life gives so much back to us
But often days go flying by
Sing with me a song of life
Sing with me ’bout young and old
Life gives so much back to us
But often days go flying by
Yes, quite often the days fly so soon
But life is never ever static
Days come and days go
Young people get married and live their lives
Now come even tougher times
Everybody works as for now and here
Hours, weeks, months and years fly like the wind
Yes, hours, weeks, months and years fly like the wind
Chorus:
Sing with me a song of life
Sing with me ‘bout young and old
Life gives so much back to us
But often days go flying by
Sing with me a song of life
Sing with me ’bout young and old
Life gives so much back to us
But often days go flying by
Yes, quite often the days fly so soon
The older get much older too
They become grandpa and grandmamma
Days grow shorter very quickly
Slowly the sun goes down
Memories make us wonder ‘bout life
Beautiful and harder days
Near its end
Beautiful and harder days
Near its end
Chorus:
Sing with me a song of life
Sing with me ‘bout young and old
Life gives so much back to us
But often days go flying by
Sing with me a song of life
Sing with me ’bout young and old
Life gives so much back to us
But often days go flying by
Yes, quite often the days fly so soon
translated by: Nikita
Born in Rotterdam, The Netherlands as the youngest of eight children, Korsten and his family emigrated to South Africa when he was nine years old. He married Elna Burger and had five children. Career
Initially he worked as an electrician, but from the age of 20, started singing in choirs, some of which were televised frequently by the SABC. However, he received his first formal vocal training in 1952, when he was well into his 20s, studying under Adelheid Armhold at the South African College of Music.In 1955 he moved to Pretoria, where he was one of the founder members of the Pretoria opera company. In 1956, he debuted as Canio in Ruggero Leoncavallo’s Pagliacci.Korsten won a bursary to study in Vienna in 1962, where he received tution under Judith Hellwig. During this period he had the opportunity to perform in Vienna and Munich, but he never sang professionally outside South Africa, mainly due to family considerations. It was only in 1970 that Korsten sold his business to devote himself to full-time singing. In the course of his operatic career, Korsten appeared on stage more than 3,000 times, playing 23 roles in most of the major operas. In 1965, Korsten started his career in light music, with his album “Gé Korsten Sing Uit Die Hart” (“Gé Korsten Sings From The Heart” ), and soon became a best-selling recording artist, with a career spanning 40 years. Nine of his 58 albums achieved gold status. Most of his recorded work is light Afrikaans music, including the song “Liefling” (Sweetheart), which is still performed at rugby matches in Bloemfontein and Pretoria. His popularity as a singer also lead to lead roles in films such as Hoor My Lied (Hear My Song), Lied In My Hart (Song In My Heart) and A New Life, all of which included singing scenes. He received six Sarie awards and, in 1979, an ARTES award for his TV program “Gé Sing” (“Gé Sings”).In his later life, Korsten was well-known for his role as family patriarch Walt Vorster in the long-running South African soap opera Egoli: Place of Gold.
In 1999, while presumably suffering from cancer, he committed suicide.
Wiki link HERE ..

Oh my genade. Ek is so lief vir die man en sy musiek. Wat ‘n tragiese dag toe ons hoor van sy selfmoord. Vir my was hy so besonders en het ‘n spesiale plekkie in my hart.
Chessie, ek ignoreer nie jou epos nie. Ek is regtig net onder groot druk en kry nie kans om te gaan sit en ‘n lekker potjie skaak te speel nie. Jammer man. Ek sien wel uit na die dag wanneer ek jou kan uit nooi vir ‘n game of twee. Mooi bly!
Hi Roer… ja, dit was baie tragies! Ek is net so gek oor sy musiek… oor die skaak… moenie stress nie. 😉 Laat weet my wanneer jy reg is, dan nooi ek jou uit, want “guest members” kan nie ander members uitnooi nie…. ongelukkig nie…
Ek was ook gek oor sy sang, veral as kind, maar alhoewel my musieksmaak later verbreed het, het ek nog altyd ‘n sagte plekkie vir hom. Ek het juis Vrydagaand toe ons gesien het hoe Gerrie Pretorius vir Bles Bridges namaak gedink ons kort vir ‘n slag ‘n nuwe sanger soos Gé, iemand so flambojant soos hy, maar met sy eie musiek (wat hy nie noodwendig self hoef te skryf nie).
Hi Kop… Ge is “golden dust”… hy en Gert Potgieter… en ek het gisteraand op ‘n ou afgekom…Suid-Afrikaner… hy het nou in Pretoria getoer… Jannie Moolman…. kyk na hierdie link…ek hou nogal van sy musiek
http://www.jmoolman.co.za/Jannie%20Moolman%20English.swf
Nikita, nou ja, ek was nog altyd ook n Ge Korsten fan, maar gaan luister gou bietjie hier by my na my oom se weergawe van Seeman…..
http://zee3.wordpress.com/2008/08/19/heimwee/
(Dankie, ek het die format van die song toe reggekry)
Dankie Zee, Ek het dit ontsettend geniet!!! Nou luister ek eers weer na Ge ook!! 😉
Hi Nikita
Ge was DIE BESTE – en nou ‘n CLASSIC….
