Please click HERE to solve this Knight/Rook/Queen-chess puzzle! – and wait a few seconds for the puzzle to load.
Daily Chess Puzzle
09/02/2008 by Nikita
Posted in Chess, chess puzzle | Tagged Chess, chess games, chess puzzle, puzzles | 7 Comments
7 Responses
Comments are closed.
- Follow Chessalee on WordPress.com
-
Join 289 other subscribers
-
-
-
Spoken by great men:"Give me 20 divisions of American soldiers and I will breach Europe. Give me 15 consisting of Englishmen and I will advance to the borders of Berlin. Give me two divisions of those marvellous fighting Boers and I will remove Germany from the face of the earth." - Field Marshal Bernard L. Montgomery, Commander of the Allied Forces during WW2.
-
-
"The Americans fight for a free world, the English mostly for honour, glory and medals, the French and Canadians decide too late that they have to participate. The Italians are too scared to fight, the Russians have no choice. The Germans for their Fatherland. The Boers? Those sons of Bitches fight for the hell of it." American General, George 'Guts and Glory' Patton.
-
Latest Posts
Top Posts & Pages
Afrikaans Afrikaanse gedigte Afrikaans poems Afrikaans songs Anand Art books Carlsen Chess chess art chess games Chess Grandmasters chess movies chess news Chess South Africa chess tournaments classical music food gedigte History London Magnus Carlsen Melissa Greeff Mp3 music files music music audio files music files music videos musiek nature news poems Poetry poets Pretoria Radjabov recipes resepte skaak Skaak Suid-Afrika South Africa South African artists stories Suid-Afrika Topalov
-
Live chess ratings top 10 - men
-
Live chess rating: Top 10 - women
Nikita,
Miskien het ek die kat aan die gat beet.. EK het nou die forum waar hierdie puzzle op is deurgegaan en almal kyk dit mis. In stap 3 gaan Rd7+. In antwoord gaan Kxe5. Vir my is dit sinneloos. As dit ek was het ek Pxd7 gespeel. Problem solved…..
Dit lyk nie of een van die mense op die forum dit raaksien nie 😯
hi Jasper…ek sal bietjie more na hom loer, toe ek dit nou wou doen, toe se die site hulle gaan vir 30 min aflyn wees… 🙂
‘ello uit die koue….
kon jy al iets uitrig met die ding!?
😯
1. Rb7+ Kc6 (1… Kxb7 2. Nd6+) 2. Nd8+ Kd5 3. Rd7+ Kxe5 4. f4+ Qxf4 (4… Kxf4 5. Rd4+ Qxd4 6. Nxe6+) 5. Rd4 Qf6 (5… Qxd4 6. Nc6+) (5… Qf8 6. Nc6+ Kf6 7. Rf4+) 6. Nc6#
Hi Jasper…Nou net kans gehad om na die puzzle te kyk…hier is hulle skuiwe..ek stem saam met jou, heeltemal sinneloos..! Ek het gesien wat jy meen… die rooi in hakies is wat ek dink hulle meen ‘n beter skuif sou wees..maar die ding maak nie sin nie, want daar is nie ‘n beter voorstel vir stap 3 in hakies nie… en waarom ook nie die Toring neem met die Koning na die eerste skuif nie?..terloops…ons het vandag met Jaques en Vanessa gekuier…nie geweet julle ken mekaar nie! 😉
Ek dink die ouens moet maar bietjie aan die puzzle skaaf.
Dit is regtig ‘n klein wereld. Wil jy nou meer.
Ek het vir Jaques ontmoet deur sy ou buurman en baie goeie vriend van my Frikkie.
Ek sit nou en wonder hoe die gesprek geloop het dat die “mutual aquaintance” bewerkstellig is…….
hi Jasper.. ons het oor musiek gepraat..toe vertel ek van jou/blog..ens..en toe se Jaques onmiddellik hy weet wie jy is.. 😉