Huberta’s Journey…..
Ek’s gek oor hierdie Seekoei-verhaal. Die storieboek is ook in Afrikaans verkrygbaar en maak seker jy kry hom in die hande, want ek dink hy gaan dalk uit druk gaan oor ‘n paar jaar. Ek weet net ek was baie gelukkig om hom in Afrikaans te kon kry! Maar Engels is ook seker net so goed, solank jy hom kry! Hierdie boek verleen hom ook tot die gebruik in Kuns! en kinders kan hul eie lekker seekoei-stories skryf na hul Huberta s’n gehoor het! Op een van die links hieronder kan jy ook lees oor ander bekende seekoeie. Geniet die Buffalocity-link, want daar is oulike inligting oor Huberta! en die museum ook!
Huberta: the wandering star of the Eastern Cape
One of King William’s Town’s most famous residents is Huberta the hippo. In November 1928, for reasons known only to herself, Huberta began a long trek from St Lucia in Zululand to the Eastern Cape. For three years, she took a 1 600km wandering path southwards and her adventures captured the imagination of the nation and the world.
Huberta was not shy of strangers – she crossed roads and railroads and visited towns and cities. She ate her way through parks, gardens and farms and trampled over golf courses. Wherever she went, there followed journalists, photographers, hunters – and the interest of thousands of people. She became quite famous and her story appeared in South Africa’s newspapers, as well as international publications such as Punch and the Chicago Tribune.
The press, thinking she was a male hippo, nicknamed her Hubert. Later, when it was discovered that Hubert was in fact a female, she was renamed Huberta.
During her journey through what was then Natal (now called KwaZulu-Natal), Huberta settled in the lagoon at the mouth of the Mhlanga River. She seemed to enjoy her new home, and visitors would throw fruit, sugar cane and other titbits to her.
A decision was made to move Huberta to the Johannesburg Zoo and a team set out to capture her. However, Huberta evaded capture in a classic comic-book scenario: journalists fell into mud pools in their efforts to interview her and she chased photographers up trees. But, as her status grew, the Natal Provincial Council decided to declare her royal game and it became illegal to catch or hunt her.
Once her idyllic life in the pool had been disturbed, she continued to travel southwards. She walked on to one of Durban’s beaches, and amused holidaymakers when she swam in the sea and sauntered along the beach. She trampled over the elite Beachwood Golf Course and arrived uninvited to a party at the Durban Country Club, ambling along the veranda as partygoers danced.
She went from there to the Umgeni River. She reached mythical status, with Zulus allegedly convinced that she had some connection to King Shaka because of the time she had spent in one of his former sacred pools. Xhosas honoured her as the spirit of a great chief who had returned to the world to seek justice for his people. Read on this link more!
Update: January 2014: The first two links are broken, these links were my original sources. The 3rd and 4th links are new links for you to read about Huberta.
1. http://www.buffalocity.gov.za/visitors/huberta.stm
2. http://www.keiskammafriends.com/articles/huberta_garson.htm
3. http://www.museum.za.net/index.php/14-fp-roktabs/31-huberta-the-world-s-most-famous-hippo
4. http://eng.hrosi.org/?id=91
Famous Hippos
Book: Huberta the Hiking Hippo
by: Daphne Cox
Picture book for children age: 5-8/9
OOS-KAAP: Swerwer-seekoei kry ’n opvolger
YOLANDÉ HAYWARD
29/05/2008 10:09:01 PM – (SA)
PORT ELIZABETH. – Is dit blote toeval of is daar nou na 80 jaar nóg ’n seekoei met jeukerige voete?
Huberta, die bekende swerwer-seekoei, het in 1928 al wat leef en beef aan die klets gehad toe sy haar “huis” in St. Lucia in KwaZulu-Natal verlaat het en die pad Oos-Kaap toe aangepak het.
Dit blyk dat die seekoei wat vandeesweek op Ballito se strand in Durban gewaar is moontlik in haar vrye voetspore wil volg. Nie net het albei seekoeie se stories in KwaZulu-Natal begin nie, maar dit lyk of al twee ’n liefde vir die branders het. Luidens talle nuusberigte oor Huberta het die media in daardie tyd ook van haar vrye voete te hore gekom en haar eers Hubert gedoop. Dit het egter later aan die lig gekom dat die hy eintlik ’n sy was. Van toe af is sy sommer Huberta genoem. Luidens die Buffalo City-webwerf het haar pad – van sowat 1 600 km – met dié van baie Suid-Afrikaners gekruis. Sy het glo vir ’n wyle in die Mhlangarivier in KwaZulu-Natal gebly, maar toe is daar besluit om haar te vang en na die Johannesburg-dieretuin te neem. Dié planne het haar glo nie beïndruk nie en sy het uit haar vangers se kloue geglip en weer die pad gevat. Volgens die webwerf het die provinsiale regering toe besluit om dit onwettig te maak om Huberta te vang of te jag. Net soos die seekoei op Ballito se strand het Huberta ook ’n besoek aan een van Durban se strande afgelê en sonsoekers daar met oop monde gelaat. Volgens mnr. Garnett Cantor, eienaar van die Kraggakamma-wildpark in die Baai, is dit nie eienaardig vir seekoeie om in seewater te beland nie.