Ek speel gereeld vir Ge hier in Australie op my Afrikaanse Radio Program op Coral Coast Radio Bundaberg (94.7 Fm), julle kan luister daarna deur die internet. Dis Donderdag S.A. tyd van 10 tot 12 vm. – My Afrikaanse program is ‘n eerste sover ek weet.
Lang lewe Afrikaanse musiek!!
Ek voel bevoorreg om die een te wees om Afrikaanse musiek aan Austalie te bring, en ons bedank die Ozzies ook terselfdertyd.
Laat dit goed gaan. Stuur gerus vir my nuwe musiek.
Groetnis
Rochelle
My radio e-pos is : rochelle.radio@yahoo.com.au
hi Rochelle!
Baie welkom hier en ek was heerlik verras om jou boodskap te lees, Ek gaan baie beslis kyk of ek daardie radiostasie kan opvang, ek is juis more tuis daardie tyd! Ek sal jou ‘n emailtjie stuur en se of ek kon opvang! Ek’s bly om te hoor dat jy Afrikaanse musiek kan uitsaai en dra ons “dankie” oor aan die Ozzies!! Groete daardie kant en loer weer in en vertel ons meer oor die radiostasie!
Has anyone got the sheet music for Sing met my in lied van die lewe. A song sung by Ge Korsten. I would really appreciate having it for a student who is studying singing. Many thanks.
Hi Lorraine, I hope a reader reading here will be able to help you!
Waar o waar kan ek die lirieke kry van Ge se sang? Soek Seeman ens. dankie. Huibreg
http://www.liriekfabriek.co.za/ge_korsten/seeman.htm Hi Huibreg – hier is ‘n link – internetsearch het dit opgebring 🙂
Seeman
Gé Korsten
Inleiding
Seeman, swerf nie wêreld.
Seeman, verlaat die see.
Seeman, by die hawe.
Wag sy, hier vir jou?
Al die liefde in haar hart stuur sy jou waar jy mag swerwe.
In Capri of Amsterdam
Honolulu of Siam.
En die sterre sal vir jou na haar veilig weer terug lei.
As sy saggies na jou roep.
Kom terug na my.
Instrumenteel.
Al die liefde in haar hart stuur sy jou waar jy mag swerwe.
In Capri of Amsterdam
Honolulu of Siam.
En die sterre sal vir jou na haar veilig weer terug lei.
As sy saggies na jou roep.
Kom terug na my.
——————
Liefling
Gé Korsten
Inleiding
Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie.
Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie.
Dit weet jy goed.
Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe.
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe.
Dit weet jy goed.
Jy weet, dat ou herinnerings nooit vergaan nie.
Jy weet, dat niemand ooit in jou plek kan staan nie.
Dit weet jy goed.
Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe.
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe.
Dit weet jy goed.
Nou is die tyd, moenie wag.
Want ek verlang elke dag.
Hier is my hart, neem dit nou.
Hier is my hart, net vir jou.
Instrumenteel
Jy weet, dat ek nie sonder jou kan bestaan nie.
Jy weet, dat jy ook nie alleen kan bestaan nie.
Dit weet jy goed.
Liefling, kan ons nie maar vergeet en vergewe.
Liefling, ek kan nie sonder jou verder lewe.
Liefling jy weet.
—————–
Nicolene
Gé Korsten
Inleiding
Oh, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene.
Nico, Nico, Nicolene, Nicolene.
Nico, Nico, Nicolene, Nicolene.
Nico, Nico, Nicolene.
Ek’s joune.
Skadu’s in jou oë, wat so vêr kan kyk.
Wat laat daardie blou, na troebel water lyk?
Waarom bly ‘n sluier om jou hart, gevou?
Weet jy hoeveel liefde wag, op jou?
Vergeet jou smart, glo jou hart Nicolene.
Vergeet en vergewe is die beste manier.
Waarom oor gister treur, dit kom tog nimmer meer?
Vergeet jou smart, glo jou hart Nicolene.
Vergeet en vergewe want jou liefde is hier.
Laat al die skadu’s gaan, vee weg die wolke voor die maan.
Vertel die wêreld hy’s joune, en jy is sy Nicolene.
Oh, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene.
Nico, Nico, Nicolene, Nicolene.
Nico, Nico, Nicolene, Nicolene.
Nico, Nico, Nicolene.
Ek’s joune.
Alles het h’n einde, jy moet voor begin.
Elke mens se lewe sal ook hartseer bring.
Soms, moet jy net langer as ‘n ander wag.
Êrens kry jy tog jou mooiste dag.
Vergeet jou smart, glo jou hart Nicolene.
Vergeet en vergewe is die beste manier.
Waarom oor gister treur, dit kom tog nimmer meer?
Vergeet jou smart, glo jou hart Nicolene.
Vergeet en vergewe want jou liefde is hier.
Laat al die skadu’s gaan, vee weg die wolke voor die maan.
