Comments for Chessalee

Comment on Chess Art by Nikita
Hallo Majnu…Lekker om jou hier te sien! Ja, Afrikaans is baie dieselfde! Ek en “DavidF” speel op Chessworld en hy skryf altyd in Nederlands en ek in Afrikaans en ons geniet die “gesprekke” in die twee tale…en ja, ek is op Chess.com ook, ek sal jou die naweek ‘n uitnodiging stuur! Bly om te weet jy speel daar ook! Jy sal al my Afrikaanse inskrywings hier kan geniet… ek het selfs ook ‘n Nederlandse blog op my blogrol…as jy hulle wil besoek, hulle bly in Suid-Afrika! en, my Oupa is in Nederland gebore…Noord-Brabant en ek wil nog baie graag sy geboorteplek daar gaan besoek! Baie groete! N

Comment on Chess Art by Majnu
Hallo Nikita,

Leuk om je reacties te lezen op mijn blog. Ik vind het leuk om te merken dat Afrikaans zo op Nederlands lijkt. Het klinkt mooi!

Speel je ook op chess.com? Ik speel daar ook. Mijn naam daar is “GatoNegro” (Zwarte kat).

Als je wilt kunnen we een partij spelen.

Comment on What a mix! by Nikita
Hi Meghnak! Thanks, I’m already a lot better, but it’s still hurting a bit…

Hi Wipneus…dankie, dis al stukke beter, maar jy weet hoe gevoelig is dit daar bo-op die skouer! Vertroostend om te weet dat dit uiteindelik heeltemal beter sal word!  Gelukkig wag ‘n langnaweek vir my … en dit meen sommer lekker blog/blog-lees ook!

Comment on Boer War Art Poetry and History by Nikita
Hallo Pierre….baie dankie…ek sal beide van julle die naweek kontak via email..en ek het sommer dadelik die webbladsy gekry oor die film! Ek gaan beslis ‘n bloginskrywing daaroor maak!!! Dit lyk verskriklik oulik! baie mooi foto’s ook! Dankie weereens!

Comment on Boer War Art Poetry and History by Pierre van Sittert
En voor ek vergeet daar is ‘n paar plekke op die net waar jy oor die film kan gaan lees.

Comment on Boer War Art Poetry and History by Pierre van Sittert
Hallo jy…die film is 2004 geskiet as ek reg is met my tyd. Hier is vir jou ‘n ander mail adres wat julle kan gebruik, ek sukkel partykeer met die vorige een. Dus kan jy altwee gebruik en kyk van waar ek af reply. Jy het my toestemming om dit aan te gee na roosmaryn toe.

Comment on What a mix! by Wipneus!
Nikita lekker vet inskrywing

Ek hoop jy voel al beter!!

Comment on What a mix! by meghnak
Hi Nikita,

Nice post!! Speedy recovery for that sunburn LOL!

BTW, wassupp?? long time….no see :X

Comment on Boer War Art Poetry and History by Nikita
Hallo RoosMaryn…ek sal jou ‘n email stuur sodra ek ‘n kansie het..my skouers is effe seer gebrand en ek is nie baie beweeglik op die oomblik nie…moet dinge maar “stadig” doen hier in die huis as gevolg van die seer verbrande lyf…sien my pos oor “what a mix”…lol!

Hi Pierre…ek ken nie die film nie…watter jaar? as dit na 2001 is, sal ek hom glad nie ken nie… en dit klink na ‘n baie goeie idee wat jy beet het! Ek sal die komende naweek help soek na inligting op die net, maar ek dink RoosMaryn is die persoon wat jou meer sal kan help…dink ek… as jy vir my jou epos gelos het, sal ek jou via email kontak en dan kan ek dalk (met jou toestemming) dit vir RoosMaryn aanstuur…

Is daar iewers op die internet inligting oor die film?

Groete! N

Comment on Boer War Art Poetry and History by Pierre van Sittert
Hallo jy,

Dankie dat jy my terug laat weet het. Wil by jou hoor, aangesien jy Afrikaans in jou bloed het, het jy van die film “Ouma se Slim Kind” gehoor of gesien? Wel ek was betrokke daarby en Gustav Kuhn die skrywer het al so drie jaar terug op een van my idees begin herkou saam met my.

Dit het eers begin met ‘n naam nl. “ESAU BRITZ”. Natuurlik die idee van Esau in die moderne wereld. Sy gedagtes ens., maar toe ek een dag weer na Bok van Blerk se liedjie luister en ek weer die Boer in my voel opstaan het ek Esau oorgegooi na Veldkornet Esau Britz toe. Ek het aan die ou gesit en dink en wat hy moes voel toe hy alles verloor het en ek het sy seer so erg gevoel dat ek begin huil het en ek is nie klein nie. Dus het ek geweet dat dit die drama sou wees.

Maar ek moet byvoeg dat ek nie net van haat skryf nie maar ook die versoening na die tyd.

Ek wil nie nou te veel se nie, net dit dat Totius se “vergewe en vergeet” ‘n aanduiding in n sekere mate is van wat in die drama aangaan.

Maar ek belowe dat ek jou die skrywe sal wys as hy eers klaar is.

Groete Pierre

ns: bly uitkyk en hou jou ore oop vir as jy iets kry asb?