In 1931 het Huberta die Oos-Kaap bereik, maar dis ook hier waar haar epiese reis en lewe tot ’n einde gekom het. Sy is deur ’n groep jagters by die Keiskammarivier geskiet. Vandag is haar opgestopte seekoeilyf in die Amathole-museum in King William’s Town te sien. Volgens Cantor is swerwer-seekoeie nie ’n vreemde verskynsel nie. “Veral bulle – omdat hulle baie territoriaal is – word partykeer uit hul groepe geskop. Dan vat hulle die pad.” Hy waarsku hoewel Huberta se storie mense betower het, moet dit mense nie blind maak vir die feit dat seekoeie gevaarlik is nie.
Bron: Die Burger
http://www.dieburger.com/Stories/News/Regions/17.0.502052609.aspx
Image: Wikimedia
Hippo-Skull..image: Wikimedia
Die Suid-Afrikaanse boek — wat in Engels geskryf is wat ek onder hande gehad het, se titel is “Huberta’s Journey”…volg hierdie link ook daaroor!
Cecily van Straten is die outeur…volgens hierdie link.
http://www.childlit.org.za/vstraten.html
Image: dinosoria.com/mammifere/sens-huberta
Image: Everypicture.com
http://rpc.technorati.com/rpc/ping
[…] Huberta…more « Chessalee Says: December 31, 2007 at 1:47 pm […]
😆 Nikita! Ek was nou ernstig besig met research oor ou Huberta’tjie, maar siende dat jy klaar oor haar geblog het, sal ek maar die aftog blaas! Fassinerende storie, is dit nie?
hi Boendoe! Ja, dit is! Het jy die ander link ook opgevolg..op my blog.. 🙂
Ek het die boek (storieboek vir jong kinders) in SA weggepak tussen al my goed. Het jy al die boek gesien?/geweet van die boek? Ek kry op stadiums heelwat mense wat na die link kom…ek het eenkeer met ‘n vrou gepraat (hier in London) wat seekoeie versamel! Sy’t my eintlik uitgenooi om eendag te gaan kyk na hulle! 🙂
[…] amper 3 jaar 900 km afgelê het voor sy uiteindelik ‘vermoor’ is. Gaan lees gerus by Chessalee meer oor haar. Dis die moeite werd! Gedurende 1931 het Brittanje, Kanada en die VSA Huberta […]
Nee, ek het nie eens geweet die storieboekie bestaan nie. Klink baie oulik.
Jy moes na die seekoei-versameling gaan kyk het! 😆
hi Boendoe… jy moet bietjie die boek in die hande probeer kry. Dis nogal baie oulik! Die boekie is ook in Afrikaans verkrygbaar! en o ja, een link hier het nie gewerk nie, so bietjie “afgestof” aan die possie hier, siende dat jy hom gelink het.. nie regtig nie, net die boekprentjie wat ook verdwyn het, ingesit. O ja, nou ook ‘n skedel gekry! en ‘n waarskuwingsteken…nou lyk hy sommer anders as wat hy gelyk het van Blogger af! 🙂
Dis nou ‘n oulike storie oor Huberta! Ek gaan dadelik die storieboek soek vir myself en die kleinkinders wat nog oppad is!! 😆
Nikita, ek sien jy het behoorlik hier afgestof! 😉 En die storie oor Huberta se ‘opvolger’, dit was nie laas hier nie, of word ek mal? 🙄
Ek is seker stapelgek, maar hierdie wandelende seekoeitjies is vir my te dierbaar! 😆
hi Wipneus… 🙂 jy sal dit geniet!
Hi boendoe…ja, ek het dit ook gekry, ek het hier gesit, middernag 3uur die oggend! hubby hoes hom dood, griep en ek kon nie slaap nie! toe kry ek hierdie berig!–en ‘n ander probleem probeer agterkom wat ek ontdek het…ander bloggers se IP’s wat almal presies dieselfde is!! en het dit my nou besig gehou!! — wou nog in my vorige kommentaar se ek het dit ook bygesit, maar te moeg geword op die ou end en toe gaan slaap! hy lyk behoorlik anders as jy hom vergelyk oor hoe hy oorgekom het van my ou Blogger-bog af! 🙂
http://www.childlit.org.za/vstraten.html
Volgens hierdie link is “Cecily van Straten” die outeur van “Huberta’s Journey”..die Engelse boek in SA wat ek ook in die skool se biblioteek gehad het!
http://152.111.1.251/argief/berigte/dieburger/1999/11/10/7/7.html
Boendoe, ek het so pas hierdie berig ook gekry…wou nie jou kom spam met dit nie. Gaan meer oor ‘n dispuut wat daar was oor waar Huberta moes bly/nie bly en die museum het gese Huberta hoort in die museum…nie veel rondom die berig nie.
en die volgende berig is slegs oor ‘n seekoei in die see by Ballito..
http://www.news24.com/Beeld/Suid-Afrika/0,,3-975_2332170,00.html
[…] van amper 3 jaar 900 km afgelê het voor sy uiteindelik ‘vermoor’ is. Gaan lees gerus by Chessalee meer oor haar. Dis die moeite werd! Gedurende 1931 het Brittanje, Kanada en die VSA Huberta […]
best article I read about this yet!
Hi Flashmob! Welcome to my blog and I’m glad you’ve enjoyed your visit here.
[…] 3. van chessaleeinlondon.wordpress.com […]