Vertel die wêreld hy’s joune en jy is sy Nicolene.
Oh, Nico, Nico, Nicolene, Nicolene.
Nico, Nico, Nicolene, Nicolene.
Nico, Nico, Nicolene, Nicolene.
Nico, Nico, Nicolene.
Ek’s joune.
—————-
Hier Is ‘n Mens
Gé Korsten
Inleiding
Ken jy nie my naam nie?
Waarom ken jy my dan nie?
Kan jy nie onthou nie?
Vir jou vergeet ek nie.
Hier is ‘n mens, ek het berou.
Gee my jou hand, ek soek na jou.
Hier is ‘n mens, ek is alleen.
Waarom nog wag, maak oop jou hart.
Maak oop jou hart.
Hier is ‘n mens.
Maak oop jou hart.
Hier is ‘n mens.
Hier is ‘n mens, ek wil nie wag.
Ken jy nie my sorge?
Al die sorge wat ek dra.
Gee my jou vertroue.
Gee my wat ek vra.
Hier is ‘n mens, ek het berou.
Gee my jou hand, ek soek na jou.
Hier is ‘n mens, ek is alleen.
Waarom nog wag, maak oop jou hart.
Maak oop jou hart.
Hier is ‘n mens.
Maak oop jou hart.
Hier is ‘n mens.
Hier is ‘n mens, ek wil nie wag.
Kan jy dan nie voel nie?
As ek jou wil vind.
Waarom maar nie toe gee?
Want die liefde is mos blind.
Hier is ‘n mens, ek het berou.
Gee my jou hand, ek soek na jou.
Hier is ‘n mens, ek is alleen.
Waarom nog wag, maak oop jou hart.
Maak oop jou hart.
Hier is ‘n mens.
Maak oop jou hart.
Hier is ‘n mens.
Hier is ‘n mens, ek wil nie wag.
Hier is ‘n mens
Hier is ‘n mens.
Hier is ‘n mens.
Hier is ‘n mens.
Maak oop jou hart, ek wil nie wag.
Maak oop jou hart.
Hier is ‘n mens.
Maak oop jou hart.
Hier is ‘n mens.
Hier is ‘n mens, ek wil nie wag.
———————————–
Jerusalem
Gé Korsten
Inleiding
Laasnag het in my drome, ‘n wonderbeeld verskyn.
Ek staan in ou Jerusalem en ek sien die tempel daar.
Ek hoor die sang van kinders, net soos ‘n Englekoor.
En saam sing hul ‘n loflied wat self die Heme’le hoor.
En saam sing hul ‘n loflied wat self die Heme’le hoor.
Jerusalem!
Jerusalem, sing nou ‘n loflied saam.
Hosanna, in die hoogste.
Hosanna, prys Sy naam.
Instrumenteel
En daar verander toe my droom en stilte daal daar neer.
Weg is die bly Hosannas, geen kinderstemme meer.
Die son het toe verduister, die oggend koud en kul.
En die skadu van ‘n kruis verrys, verrys om ons ontwil.
En die skadu van ‘n kruis verrys, verrys om ons ontwil.
Jerusalem!
Jerusalem, sing nou ‘n loflied saam.
Hosanna, in die hoogste.
Hosanna, prys Sy naam.
En weer verander die toneel, ‘n helder glans verskyn.
Ek sien die heilige stad daar, die son begin weer te skyn, die poorte word wyd oopgemaak, die duister het verdwyn.
En almal kan nou binnegaan, geeneen sal buite staan.
‘n Nuwe dag het aangebreek, die kinders sing weer saam.
Die heil’ge stad Jerusalem sal nooit weer kan vergaan.
Die heil’ge stad Jerusalem sal nooit weer kan vergaan.
Jerusalem!
Jerusalem, sing nou ‘n loflied saam.
Hosanna, in die hoogste.
Hosanna, prys Sy naam.
Hosanna, in die hoogste.
Hosanna, prys Sy naam.
———————
Ek Kyk So Graag Diep in Jou Oë
Gé Korsten
Inleiding
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek soen jou so graag op jou mond.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy’s hemel op aarde vir my.
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek raak graag so saggies jou hand.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy’s hemel op aarde vir my.
Dat ons twee mekaar ontmoet het, kan geen toeval wees.
Wat die noodlot ons nog gee kan tog net liefde wees.
As mens glo in ware liefde, dit het ons geleer.
Dan kan niks ons ooit skei nie want ons liefde word net altyd meer en meer.
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek soen jou so graag op jou mond.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy’s hemel op aarde vir my.
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek raak graag so saggies jou hand.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy’s hemel op aarde vir my.
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek soen jou so graag op jou mond.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy’s hemel op aarde vir my.
Ek kyk graag so diep in jou oë.
Ek raak graag so saggies jou hand.
As jy by my bly, dan weet ek dis jy.
Jy’s hemel op aarde vir my.
Hou jy van Ge Korsten? Sluit gerus by my faceboekblad aan, volg net die link http://www.facebook.com/groups/220867934604819/