When reading this poem about the moth…it reminded me about the poem written by one of our best poets/writers: C J Langenhoven. he also wrote “The Call of South Africa” our National Anthem. (You can listen to it in Afrikaans and English, it is somewhere on my blog…). If you know the Dutch language, or even Flemish, you would be able to follow it in Afrikaans, as Dutch is the “Mother” language of Afrikaans. Read more about Afrikaans HERE …
The Moth
The moth toward the orb he flew,
In ever ascending spirals.
And in his harmonic mind there grew,
A feeling of sad tranquility.
For the destination was in sight,
As the ending of the day.
And even as his mind it merged,
so the atmosphere his body purged,
Until he faded and became one,
Unknown and unnoticed by each,
But not all.
—Phil
DIE MOT EN DIE KERS
(the moth and the candle)
~~CJ Langenhoven
Die ander motte is dom en dwaas,
maar ék sal ver van die kers af bly.
Hier uit die skemerte sal ek kyk,
want hier is dit veilig en kyk is vry.
Maar ek hoef nie van een kant af net te kyk,
ek vlieg ‘n wye sirkel om,
dan weet ek van alkant af hoe hy lyk,
om beter te sorg om nie nader te kom.
My sirkel was skeef en ingebuig,
maar daar ook waar ek die naaste was,
het niks gebeur,
ek maak verniet
my sirkel so groot en so ver van die as.
Die wieletjie draai al vinniger om,
die lig en die gloed word al groter genot.
Die velling word nouer al rondom
die die end van die wiel,
is die as van ‘n mot!
The moth in this poem basically thought he won’t be so foolish like the other moths. He would stay away from the flame. But, then he narrows his orb and goes faster and faster…..and all that was left…some ashes!
Like this:
Like Loading...
Related
“Dutch is the mother language of Afrikaans…” Kom aan! Moderne Nederlands en Afrikaans het albei uit die sewentiende eeuse Nederlands ontwikkel. Dit beteken die tale is verwant aan mekaar, nie dat Hollands die ma van Afrikaans is of dat vandag se Hollanders Afrikaners se “ooms” en “tantes” is nie!
Hi Chris
Natuurlik weet ons dat ons nie van ooms en tannies praat nie…Afrikaans het uit Nederlands ontwikkel…ja…was dit nie vir Nederlands nie? Natuurlik kan ons teruggaan na die Germaanse tale!..selfs Indo-Europees!
Ek sit Saterdag aand voor die chiminea – wragtag vlieg daar so ‘n perdeby-agtigheid reguit in die vuur in. Dit knetter eintlik toe hy die vlamme tref.
Dis toe net daar wat ek aan die woorde dink, en sowaar, hier het jy dit toevallig (?) op jou blog!
Hi Skoor! Dit moet ‘n geval wees van….”great minds think alike?” 🙂
Ja, seker so iets!
Tyd vir ‘n avatar Nikita – al is dit ‘n biskop – daai dooie avatar op my blog isi leka nie.
Groetnis
Oooo, amper vergeet ek.
Jy is welkom om jou blog wordpress toe te skuif, vra maar vir Kop op ‘n Blog – hy’s nie eens poot-uit na die getrek nie, en sy nuwe tuiste lyk heel skaflik!
Hierdie kriptiese leidrade en slote skuins oor die blad waardeur ons moet gaan om ‘n reply te los, dis darem erger as om by Helen Zille ‘n meeting probeer kry!
Ciao
Hi Skoor…ek sal hom bietjie vra! Het juis gedink ek wil! En jy hou nie van my Soenie nie! 🙂
Hi Nikita, waar kan ek die woorde van My Tuisland se Woude en Klowe kry? EK soek en soek op die net maar niks…. anders sal ek maar moet bib toe gaan.
http://www.ee.sun.ac.za/~lochner/blerkas/
Hi Zee
Gaan loer bietjie op hierdie link, daar is baie liedjies en woorde…ek sal ook nou daar gaan kyk…ek onthou soort van die liedjie nog!
hi Zee…ek het die liedjies net vinnig deurgegaan, lyk my nie hy’s daar nie
Dankie Nikita, sal maar gou die bib môre bel…..
Plesier…stuur dit asb na my kant toe ook as jy dit kry, sal dit graag ook wil he…as jy dit nie gaan blog nie, dankie!
Dis hoeka hoekom ek dit soek. Sal dit more opsit as ek die woorde kan kry 😉
🙂 ok! Ek het so gedink!